fbpx
Wikipedia

Sri Lanka

Sri Lanka (Singalees: ශ්‍රී ලංකාව, śrī laṃkāva, Tamil: இலங்கை, ilaṅkai, [iˈlaŋɡai]), amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka (Singalees: ශ්‍රී ලංකා ප්‍රජාතාන්ත්‍රික සමාජවාදී ජනරජය, Srī Lankā prajātāntrika samājavādī janarajaya; Tamil: இலங்கை ஜனநாயக சோசலிசக் குடியரசு, Ilaṅkai jaṉanāyaka sōsalisa kuṭiyarasu), is 'n tropiese eilandnasie in Suid-Asië en die Indiese Oseaan. Dit is net suidoos van Indië geleë, verder wes is die Maledive en in die noordooste sluit die Golf van Bengale aan. Sri Lanka het 'n oppervlakte van 65 610 km² en 'n bevolking van 21 670 000 in 2018 gehad. Dié land se hoofstad is Sri Jayawardenepura, maar die grootste stad is Colombo. Singalees en Tamil vorm die twee amptelike tale van Sri Lanka en word deur die twee belangrikste etniese groepe, die Singalese en die Tamils onderskeidelik, gebesig. Van die etniese minderhede sluit in Moors, Maleiers, Han-Chinese, Burgher en die inheemse bevolking van Sri Lanka, Vedda.

Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka
  • ශ්‍රී ලංකා ප්‍රජාතාන්ත්‍රික සමාජවාදී ජනරජය  (Sinhala)
  • இலங்கை ஜனநாயக சோசலிசக் குடியரசு  (Tamil)
Vlag Embleem
Volkslied: Sri Lanka Matha
(Afrikaans: "Moeder Sri Lanka")
Hoofstad Sri Jayawardenepura (administratief)
Colombo (kommersieel)

6°56′N 79°52′O / 6.933°N 79.867°O / 6.933; 79.867

Grootste stad Colombo
Amptelike tale Singalees en Tamil[1]
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Gotabaya Rajapaksa
Mahinda Rajapaksa
Onafhanklikheid
• Dominium
• Republiek
• Huidige grondwet
van die Verenigde Koninkryk
4 Februarie 1948
22 Mei 1972
7 September 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
65 610 km2  (120ste)
25 330 myl2
4,4
Bevolking
 - 2018-skatting
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
21 670 000[2] (58ste)
20 277 597[3]
327 / km2 (43ste)
846,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$304,826 miljard[4] (61ste)
$13 897[4] (91ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$86,566 miljard[4] (66ste)
$3 947[4] (109de)

MOI (2017) 0,770[5] (76ste)  –  hoog
Gini (2016) 39,8[6] –  medium
Geldeenheid Roepee (LKR)
Tydsone
 - Somertyd
SLST (UTC+5:30)
nie toegepas nie (UTC+5:30)
Internet-TLD .lk, .ලංකා, .இலங்கை
Skakelkode +94
Nasa-Satellietbeeld van Sri Lanka
Kaart van Sri Lanka
Topografiese kaart van Sri Lanka

Sri Lanka het voor 1972 as Ceylon bekend gestaan en was deel van die Britse Ryk, maar nooit van die nabygeleë Brits-Indië nie. Die naam Ceylon word steeds gebruik vir tee, een van Sri Lanka se belangrikste uitvoerprodukte.[7] Voor dit is name soos Serendib en Sinhale gebruik. Sri Lanka beteken in Sanskrit "eerbare eiland".[8]

Ceylon was vanaf 1658 tot 1796 'n Nederlandse kolonie. In 1796 neem die Britte die eiland oor, maar op 4 Februarie 1948 word dit 'n onafhanklike land. Sri Lanka is 'n lidland van die Britse Statebond met 'n president as staatshoof. Dié land is vir sowat dertig jaar deur 'n burgeroorlog (1983–2009) tussen die Tamilse Liberation Tigers of Tamil Eelam en die Sri Lanka Weermag verlam. In onlangse jare het Sri Lanka 'n belangrike en gewilde toeristebestemming geword wat die ekonomie laat groei het. Saam met die Maledive is Sri Lanka net een van twee Suid-Asiatiese lande wat as "hoog" op die Menslike-ontwikkelingsindeks (MOI) geranglys word en sy MOI-gradering per capita-inkomste is die tweede hoogste onder Suid-Asiatiese nasies.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899–1902), ook bekend as die Anglo-Boereoorlog, is ongeveer 5 000 Boere as krygsgevangenes deur die Britte na Ceylon verban.

