fbpx
Wikipedia

Sport

'n Sport kan omskryf word as 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.

Spansporte soos rugby en sokker dra by tot kinders se sosiale ontwikkeling.
'n Gholfspeler lê na die putjie aan.
Motorisasie kom in moderne sport te voorskyn.
Moderne sport het komplekse reëls en regulasies en is hoogs georganiseerd.
'n Gimnas demonstreer sy vaardighede.

Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word.

Geskiedenis

Die verskynsel van sport is reeds bekend uit die klassieke verlede en die Grieke organiseer al die Olimpiese Spele verskeie eeue voor Christus.

Vir meer inligting oor die geskiedenis van 'n spesifieke sport, verwys na die artikel oor die betrokke sport.

Sportsoorte

Van die meer bekende sportsoorte sluit in (alfabeties gesorteer):

Sien ook

Eksterne skakels

Sport
sport, omskryf, word, fisieke, byvoorbeeld, rugby, denkspel, byvoorbeeld, skaak, kompetisieverband, gespeel, word, ontspanning, beoefen, word, alle, sporte, reëls, nagekom, moet, word, beoefening, sport, mense, aktief, gesond, vandaar, slagspreuk, gesonde, lig. n Sport kan omskryf word as n fisieke byvoorbeeld rugby of denkspel byvoorbeeld skaak wat in kompetisieverband gespeel kan word Sport kan ook as ontspanning beoefen word Alle sporte het reels wat nagekom moet word Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou vandaar die slagspreuk n gesonde liggaam huisves n gesonde gees Spansporte soos rugby en sokker dra by tot kinders se sosiale ontwikkeling n Gholfspeler le na die putjie aan Motorisasie kom in moderne sport te voorskyn Moderne sport het komplekse reels en regulasies en is hoogs georganiseerd n Gimnas demonstreer sy vaardighede Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes wat rofweg as ontspanning vertaal kan word Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sportsoorte 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie verskynsel van sport is reeds bekend uit die klassieke verlede en die Grieke organiseer al die Olimpiese Spele verskeie eeue voor Christus Vir meer inligting oor die geskiedenis van n spesifieke sport verwys na die artikel oor die betrokke sport Sportsoorte WysigVan die meer bekende sportsoorte sluit in alfabeties gesorteer Armdruk Atletiek Baanitems Naelloop gewoonlik 100 m 200 m en 400 m Middelafstande gewoonlik 800 m 1500 m en 3000 m Langafstande gewoonlik 5000 m en 10 000 m Hekkies en hinderniswedlope steeple chase Afloswedloop Velditems Diskusgooi Hamergooi Hoogspring Gewigstoot Spiesgooi Verspring Padwedloop Halfmaraton Maraton Ultramaraton Basketbal Bergfietsry Bofbal Boks Boogskiet Branderplankry Driekamp triathlon Duik Fietsry Gewigoptel Gesinchroniseerde swem Gholf Gimnastiek Handbal Hengel Hokkie Jag Judo Kanovaart Karate Kegelbal Korfbal Krieket Motorsport Formule Een Motocross Tydrenne Muurbal Netbal Pluimbal Roei Rolbal Rotsklim Rugby Rolstoelrugby Ruitersport Sagtebal Seil Skaak Skerm Ski Skyfskiet Sneeuplankry Sokker Paralimpiese sokker Stoei Swem Tafeltennis Taekwondo Tennis Vlugbal Volleybal Sitvlugbal Vuisbal WaterpoloSien ook WysigOlimpiese Spele Paralimpiese SpeleEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir sport Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sport amp oldid 2394527,