×
Spektroskopie

Spektroskopie is ’n versamelnaam vir wetenskaplike tegnieke om die wisselwerking tussen materie en stralingsenergie te ondersoek.

Die bestudering van wit lig wat met ’n prisma versprei word, is ’n voorbeeld van spektroskopie.

Histories was spektroskopie die bestudering van sigbare lig wat volgens hul golflengtes deur ’n prisma versprei word. Later is die begrip heelwat uitgebrei om enige wisselwerking met stralingsenergie as ’n funksie van sy golflengte of frekwensie in te sluit.

Spektroskopiese tegnieke word toegepas in die natuurkunde, analitiese skeikunde en fisiese chemie om die eienskappe van saamgestelde molekulêre, atoom- of subatoom-stelsels te bepaal.

Inhoud

'n Belangrike deel van die spektroskopie maak gebruik van fotone. Afhanklik van die golflengte van die straling kan verskeie eienskappe bestudeer word

  • Mössbauerspektroskopie gebruik gammastraling om oorgange van die atoomkern te bestudeer
  • X-straalspektroskopie gebruik X-strale om oorgange van die atome se kernelektrone te bestudeer
  • UV/Sigbare spetroskopie toon veral oorgange tussen elektroniese toestande van die materiaal
  • Infrarooispektroskopie toon veral oorgange tussen vibrasietoestande
  • Mikrogolfspektroskopie toon veral oorgange tussen rotasietoestande
  • Kernspinresonansie gebruik straling in die radiogolfgebied om oorgange van die kernspins te bestudeer
  1. Crouch, Stanley; Skoog, Douglas A. (2007). Principles of instrumental analysis. Australia: Thomson Brooks/Cole. ISBN 0-495-01201-7.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. Herrmann, R.; C. Onkelinx (1986). "Quantities and units in clinical chemistry: Nebulizer and flame properties in flame emission and absorption spectrometry". Pure and Applied Chemistry. 58 (12): 1737–1742. doi:.

Publikasie datum: Augustus 15, 2021

spektroskopie, versamelnaam, wetenskaplike, tegnieke, wisselwerking, tussen, materie, stralingsenergie, ondersoek, bestudering, prisma, versprei, word, voorbeeld, spektroskopie, histories, spektroskopie, bestudering, sigbare, volgens, golflengtes, deur, prisma. Spektroskopie is n versamelnaam vir wetenskaplike tegnieke om die wisselwerking tussen materie en stralingsenergie te ondersoek 1 2 Die bestudering van wit lig wat met n prisma versprei word is n voorbeeld van spektroskopie Histories was spektroskopie die bestudering van sigbare lig wat volgens hul golflengtes deur n prisma versprei word Later is die begrip heelwat uitgebrei om enige wisselwerking met stralingsenergie as n funksie van sy golflengte of frekwensie in te sluit Spektroskopiese tegnieke word toegepas in die natuurkunde analitiese skeikunde en fisiese chemie om die eienskappe van saamgestelde molekulere atoom of subatoom stelsels te bepaal Inhoud 1 Elektromagnetiese spektroskopie 2 Ander vorme 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsElektromagnetiese spektroskopie Wysig n Belangrike deel van die spektroskopie maak gebruik van fotone Afhanklik van die golflengte van die straling kan verskeie eienskappe bestudeer word Mossbauerspektroskopie gebruik gammastraling om oorgange van die atoomkern te bestudeer X straalspektroskopie gebruik X strale om oorgange van die atome se kernelektrone te bestudeer UV Sigbare spetroskopie toon veral oorgange tussen elektroniese toestande van die materiaal Infrarooispektroskopie toon veral oorgange tussen vibrasietoestande Mikrogolfspektroskopie toon veral oorgange tussen rotasietoestande Kernspinresonansie gebruik straling in die radiogolfgebied om oorgange van die kernspins te bestudeerAnder vorme WysigFotoelektronspektroskopieVerwysings Wysig Crouch Stanley Skoog Douglas A 2007 Principles of instrumental analysis Australia Thomson Brooks Cole ISBN 0 495 01201 7 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Herrmann R C Onkelinx 1986 Quantities and units in clinical chemistry Nebulizer and flame properties in flame emission and absorption spectrometry Pure and Applied Chemistry 58 12 1737 1742 doi 10 1351 pac198658121737 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Spektroskopie amp ol,