Geografie

Sri Lanka lê suidoos van Indië en word deur die Palk-straat en die Golf van Mannar van Indië geskei. Die eiland lê op 'n kontinentale plat naby Indië.

'n Paar kilometers van die kus van Sri Lanka af daal die seebodem skerp tot 'n diepte van 1 000 m. Die sentrale deel van die eiland word deur 'n massief van tussen 1 500 en 2 400 m gevorm, waarvan Pidurutalagala (2 526 m) die hoogste piek is. Suidwes hiervan lê Sumanakuta of Adamspiek (2 243 m), 'n bedevaartsplek vir Boeddhiste, Hindoes, Moslems en Christene (vanweë ’n voetafdruk van Boeddha of Adam).

Die sentrale deel van die massief word deur 'n hoogland (400 tot 800 m) omring, wat in die suidweste tot aan die Indiese Oseaan deurloop, waar dit hoë kranse vorm. Hierdie hoogland word deur ’n kusvlakte (30 tot 120 m) omring, waarin eilandberge voorkom. Laterietgrond het in die berg- en hoogland ontstaan, en in die kusvlakte kom baie alluviale grond voor. Die riviere, wat almal uit die sentrale deel na die kus vloei, voer baie slik saam wat in die mondings afgeset word.

Die langste rivier op die eiland is die Mahaweli Ganga (330 km), wat tussen die sentrale bergland en die Knucklesberg na die ooskus vloei. Die hoofstad Colombo lê aan die Kelani Ganga.

Sport

 
Die Sri Lanka nasionale krieketspan oefen voor hul eerste T20I teen Australië op 6 Augustus 2011
 
Die Sri Lanka nasionale rugbyspan tydens die Asiatiese Vyfnasies 2014 in Japan

Krieket is Sri Lanka se gewildste sportsoort,[9] gevolg deur rugby,[10] watersport, pluimbal, atletiek, sokker, basketbal en tennis. Vlugbal is Sri Lanka se amptelike nasionale sport.[11] Sri Lanka se skole en kolleges organiseer gereeld sport- en atletiekspanne wat op provinsiale en nasionale vlakke meeding.

Die Sri Lanka nasionale krieketspan het in 1982 Toetsstatus verkry, maar eers vanaf die 1990's aansienlike sukses begin behaal wat met die oorwinning van die Krieketwêreldbeker 1996 bekroon is.[12] Sri Lanka het die IKR Kampioentrofee 2002 met Indië gedeel. Hulle het ook die Twintig20-wêreldbeker 2014 in Bangladesj gewen en Indië in die eindstryd geklop. Daarbenewens was Sri Lanka die naaswenner van beide die Krieketwêreldbeker 2007 (verloor teen Australië[13]) en die Krieketwêreldbeker 2011 (verloor teen Indië[14]), asook van die Twintig20-wêreldbeker in 2009 en 2012.[15] Sri Lanka het die Asiatiese beker in 1986, 1997, 2004, 2008 en 2014 gewen. Sri Lanka was mede-gasheer van beide die Krieketwêreldbeker 1996 en die Krieketwêreldbeker 2011 en het die Twintig20-wêreldbeker 2012 gehuisves. Die Asiatiese beker is ook verskeie kere in Sri Lanka aangebied.

Die Sri Lanka nasionale rugbyspan is Asië se vierde sterkste span ná Japan, Hongkong en Suid-Korea,[16] maar kon tot dusver nog nie vir die Rugbywêreldbeker kwalifiseer nie. Hulle ding gereeld met ander opkomende rugbyspanne in die Asiatiese Rugby-kampioenskap mee. Met sowat 103 000 geregistreerde rugbyspelers is Sri Lanka die naasgrootste rugbynasie in Asië net ná Japan.[17]

