×
Spica

Spica (ook bekend as Alpha Virginis of α Vir) is die helderste ster in die sterrebeeld Maagd en een van die 20 helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 250 ± 10 ligjare van die Son af. Dit is ’n spektroskopiese dubbelster en ’n roterende ovaalvormige veranderlike: ’n stelsel waarvan die twee sterre so na aan mekaar is dat hulle ovaalvormig eerder as rond is en wat net deur hulle spektrums van mekaar onderskei kan word. Die primêre ster is ’n bloureus en Beta Cephei-veranderlike.

Spica
Spica se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Maagd
Bayer-naam Alpha Virginis
Spektraaltipe B1 V(B1 III-IV + B2 V)
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h 25m 11.579s
Deklinasie -11° 09′ 40.75″
Skynmagnitude (m) 0,97(0,97-1,04)
Absolute magnitude (M) -3,55 (-3,5/-1,5)
B-V-kleurindeks -0,23
U-B-kleurindeks -0,94
Besonderhede
Komponent 1 Primêre ster
Massa (M) 11,43±1,15
Radius (R) 7,47±0,54
Ligsterkte (L) 20 512+5 015−4 030
Temperatuur (K) 25 300±500
Rotasiespoed (km/s) 165,3±4,5
Komponent 2 Sekondêre ster
Massa (M) 7,21±0,75
Radius (R) 3,74±0,53
Ligsterkte (L) 2 254+1 166−768
Temperatuur (K) 20 900±800
Rotasiespoed (km/s) 58,8±1,5
Eienskappe
Afstand (ligjaar) 250 ± 10
Ouderdom (jaar) 12,5 miljoen
Veranderlikheid β Cep + Ovaal
Ander name
Azimech, Alaraph, Alpha Virginis,
67 Virginis, HR 5056, BD-10°3672,
HD 116658, GCTP 18144, FK5 498,
CCDM 13252-1109, SAO 157923, HIP 65474
Portaal Sterrekunde

Spica, Arcturus en Denebola (of Regulus, na gelang van die bron) is deel van die asterisme Lentedriehoek.

Inhoud

Hoe om Spica op te spoor.

Spica is een van die naaste groot dubbelsterre aan die Son en dus die onderwerp van baie waarnemingstudies. Dit is vermoedelik die ster waarvan Hipparcos die data gekry het wat hom aksiale presessie laat ontdek het.

Die ster lê 2,06 grade van die sonnebaan af en kan dus deur die Maan verduister word, en soms deur planete. Die laaste verduistering deur ’n planeet was toe Venus op 10 November 1783 voor Spica verbybeweeg het soos van die Aarde af gesien. Die volgende verduistering deur Venus sal op 2 September 2197 wees.

Spica is ’n nabydubbelster waarvan die twee komponente elke vier dae om mekaar wentel. Hulle is so na aan mekaar dat hulle nie deur ’n teleskoop van mekaar onderskei kan word nie. Die veranderings in hul wentelbeweging lei tot ’n Dopplerverskuiwing in die absorpsielyne van hul onderskeie spektrums, wat hulle ’n dubbellyn- spektroskopiese dubbelster maak.

Spica is ’n roterende ovaalvormige veranderlike, waar albei sterre deur hulle swaartekragwisselwerking verwring word. Dit veroorsaak dat die skynbare magnitude van die stelsel met 0,03 wissel oor ’n tydperk wat met die wentelperiode ooreenstem. Hierdie effense afname in helderheid is skaars visueel sigbaar. Albei sterre roteer vinniger as hul gemeenskaplike wentelperiode. Die gebrek aan sinchronisasie en die groot elliptisiteit van hul wentelbaan dui daarop dat dit ’n jong sterstelsel is. Hulle wedersydse getywisselwerking kan mettertyd lei tot rotasiesinchronisasie en ’n kleiner baaneksentrisiteit.

Spica se sterreklassifikasie word algemeen beskou as dié van ’n vroeë B-tipe hoofreeksster. Dit is moeilik om aparte spektraaltipes vir die twee komponente vas te stel; die Bright Star Catalogue gee ’n spektraalklas van B1 III-IV vir die primêre ster en B2 V vir die sekondêre ster aan, maar latere studies het verskeie ander waardes aangegee.

