×
Spaanse verowering van die Asteekse Ryk

Die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk / Meksiko was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonisering van die Amerikas. Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die Asteekse Ryk beteken. Die veldtogte teen die Asteekse Driebond is deur die conquistador Hernán Cortés gelei.

Spaanse verowering van die Asteekse Ryk
Deel van die Spaanse verowering van die Amerikas

Asteekse krygers uit die Codex Mendoza
Datum Februarie 151913 Augustus 1521 teen die Asteekse Ryk
na 152217 Februarie 1530 teen die Taraskaanse ryk
Ligging Asteekse Ryk en ander inheemse ryke (hedendaagse Meksiko)
Resultaat Spaanse en geallieerde inheemse oorwinning
Vernietiging van Tenochtitlan en die Asteekse Driebond
Stigting van Meksikostad en Nieu-Spanje
Gebieds-
veranderinge
Anneksasie van die Asteekse, Taraskaanse en ander inheemse state as Nieu-Spanje deur die Spaanse Ryk
Strydende partye
Spaanse Ryk

Tlaxcala
Cempoala

ondersteuning of toevallige alliansie:

Asteekse Ryk (1519–1521)

Geallieerde state:

  • Teotitlan

Onafhanklike state:

  • Metztitlan
  • Taraskaanse ryk (1522–1530)
  • Koninkryk Tututepek
  • Koninkryk Yopitzinco
  • Koninkryk Zaachila
  • Koninkryk Colliman
  • Koninkryk Xalisco
  • Chichimeca
  • verskeie koninkrykies en stamme
Aanvoerders
Hernán Cortés

Pedro de Alvarado
Gonzalo de Sandoval
Cristóbal de Olid
Nuño de Guzmán
Xicotencatl II (†)
Xicotencatl I
Maxixcatl
Xicomecoatl

Moctezuma II (†)

Cuitláhuac (†)
Cuauhtémoc (†)
Cacamatzin (†)
Coanacochtzin (†)
Tetlepanquetzal (†)

Itzquauhtzin (†)

Tangaxuan II

Sterkte
Spaanse conquistadores (totaal):
  • ~2500–3000 infanterie
  • 90–100 kavallerie
  • 32 kanonne
  • 13 brigantines

Tlaxcala en ander geallieerdes: ~80 000–200 000
Cempoala: 400

Asteke: 300 000

Taraskane: 100 000

Ongevalle en verliese
1 800 soldate dood
  • 1 000 dood in geveg
  • 15+ kanonne verloor

Tienduisende se Tlaxkal en ander inheemse geallieerde dood[verwysing benodig]

200 000 dood (insluitende burgerlikes)
300 oorlogskano's gekelder

Inhoud

Die roete van Hernán Cortés
Hernán Cortés en La Malinche

Baie verslae van die veroweringe van die Asteekse Ryk deur die Spanjaarde is hoofsaaklik deur die Spanjaarde self geskryf. Die belangrikste en primêrste bronne is die briewe van Hernán Cortés en Karel V, en Bernal Diaz se geskrewe werk, True History of the Conquest of Mexico. Die primêre bronne van die bewoners, beïnvloed deur die verowering, word selde bekyk. Inheemse verslae is op die vroegste in 1528 vasgelê. Geskrewe in Nahuatl beskryf die inheemse bewoners van die Asteekse Ryk die sewe voortekens wat daar was voorafgaande die koms van die Spanjaarde in die Golf van Meksiko. Die sewe voortekens was:

  1. 'n vreemde verskynsel aan die oostelike hemel,
  2. vuur wat die tempel van Huitzilopochtli verwoes het,
  3. 'n bliksemstraal wat die riettempel van Xiuhtecuhtli verwoes het,
  4. die verskyning van wegskietende vuur oor die oseaan,
  5. die "kook" en later oorstroming van 'n meer by Tenochtitlan,
  6. 'n wenende vrou in die holst van die nag,
  7. die vang van 'n onbekende wese met 'n visnet.

Die hueyi tlahtoani Moctezuma II (soms as Montezuma gespel) sou waarsêers geraadpleeg het om die oorsaak van hierdie voortekens te bepaal; maar die kon tot die koms van die Spanjaarde nie die presiese verklarings gee nie.