Nasionale simbole

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "Official Languages Policy". Department of Official Languages. Besoek op 22 November 2019.
  2. (en) "Mid-year Population Estimates by Age Group and Sex, 2013–2018" (PDF). Department of Census and Statistics Sri Lanka. (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 22 November 2019.
  3. (en) "Census of Population and Housing 2011 Enumeration Stage February – March 2012" (PDF). Department of Census and Statistics – Sri Lanka. (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 22 November 2019.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Sri Lanka". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 22 November 2019.
  5. (en) "2018 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 22 November 2019.
  6. (en) "Gini Index". Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2018. Besoek op 22 November 2019.
  7. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  8. (en) "Chapter I – The People, The State And Sovereignty". The Constitution Of The Democratic Socialist Republic Of Sri Lanka. Besoek op 22 November 2019.
  9. (en) Gurusinghe, Nimal (2 Oktober 2008). "Can Sri Lanka form an invincible cricket team?". The Daily News. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 November 2019.
  10. (en) "Rugby: Sri Lanka, Asia's little-known rugby haven". Dawn. 25 Mei 2011. vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 22 November 2019.
  11. (en) Minahan, James (23 Desember 2009). The Complete Guide to National Emblems and Symbols. 1. p. 166. ISBN 978-0-313-34496-1.
  12. (en) Selvey, Mike (18 Maart 1996). "Sri Lanka light up the world". The Guardian. London. vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 22 November 2019.
  13. (en) ESPNcricinfo. "Final: Australia v Sri Lanka at Bridgetown, Apr 28, 2007". vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 22 November 2019.
  14. (en) Sheringham, Sam (2 April 2011). "India power past Sri Lanka to Cricket World Cup triumph". BBC. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 22 November 2019.
  15. (en) McGlashan, Andrew (21 Junie 2009). "Afridi fifty seals title for Pakistan". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2014. Besoek op 22 November 2019.
  16. (en) "Men's World Rankings". Wêreldrugby. vanaf die oorspronklike op 25 September 2018. Besoek op 22 November 2019.
  17. (en) Stoney, Emma (25 April 2012). "A Passion for Rugby in an Unexpected Place". The New York Times. vanaf die oorspronklike op 13 September 2017. Besoek op 22 November 2019.

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels

  • (en) Toerisme-inligting oor Sri Lanka op Wikivoyage
  • (en) (ta) (si) Amptelike webwerf van Sri Lanka se parlement
  • (en) (ta) (si) Amptelike webwerf van Sri Lanka se president