Die ligsterkteklas van "III-IV" vir die primêre ster stem ooreen met die spektrum van ’n ster wat halfpad tussen ’n subreus en reusester is, en dit is dus nie meer ’n hoofreeksster nie. Dit is ’n swaar ster met ’n massa van meer as 10 keer dié van die Son en ’n radius van sewe keer die Son s'n. Sy bolometriese ligsterkte is sowat 20 500 keer die Son s’n en nege keer dié van sy metgesel. Dit is een van die naaste sterre aan die Son wat as ’n tipe II-supernova kan ontplof.

Die primêre ster is ’n Beta Cephei-veranderlike waarvan die helderheid oor 0,1738 dae wissel. Die spektrum toon ’n wisseling in radiale snelheid oor dieselfde tydperk, wat aandui dat die oppervlak van die ster gereeld uitwaarts pulseer en dan weer saamtrek. Die ster roteer baie vinnig, met ’n rotasiespoed van 199 km/s by sy ewenaar.

Die stelsel se sekondêre ster is een van die min sterre waarvan die spektrum deur die Struve-Sahade-effek geraak word. Dit is ’n onreëlmatige verandering in die sterkte van die spektraallyne deur die loop van sy wentelbaan, waar die lyne swakker word terwyl die ster wag van die waarnemer beweeg. Dit kan die gevolg wees van ’n sterk sterwind van die primêre ster af wat die lig van die sekondêre ster verstrooi wanneer dit wegbeweeg. Hierdie ster is kleiner as die primêre ster, met ’n massa van sowat sewe keer dié van die Son en ’n radius van 3,6 keer die Son s'n. Sy sterreklassifikasie is B2 V, wat beteken dit is ’n hoofreeksster.

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Virginis". Die tradisionele naam "Spica" kom van die Latynse spīca virginis, "die maagd se graanaar". Johann Bayer het die naam "Arista" genoem.

Nog ’n tradisionele naam is "Azimech", van die Arabiese السماك الأعزل al-simāk al-ʼaʽzal, "die ongewapende 'simāk'" (betekenis onbekend).

In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Spica" vir die ster goedgekeur.

  1. Johnson, H. L; Morgan, W. W (1953). "Fundamental stellar photometry for standards of spectral type on the Revised System of the Yerkes Spectral Atlas". The Astrophysical Journal. 117: 313. Bibcode:. doi:.
  2. . Yale University Observatory. 1982.
  3. van Leeuwen, F. (2007). "Validation of the new Hipparcos reduction". Astronomy and Astrophysics. 474 (2): 653–664. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  4. Ducati, J. R. (2002). "VizieR Online Data Catalog: Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2237: 0. Bibcode:.
  5. Ruban, E. V.; Alekseeva, G. A.; Arkharov, A. A.; Hagen-Thorn, E. I.; Galkin, V. D.; Nikanorova, I. N.; Novikov, V. V.; Pakhomov, V. P.; Puzakova, T. Yu. (2006). "Spectrophotometric observations of variable stars". Astronomy Letters. 32 (9): 604. Bibcode:. doi:.
  6. Herbison-Evans, D.; Hanbury Brown, R.; Davis, J.; Allen, L. R. (1971). "A study of alpha Virginis with an intensity interferometer". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 151 (2): 161–176. Bibcode:. doi:.
  7. . SIMBAD. Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Besoek op2010-04-13.
  8. Riddle, R. L.; Bagnuolo, W. G.; Gies, D. R. (Desember 2001). "Spectroscopy of the temporal variations of α Vir". Bulletin of the American Astronomical Society. 33: 1312. Bibcode:.
  9. Evans, James (1998). The History and Practice of Ancient Astronomy. Oxford University Press. p. 259. ISBN 978-0-19-509539-5.
  10. . Geargiveer vanaf op 7 Julie 2011. Besoek op2018-08-15.
  11. Harrington, David; Koenigsberger, Gloria; Moreno, Edmundo; Kuhn, Jeffrey (Oktober 2009). "Line-profile Variability from Tidal Flows in Alpha Virginis (Spica)". The Astrophysical Journal. 704 (1): 813–830. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  12. Morris, S. L. (Augustus 1985). "The ellipsoidal variable stars". Astrophysical Journal, Part 1. 295: 143–152. Bibcode:. doi:.
  13. Beech, M. (Augustus 1986). "The ellipsoidal variables. III – Circularization and synchronization". Astrophysics and Space Science. 125 (1): 69–75. Bibcode:. doi:.
  14. Popper, Daniel M (1980). "Stellar Masses". Annual Review of Astronomy and Astrophysics. 18: 115–164. Bibcode:. doi:.
  15. Odell, A. P (1980). "The structure of Alpha Virginis. III – the pulsation characteristics". The Astrophysical Journal. 236: 536. Bibcode:. doi:.
  16. Tkachenko, A. et al. (May 2016), "Stellar modelling of Spica, a high-mass spectroscopic binary with a β Cep variable primary component", Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 458 (2): 1964–1976, doi:, Bibcode:
  17. Kaler, Jim. . Stars (in Engels). vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op15 April 2010.
  18. Firestone, R. B. (Julie 2014), , The Astrophysical Journal 789 (1): 11, doi:, 29, Bibcode: , .
  19. Gies, Douglas R.; Bagnuolo, William G. Jr.; Penny, Laura R. (April 1997). "Photospheric Heating in Colliding-Wind Binaries". Astrophysical Journal. 479 (1): 408. Bibcode:. doi:.
  20. Schnerr, R. S.; et al. (Junie 2008). "Magnetic field measurements and wind-line variability of OB-type stars". Astronomy and Astrophysics. 483 (3): 857–867. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  21. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op22 Mei 2016.
  22. (PDF). Besoek op28 Julie 2016.
  23. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op28 Julie 2016.

