fbpx
Wikipedia

Spektrum

'n Spektrum is 'n toestand wat nie beperk is tot 'n spesifieke stel waardes nie. Maar kan, sonder stappe, oor 'n kontinuum wissel. Die woord is eers wetenskaplik in optika gebruik om die reënboog van kleure in sigbare lig te beskryf nadat dit deur 'n prisma gegaan het. Namate wetenskaplike begrip van lig gevorder het, het dit op die hele elektromagnetiese spektrum van toepassing geword.

Spektrum
spektrum, toestand, beperk, spesifieke, stel, waardes, maar, sonder, stappe, kontinuum, wissel, woord, eers, wetenskaplik, optika, gebruik, reënboog, kleure, sigbare, beskryf, nadat, deur, prisma, gegaan, namate, wetenskaplike, begrip, gevorder, hele, elektrom. n Spektrum is n toestand wat nie beperk is tot n spesifieke stel waardes nie Maar kan sonder stappe oor n kontinuum wissel Die woord is eers wetenskaplik in optika gebruik om die reenboog van kleure in sigbare lig te beskryf nadat dit deur n prisma gegaan het Namate wetenskaplike begrip van lig gevorder het het dit op die hele elektromagnetiese spektrum van toepassing geword Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spektrum amp oldid 2029572,