Sri Lanka
lanka, singalees, śrī, laṃkāva, tamil, இலங, ilaṅkai, iˈlaŋɡai, amptelik, demokratiese, sosialistiese, republiek, singalees, රජ, සම, ජව, ජනරජය, srī, lankā, prajātāntrika, samājavādī, janarajaya, tamil, இலங, ஜனந, யக, சல, சக, யரச, ilaṅkai, jaṉanāyaka, sōsalisa, k. Sri Lanka Singalees ශ ර ල ක ව sri laṃkava Tamil இலங க ilaṅkai iˈlaŋɡai amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka Singalees ශ ර ල ක ප රජ ත න ත ර ක සම ජව ද ජනරජය Sri Lanka prajatantrika samajavadi janarajaya Tamil இலங க ஜனந யக ச சல சக க ட யரச Ilaṅkai jaṉanayaka sōsalisa kuṭiyarasu is n tropiese eilandnasie in Suid Asie en die Indiese Oseaan Dit is net suidoos van Indie gelee verder wes is die Maledive en in die noordooste sluit die Golf van Bengale aan Sri Lanka het n oppervlakte van 65 610 km en n bevolking van 21 670 000 in 2018 gehad Die land se hoofstad is Sri Jayawardenepura maar die grootste stad is Colombo Singalees en Tamil vorm die twee amptelike tale van Sri Lanka en word deur die twee belangrikste etniese groepe die Singalese en die Tamils onderskeidelik gebesig Van die etniese minderhede sluit in Moors Maleiers Han Chinese Burgher en die inheemse bevolking van Sri Lanka Vedda Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lankaශ ර ල ක ප රජ ත න ත ර ක සම ජව ද ජනරජය Sinhala இலங க ஜனந யக ச சல சக க ட யரச Tamil Vlag EmbleemVolkslied Sri Lanka Matha Afrikaans Moeder Sri Lanka source source track track Hoofstad Sri Jayawardenepura administratief Colombo kommersieel 6 56 N 79 52 O 6 933 N 79 867 O 6 933 79 867Grootste stad ColomboAmptelike tale Singalees en Tamil 1 Regering President Eerste minister Unitere semi presidensielegrondwetlike republiekGotabaya RajapaksaMahinda RajapaksaOnafhanklikheid Dominium Republiek Huidige grondwet van die Verenigde Koninkryk4 Februarie 194822 Mei 19727 September 1978Oppervlakte Totaal Water 65 610 km2 120ste 25 330 myl24 4Bevolking 2018 skatting 2012 sensus Digtheid 21 670 000 2 58ste 20 277 597 3 327 km2 43ste 846 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 304 826 miljard 4 61ste 13 897 4 91ste BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 86 566 miljard 4 66ste 3 947 4 109de MOI 2017 0 770 5 76ste hoogGini 2016 39 8 6 mediumGeldeenheid Roepee a href ISO 4217 html title ISO 4217 LKR a Tydsone Somertyd SLST UTC 5 30 nie toegepas nie UTC 5 30 Internet TLD lk ල ක இலங க Skakelkode 94 Nasa Satellietbeeld van Sri Lanka Kaart van Sri Lanka Topografiese kaart van Sri Lanka Sri Lanka het voor 1972 as Ceylon bekend gestaan en was deel van die Britse Ryk maar nooit van die nabygelee Brits Indie nie Die naam Ceylon word steeds gebruik vir tee een van Sri Lanka se belangrikste uitvoerprodukte 7 Voor dit is name soos Serendib en Sinhale gebruik Sri Lanka beteken in Sanskrit eerbare eiland 8 Ceylon was vanaf 1658 tot 1796 n Nederlandse kolonie In 1796 neem die Britte die eiland oor maar op 4 Februarie 1948 word dit n onafhanklike land Sri Lanka is n lidland van die Britse Statebond met n president as staatshoof Die land is vir sowat dertig jaar deur n burgeroorlog 1983 2009 tussen die Tamilse Liberation Tigers of Tamil Eelam en die Sri Lanka Weermag verlam In onlangse jare het Sri Lanka n belangrike en gewilde toeristebestemming geword wat die ekonomie laat groei het Saam met die Maledive is Sri Lanka net een van twee Suid Asiatiese lande wat as hoog op die Menslike ontwikkelingsindeks MOI geranglys word en sy MOI gradering per capita inkomste is die tweede hoogste onder Suid Asiatiese nasies Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 1902 ook bekend as die Anglo Boereoorlog is ongeveer 5 000 Boere as krygsgevangenes deur die Britte na Ceylon verban Inhoud 1 Geografie 2 Sport 3 Nasionale simbole 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Bronnelys 7 Eksterne skakelsGeografie WysigSri Lanka le suidoos van Indie en word deur die Palk straat en die Golf van Mannar van Indie geskei Die eiland le op n kontinentale plat naby Indie n Paar kilometers van die kus van Sri Lanka af daal die seebodem skerp tot n diepte van 1 000 m Die sentrale deel van die eiland word deur n massief van tussen 1 500 en 2 400 m gevorm waarvan Pidurutalagala 2 526 m die hoogste piek is Suidwes hiervan le Sumanakuta of Adamspiek 2 243 m n bedevaartsplek vir Boeddhiste Hindoes Moslems en Christene vanwee n voetafdruk van Boeddha of Adam Die sentrale deel van die massief word deur n hoogland 400 tot 800 m omring wat in die suidweste tot aan die Indiese Oseaan deurloop waar dit hoe kranse vorm Hierdie hoogland word deur n kusvlakte 30 tot 120 m omring waarin eilandberge voorkom Laterietgrond het in die berg en hoogland ontstaan en in die kusvlakte kom baie alluviale grond voor Die riviere wat almal uit die sentrale deel na die kus vloei voer baie slik saam wat in die mondings afgeset word Die langste rivier op die eiland is die Mahaweli Ganga 330 km wat tussen die sentrale bergland en die Knucklesberg na die ooskus vloei Die hoofstad Colombo le aan die Kelani Ganga Sport Wysig