×
Spin (fisika)

Spin is in deeltjiefisika en kwantummeganika ’n wesentlike vorm van hoekmomentum van elementêre deeltjies, saamgestelde deeltjies (hadrone) en atoomkerns. Spin is ’n suiwer kwantummeganiese verskynsel; dit het nie ’n ekwivalent in klassieke meganika nie al herinner die term "spin", wat van Engels af kom, aan verskynsels wat met "tolling" of "draaiing om ’n as" verband hou.

Spin is een van twee soorte hoekmomentum in kwantummeganika – die ander een is "baanhoekmomentum". Laasgenoemde is die kwantummeganiese ekwivalent van die klassieke begrip van hoekmomentum: dit is wanneer ’n deeltjie ’n roterende of draaiende baan volg (soos wanneer ’n elektron om ’n kern draai). Die bestaan van ’n spinhoekmomentum is afgelei uit eksperimente waarin deeltjies waargeneem is wat ’n hoekmomentum besit wat nie slegs aan baanhoekmomentum toegeskryf kon word nie.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. Merzbacher, Eugen (1998). Quantum Mechanics (3rd uitg.). pp. 372–3.
  2. Griffiths, David (2005). Introduction to Quantum Mechanics (2nd uitg.). pp. 183–4.
  3. Eisberg, Robert; Resnick, Robert (1985). Quantum Physics of Atoms, Molecules, Solids, Nuclei, and Particles (2nd uitg.). pp. 272–3.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

spin, fisika, spin, deeltjiefisika, kwantummeganika, wesentlike, vorm, hoekmomentum, elementêre, deeltjies, saamgestelde, deeltjies, hadrone, atoomkerns, spin, suiwer, kwantummeganiese, verskynsel, ekwivalent, klassieke, meganika, herinner, term, spin, engels,. Spin is in deeltjiefisika en kwantummeganika n wesentlike vorm van hoekmomentum van elementere deeltjies saamgestelde deeltjies hadrone en atoomkerns 1 2 Spin is n suiwer kwantummeganiese verskynsel dit het nie n ekwivalent in klassieke meganika nie al herinner die term spin wat van Engels af kom aan verskynsels wat met tolling of draaiing om n as verband hou 2 Spin is een van twee soorte hoekmomentum in kwantummeganika die ander een is baanhoekmomentum Laasgenoemde is die kwantummeganiese ekwivalent van die klassieke begrip van hoekmomentum dit is wanneer n deeltjie n roterende of draaiende baan volg soos wanneer n elektron om n kern draai 3 4 Die bestaan van n spinhoekmomentum is afgelei uit eksperimente waarin deeltjies waargeneem is wat n hoekmomentum besit wat nie slegs aan baanhoekmomentum toegeskryf kon word nie 5 Sien ook WysigSpintoestandVerwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Merzbacher Eugen 1998 Quantum Mechanics 3rd uitg pp 372 3 2 0 2 1 Griffiths David 2005 Introduction to Quantum Mechanics 2nd uitg pp 183 4 Angular Momentum Operator Algebra class notes by Michael Fowler A modern approach to quantum mechanics deur Townsend bl 31 en bl 80 Eisberg Robert Resnick Robert 1985 Quantum Physics of Atoms Molecules Solids Nuclei and Particles 2nd uitg pp 272 3 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spin fisika amp ol,