Hernán Cortés en Moctezuma II op 8 November 1519 in Tenochtitlan
La Noche Triste, die Asteke verslaan die Spanjarde op 30 Junie 1520 in Tenochtitlan

Die verowering van Tenochtitlan word meestal as verwysing gebruik om die begin van die verowering van Meso-Amerika aan te gee. Die proses was egter veel ingewikkelder en het langer as die drie jaar geduur wat Hernán Cortés nodig gehad het om Tenochtitlan te verower.

Selfs na die Val van Tenochtitlan was die meeste Meso-Amerikaanse kulture nog ongeskonde. Die Tlaxcalteke het hul deel van die verdrag verwag, die Purepecha en Mixteke was bly oor die nederlaag van hul lewenslange vyand, en ander kulture was waarskynlik net so bly oor hierdie nederlaag.

Daar was byna sestig jaar van oorlog voordat die Spaanse veroweraars Meso-Amerika verower het. Die vernaamste weerstand was die periode wat ook as die Chichimeken-oorlog bekend staan. Die Spaanse verowering van Yucatan het byna 170 jaar geduur. Die hele proses kon langer geduur het, het daar nie drie epidemies uitgebreek nie wat 'n swaar tol van die oorspronklike bewoners van Amerika geëis het. Deur hierdie epidemies het byna 75% van die bevolking gesterf en gevolglik het dit die ineenstorting van baie Meso-Amerikaanse kulture veroorsaak. Sommige glo dat siektes uit die Ou Wêreld, soos pokke, die dood van 90 tot 95 persent van die bevolking van die oorspronklike bewoners van die Nuwe Wêreld veroorsaak het.

  1. (en) Thomas, Hugh.Conquest: Montezuma, Cortes, and the Fall of Old Mexico, (New York: Simon and Schuster, 1993), bl. 528–529.
  2. (en) Thomas, Hugh.Conquest: Montezuma, Cortes, and the Fall of Old Mexico, (New York: Simon and Schuster, 1993), bl. 528–529.
  3. Clodfelter 2017, p. 32.
  4. (en) Diaz, B., 1963, The Conquest of New Spain, London: Penguin Books, ISBN 0-14-044123-9
  5. (es) Bernard Grunberg, "La folle aventure d'Hernan Cortés", in L'Histoire n°322, Julie–August 2007
  6. (en) Leon-Portilla, Miguel (ed.). The Broken Spears: The Aztec Account of the Conquest of Mexico. Boston: Beacon Press, 1966. bl. 4-6.
  7. (en)