Die Sri Lanka nasionale krieketspan oefen voor hul eerste T20I teen Australie op 6 Augustus 2011 Die Sri Lanka nasionale rugbyspan tydens die Asiatiese Vyfnasies 2014 in Japan Krieket is Sri Lanka se gewildste sportsoort 9 gevolg deur rugby 10 watersport pluimbal atletiek sokker basketbal en tennis Vlugbal is Sri Lanka se amptelike nasionale sport 11 Sri Lanka se skole en kolleges organiseer gereeld sport en atletiekspanne wat op provinsiale en nasionale vlakke meeding Die Sri Lanka nasionale krieketspan het in 1982 Toetsstatus verkry maar eers vanaf die 1990 s aansienlike sukses begin behaal wat met die oorwinning van die Krieketwereldbeker 1996 bekroon is 12 Sri Lanka het die IKR Kampioentrofee 2002 met Indie gedeel Hulle het ook die Twintig20 wereldbeker 2014 in Bangladesj gewen en Indie in die eindstryd geklop Daarbenewens was Sri Lanka die naaswenner van beide die Krieketwereldbeker 2007 verloor teen Australie 13 en die Krieketwereldbeker 2011 verloor teen Indie 14 asook van die Twintig20 wereldbeker in 2009 en 2012 15 Sri Lanka het die Asiatiese beker in 1986 1997 2004 2008 en 2014 gewen Sri Lanka was mede gasheer van beide die Krieketwereldbeker 1996 en die Krieketwereldbeker 2011 en het die Twintig20 wereldbeker 2012 gehuisves Die Asiatiese beker is ook verskeie kere in Sri Lanka aangebied Die Sri Lanka nasionale rugbyspan is Asie se vierde sterkste span na Japan Hongkong en Suid Korea 16 maar kon tot dusver nog nie vir die Rugbywereldbeker kwalifiseer nie Hulle ding gereeld met ander opkomende rugbyspanne in die Asiatiese Rugby kampioenskap mee Met sowat 103 000 geregistreerde rugbyspelers is Sri Lanka die naasgrootste rugbynasie in Asie net na Japan 17 Nasionale simbole Wysig Die Sri Lankaanse olifant Elephas maximus maximus is Sri Lanka se nasionale dier Die Sri Lankaanse oerwoudhoender Gallus lafayetii is Sri Lanka se nasionale voel Die ysterhout Mesua ferrea is Sri Lanka se nasionale boom Die waterlelie Nymphaea nouchali is Sri Lanka se nasionale blomSien ook WysigDambulla grottempel Fort Galle Sirimavo BandaranaikeVerwysings Wysig en Official Languages Policy Department of Official Languages Besoek op 22 November 2019 en Mid year Population Estimates by Age Group and Sex 2013 2018 PDF Department of Census and Statistics Sri Lanka Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019 Besoek op 22 November 2019 en Census of Population and Housing 2011 Enumeration Stage February March 2012 PDF Department of Census and Statistics Sri Lanka Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019 Besoek op 22 November 2019 4 0 4 1 4 2 4 3 en Sri Lanka Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 22 November 2019 en 2018 Human Development Report PDF United Nations Development Programme 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020 Besoek op 22 November 2019 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2018 Besoek op 22 November 2019 HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 en Chapter I The People The State And Sovereignty The Constitution Of The Democratic Socialist Republic Of Sri Lanka Besoek op 22 November 2019 en Gurusinghe Nimal 2 Oktober 2008 Can Sri Lanka form an invincible cricket team The Daily News Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 22 November 2019 en Rugby Sri Lanka Asia s little known rugby haven Dawn 25 Mei 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020 Besoek op 22 November 2019 en Minahan James 23 Desember 2009 The Complete Guide to National Emblems and Symbols 1 p 166 ISBN 978 0 313 34496 1 en Selvey Mike 18 Maart 1996 Sri Lanka light up the world The Guardian London Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019 Besoek op 22 November 2019 en ESPNcricinfo Final Australia v Sri Lanka at Bridgetown Apr 28 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Besoek op 22 November 2019 en Sheringham Sam 2 April 2011 India power past Sri Lanka to Cricket World Cup triumph BBC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 22 November 2019 en McGlashan Andrew 21 Junie 2009 Afridi fifty seals title for Pakistan ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2014 Besoek op 22 November 2019 en Men s World Rankings Wereldrugby Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2018 Besoek op 22 November 2019 en Stoney Emma 25 April 2012 A Passion for Rugby in an Unexpected Place The New York Times Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2017 Besoek op 22 November 2019 Bronnelys WysigAlgemeen en Sri Lanka Encyclopaedia Britannica Besoek op 20 Februarie 2021 en Sri Lanka Central Intelligence Agency Besoek op 20 Februarie 2021 Wereldspektrum 1982 ISBN 0 908409 67 2 volume 26 bl 139Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sri Lanka en Toerisme inligting oor Sri Lanka op Wikivoyage en ta si Amptelike webwerf van Sri Lanka se parlement en ta si Amptelike webwerf van Sri Lanka se presidentOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sri Lanka amp oldid 2412051,