×
Staatshoof

'n Staatshoof is 'n persoon wat die hoogste gesag van 'n land beliggaam of verteenwoordig. Die funksies van die staatshoof verskil van land tot land. So kan 'n staatshoof absolute magte hê, of slegs seremoniële take verrig.

George Washington, eerste president van die VSA.

In monargieë word die staatshoof oor die algemeen deur oorerflike troonopvolging bepaal. Hierdie staatshoofde kan verskillende titels dra, soos koning, keiser of prins. Sommige monargieë soos Maleisië het 'n verkose monarg wat elke 5 jaar uit die sultans van die deelstate verkies word.

In republieke word die staatshoof oor die algemeen verkies, óf direk deur die kiesers, óf deur volksverteenwoordiging. Die titel van so 'n staatshoof is meestal president of staatspresident.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 02, 2021

staatshoof, persoon, hoogste, gesag, land, beliggaam, verteenwoordig, funksies, staatshoof, verskil, land, land, staatshoof, absolute, magte, slegs, seremoniële, take, verrig, george, washington, eerste, president, monargieë, word, staatshoof, algemeen, deur, . n Staatshoof is n persoon wat die hoogste gesag van n land beliggaam of verteenwoordig Die funksies van die staatshoof verskil van land tot land So kan n staatshoof absolute magte he of slegs seremoniele take verrig George Washington eerste president van die VSA In monargiee word die staatshoof oor die algemeen deur oorerflike troonopvolging bepaal Hierdie staatshoofde kan verskillende titels dra soos koning keiser of prins Sommige monargiee soos Maleisie het n verkose monarg wat elke 5 jaar uit die sultans van die deelstate verkies word In republieke word die staatshoof oor die algemeen verkies of direk deur die kiesers of deur volksverteenwoordiging Die titel van so n staatshoof is meestal president of staatspresident Sien ook WysigPresident van Suid Afrika Staatspresident van Suid Afrika Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Staatshoof amp ol,