Koördinate:

Publikasie datum: September 26, 2021

spica, bekend, alpha, virginis, helderste, ster, sterrebeeld, maagd, helderste, sterre, naglug, volgens, parallaksmetings, sowat, ligjare, spektroskopiese, dubbelster, roterende, ovaalvormige, veranderlike, stelsel, waarvan, twee, sterre, mekaar, hulle, ovaalv. Spica ook bekend as Alpha Virginis of a Vir is die helderste ster in die sterrebeeld Maagd en een van die 20 helderste sterre in die naglug Volgens parallaksmetings is dit sowat 250 10 ligjare van die Son af 3 Dit is n spektroskopiese dubbelster en n roterende ovaalvormige veranderlike n stelsel waarvan die twee sterre so na aan mekaar is dat hulle ovaalvormig eerder as rond is en wat net deur hulle spektrums van mekaar onderskei kan word Die primere ster is n bloureus en Beta Cephei veranderlike SpicaSpica se ligging in die rooi sirkel Sterrebeeld MaagdBayer naam Alpha VirginisSpektraaltipe B1 V 1 B1 III IV B2 V 2 Soort DubbelsterWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 13h 25m 11 579s 3 Deklinasie 11 09 40 75 3 Skynmagnitude m 0 97 4 0 97 1 04 5 Absolute magnitude M 3 55 3 5 1 5 6 B V kleurindeks 0 23 4 U B kleurindeks 0 94 4 BesonderhedeKomponent 1 Primere sterMassa M 11 43 1 15Radius R 7 47 0 54Ligsterkte L 20 512 5 015 4 030Temperatuur K 25 300 500Rotasiespoed km s 165 3 4 5Komponent 2 Sekondere sterMassa M 7 21 0 75Radius R 3 74 0 53Ligsterkte L 2 254 1 166 768Temperatuur K 20 900 800Rotasiespoed km s 58 8 1 5EienskappeAfstand ligjaar 250 10Ouderdom jaar 12 5 miljoenVeranderlikheid b Cep Ovaal 5 Ander nameAzimech Alaraph Alpha Virginis 67 Virginis HR 5056 BD 10 3672 HD 116658 GCTP 18144 FK5 498 CCDM 13252 1109 SAO 157923 HIP 65474 7 Portaal Sterrekunde Spica Arcturus en Denebola of Regulus na gelang van die bron is deel van die asterisme Lentedriehoek Inhoud 1 Waarneming 2 Eienskappe 3 Name 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsWaarneming Wysig Hoe om Spica op te spoor Spica is een van die naaste groot dubbelsterre aan die Son en dus die onderwerp van baie waarnemingstudies 8 Dit is vermoedelik die ster waarvan Hipparcos die data gekry het wat hom aksiale presessie laat ontdek het 9 Die ster le 2 06 grade van die sonnebaan af en kan dus deur die Maan verduister word en soms deur planete Die laaste verduistering deur n planeet was toe Venus op 10 November 1783 voor Spica verbybeweeg het soos van die Aarde af gesien Die volgende verduistering deur Venus sal op 2 September 2197 wees 10 Eienskappe WysigSpica is n nabydubbelster waarvan die twee komponente elke vier dae om mekaar wentel Hulle is so na aan mekaar dat hulle nie deur n teleskoop van mekaar onderskei kan word nie Die veranderings in hul wentelbeweging lei tot n Dopplerverskuiwing in die absorpsielyne van hul onderskeie spektrums wat hulle n dubbellyn spektroskopiese dubbelster maak 11 Spica is n roterende ovaalvormige veranderlike waar albei sterre deur hulle swaartekragwisselwerking verwring word Dit veroorsaak dat die skynbare magnitude van die stelsel met 0 03 wissel oor n tydperk wat met die wentelperiode ooreenstem Hierdie effense afname in helderheid is skaars visueel sigbaar 12 Albei sterre roteer vinniger as hul gemeenskaplike wentelperiode Die gebrek aan sinchronisasie en die groot