×
Spreekwoord

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:

  • Elke hond kry sy dag.
  • Haastige hond verbrand sy mond.
  • Hoë bome vang die meeste wind.
  • In die land van die blindes is eenoog koning.
  • Kop in een mus.
  • In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.

Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:

  1. Opgespoor en besoek op 27 Mei 2020
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 02, 2021

spreekwoord, kort, kernagtige, gesegde, waarin, algemene, waarheid, wyse, uitgedruk, inhoud, voorbeelde, sien, eksterne, skakels, verwysingsvoorbeelde, wysigenkele, voorbeelde, afrikaanse, spreekwoorde, elke, hond, haastige, hond, verbrand, mond, hoë, bome, va. n Spreekwoord is n kort kernagtige gesegde waarin n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is Inhoud 1 Voorbeelde 2 Sien ook 3 Eksterne skakels 4 VerwysingsVoorbeelde WysigEnkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde Elke hond kry sy dag Haastige hond verbrand sy mond Hoe bome vang die meeste wind In die land van die blindes is eenoog koning Kop in een mus In rep en roer d w s n groot opskudding in beweging in beroering afkomstig van die Nederlandse het reppen en roeren welke werkwoorde beide beweging beteken Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm 1 Sien ook WysigIdioomEksterne skakels WysigSien spreekwoord in Wiktionary die vrye woordeboek Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde Spreekwoorde by Wordpress Spreekwoorde by WikiquoteVerwysings Wysig https www encyclo nl begrip in rep en roer Opgespoor en besoek op 27 Mei 2020 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spreekwoord amp ol,