elliptisiteit van hul wentelbaan dui daarop dat dit n jong sterstelsel is Hulle wedersydse getywisselwerking kan mettertyd lei tot rotasiesinchronisasie en n kleiner baaneksentrisiteit 13 Spica se sterreklassifikasie word algemeen beskou as die van n vroee B tipe hoofreeksster 1 Dit is moeilik om aparte spektraaltipes vir die twee komponente vas te stel die Bright Star Catalogue gee n spektraalklas van B1 III IV vir die primere ster en B2 V vir die sekondere ster aan 2 maar latere studies het verskeie ander waardes aangegee 14 15 Die ligsterkteklas van III IV vir die primere ster stem ooreen met die spektrum van n ster wat halfpad tussen n subreus en reusester is en dit is dus nie meer n hoofreeksster nie Dit is n swaar ster met n massa van meer as 10 keer die van die Son en n radius van sewe keer die Son s n Sy bolometriese ligsterkte is sowat 20 500 keer die Son s n en nege keer die van sy metgesel 16 Dit is een van die naaste sterre aan die Son wat as n tipe II supernova kan ontplof 17 18 Die primere ster is n Beta Cephei veranderlike waarvan die helderheid oor 0 1738 dae wissel Die spektrum toon n wisseling in radiale snelheid oor dieselfde tydperk wat aandui dat die oppervlak van die ster gereeld uitwaarts pulseer en dan weer saamtrek Die ster roteer baie vinnig met n rotasiespoed van 199 km s by sy ewenaar 11 Die stelsel se sekondere ster is een van die min sterre waarvan die spektrum deur die Struve Sahade effek geraak word Dit is n onreelmatige verandering in die sterkte van die spektraallyne deur die loop van sy wentelbaan waar die lyne swakker word terwyl die ster wag van die waarnemer beweeg 8 Dit kan die gevolg wees van n sterk sterwind van die primere ster af wat die lig van die sekondere ster verstrooi wanneer dit wegbeweeg 19 Hierdie ster is kleiner as die primere ster met n massa van sowat sewe keer die van die Son en n radius van 3 6 keer die Son s n 11 Sy sterreklassifikasie is B2 V wat beteken dit is n hoofreeksster 20 Name WysigDie ster se Bayer naam is Alpha Virginis Die tradisionele naam Spica kom van die Latynse spica virginis die maagd se graanaar Johann Bayer het die naam Arista genoem Nog n tradisionele naam is Azimech van die Arabiese السماك الأعزل al simak al ʼaʽzal die ongewapende simak betekenis onbekend In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep WGSN 21 die naam Spica vir die ster goedgekeur 22 23 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Johnson H L Morgan W W 1953 Fundamental stellar photometry for standards of spectral type on the Revised System of the Yerkes Spectral Atlas The Astrophysical Journal 117 313 Bibcode 1953ApJ 117 313J doi 10 1086 145697 2 0 2 1 Bright Star Catalogue Yale University Observatory 1982 3 0 3 1 3 2 van Leeuwen F 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 arXiv 0708 1752 Bibcode 2007A amp A 474 653V doi 10 1051 0004 6361 20078357 Vizier catalog entry 4 0 4 1 4 2 Ducati J R 2002 VizieR Online Data Catalog Catalogue of Stellar Photometry in Johnson s 11 color system CDS ADC Collection of Electronic Catalogues 2237 0 Bibcode 2002yCat 2237 0D 5 0 5 1 Ruban E V Alekseeva G A Arkharov A A Hagen Thorn E I Galkin V D Nikanorova I N Novikov V V Pakhomov V P Puzakova T Yu 2006 Spectrophotometric observations of variable stars Astronomy Letters 32 9 604 Bibcode 2006AstL 32 604R doi 10 1134 S1063773706090052 Herbison Evans D Hanbury Brown R Davis J Allen L R 1971 A study of alpha Virginis with an intensity interferometer Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 151 2 161 176 Bibcode 1971MNRAS 151 161H doi 10 1093 mnras 151 2 161 V alf Vir Variable Star of beta Cep type SIMBAD Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Besoek op 2010 04 13 8 0 8 1 Riddle R L Bagnuolo W G Gies D R Desember 2001 Spectroscopy of the temporal variations of a Vir Bulletin of the American Astronomical Society 33 1312 Bibcode 2001AAS 199 0613R Evans James 1998 The History and Practice of Ancient Astronomy Oxford University Press p 259 ISBN 978 0 19 509539 5 Earth Sky Tonight March 26 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2011 Besoek op 2018 08 15 11 0 11 1 11 2 Harrington David Koenigsberger Gloria Moreno Edmundo Kuhn Jeffrey Oktober 2009 Line profile Variability from Tidal Flows in Alpha Virginis Spica The Astrophysical Journal 704 1 813 830 arXiv 0908 3336 Bibcode 2009ApJ 704 813H doi 10 1088 0004 637X 704 1 813 Morris S L Augustus 1985 The ellipsoidal variable stars Astrophysical Journal Part 1 295 143 152 Bibcode 1985ApJ 295 143M doi 10 1086 163359 Beech M Augustus 1986 The ellipsoidal variables III Circularization and synchronization Astrophysics and Space Science 125 1 69 75 Bibcode 1986Ap amp SS 125 69B doi 10 1007 BF00643972 Popper Daniel M 1980 Stellar Masses Annual Review of Astronomy and Astrophysics 18 115 164 Bibcode 1980ARA amp A 18 115P doi 10 1146 annurev aa 18 090180 000555 Odell A P 1980 The structure of Alpha Virginis III the pulsation characteristics The Astrophysical Journal 236 536 Bibcode 1980ApJ 236 536O doi 10 1086 157771 Tkachenko A et al May 2016 Stellar modelling of Spica a high mass spectroscopic binary with a b Cep variable primary component Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 458 2 1964 1976 doi 10 1093 mnras stw255 Bibcode 2016MNRAS 458 1964T Kaler Jim Spica Stars in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020 Besoek op 15 April 2010 Firestone R B Julie 2014 Observation of 23 Supernovae That Exploded lt 300 pc from Earth during the past 300 kyr The Astrophysical Journal 789 1 11 doi 10 1088 0004 637X 789 1 29 29 Bibcode 2014ApJ 789 29F https zenodo org record 895414 files article pdf Gies Douglas R Bagnuolo William G Jr Penny Laura R April 1997 Photospheric Heating in Colliding Wind Binaries Astrophysical Journal 479 1 408 Bibcode 1997ApJ 479 408G doi 10 1086 303848 Schnerr R S et al Junie 2008 Magnetic field measurements and wind line variability of OB type stars Astronomy and Astrophysics 483 3 857 867 arXiv 1008 4260 Bibcode 2008A amp A 483 857S doi 10 1051 0004 6361 20077740 IAU Working Group on Star Names WGSN in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 22 Mei 2016 Bulletin of the IAU Working Group on Star Names No 1 PDF Besoek op 28 Julie 2016 IAU Catalog of Star Names in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020 Besoek op 28 Julie 2016 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Koordinate 13h 25m 11 5793s 11 09 40 759 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spica amp ol,