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

spaanse, verowering, asteekse, meksiko, baie, belangrike, onderdeel, spaanse, kolonisering, amerikas, koms, spanjaarde, einde, asteekse, beteken, veldtogte, teen, asteekse, driebond, deur, conquistador, hernán, cortés, gelei, deel, spaanse, verowering, amerika. Die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk Meksiko was n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonisering van die Amerikas Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die Asteekse Ryk beteken Die veldtogte teen die Asteekse Driebond is deur die conquistador Hernan Cortes gelei Spaanse verowering van die Asteekse RykDeel van die Spaanse verowering van die AmerikasAsteekse krygers uit die Codex MendozaDatum Februarie 1519 13 Augustus 1521 teen die Asteekse Ryk na 1522 17 Februarie 1530 teen die Taraskaanse rykLigging Asteekse Ryk en ander inheemse ryke hedendaagse Meksiko Resultaat Spaanse en geallieerde inheemse oorwinning Vernietiging van Tenochtitlan en die Asteekse Driebond Stigting van Meksikostad en Nieu SpanjeGebieds veranderinge Anneksasie van die Asteekse Taraskaanse en ander inheemse state as Nieu Spanje deur die Spaanse RykStrydende partyeSpaanse Ryk Tlaxcala Cempoala ondersteuning of toevallige alliansie Otomis Mixquic Iztapalapa Xochimilco Texcoco Asteekse Ryk 1519 1521 Tenochtitlan Tlatelolco Chalco Xochimilco Texcoco Tlacopan Geallieerde state Teotitlan Onafhanklike state Metztitlan Taraskaanse ryk 1522 1530 Koninkryk Tututepek Koninkryk Yopitzinco Koninkryk Zaachila Koninkryk Colliman Koninkryk Xalisco Chichimeca verskeie koninkrykies en stammeAanvoerdersHernan Cortes Pedro de Alvarado Gonzalo de Sandoval Cristobal de Olid Nuno de Guzman Xicotencatl II Xicotencatl I Maxixcatl Xicomecoatl Moctezuma II Cuitlahuac Cuauhtemoc Cacamatzin Coanacochtzin Tetlepanquetzal Itzquauhtzin Tangaxuan IISterkteSpaanse conquistadores totaal 2500 3000 infanterie 1 90 100 kavallerie 32 kanonne 13 brigantines Tlaxcala en ander geallieerdes 80 000 200 000 Cempoala 400 Asteke 300 000 Taraskane 100 000Ongevalle en verliese1 800 soldate dood 2 1 000 dood in geveg 3 15 kanonne verloor 4 5 Tienduisende se Tlaxkal en ander inheemse geallieerde dood verwysing benodig 200 000 dood insluitende burgerlikes 3 300 oorlogskano s gekelder 3 Inhoud 1 Asteekse voorbodens vir die Spaanse verowering 2 Verowering van Meso Amerika 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsAsteekse voorbodens vir die Spaanse verowering Wysig Die roete van Hernan Cortes Hernan Cortes en La Malinche Baie verslae van die veroweringe van die Asteekse Ryk deur die Spanjaarde is hoofsaaklik deur die Spanjaarde self geskryf Die belangrikste en primerste bronne is die briewe van Hernan Cortes en Karel V en Bernal Diaz se geskrewe werk True History of the Conquest of Mexico Die primere bronne van die bewoners beinvloed deur die verowering word selde bekyk Inheemse verslae is op die vroegste in 1528 vasgele Geskrewe in Nahuatl beskryf die inheemse bewoners van die Asteekse Ryk die sewe voortekens wat daar was voorafgaande die koms van die Spanjaarde in die Golf van Meksiko Die sewe voortekens was 6 n vreemde verskynsel aan die oostelike hemel vuur wat die tempel van Huitzilopochtli verwoes het n bliksemstraal wat die riettempel van Xiuhtecuhtli verwoes het die verskyning van wegskietende vuur oor die oseaan die kook en later oorstroming van n meer by Tenochtitlan n wenende vrou in die holst van die nag die vang van n onbekende wese met n visnet Die hueyi tlahtoani Moctezuma II soms as Montezuma gespel sou waarseers geraadpleeg het om die oorsaak van hierdie voortekens te bepaal maar die kon tot die koms van die Spanjaarde nie die presiese verklarings gee nie Verowering van Meso Amerika Wysig Hernan Cortes en Moctezuma II op 8 November 1519 in Tenochtitlan La Noche Triste die Asteke verslaan die Spanjarde op 30 Junie 1520 in Tenochtitlan Die verowering van Tenochtitlan word meestal as verwysing gebruik om die begin van die verowering van Meso Amerika aan te gee Die proses was egter veel ingewikkelder en het langer as die drie jaar geduur wat Hernan Cortes nodig gehad het om Tenochtitlan te verower Selfs na die Val van Tenochtitlan was die meeste Meso Amerikaanse kulture nog ongeskonde Die Tlaxcalteke het hul deel van die verdrag verwag die Purepecha en Mixteke was bly oor die nederlaag van hul lewenslange vyand en ander kulture was waarskynlik net so bly oor hierdie nederlaag Daar was byna sestig jaar van oorlog voordat die Spaanse veroweraars Meso Amerika verower het Die vernaamste weerstand was die periode wat ook as die Chichimeken oorlog bekend staan Die Spaanse verowering van Yucatan het byna 170 jaar geduur Die hele proses kon langer geduur het het daar nie drie epidemies uitgebreek nie wat n swaar tol van die oorspronklike bewoners van Amerika geeis het Deur hierdie epidemies het byna 75 van die bevolking gesterf en gevolglik het dit die ineenstorting van baie Meso Amerikaanse kulture veroorsaak Sommige glo dat siektes uit die Ou Wereld soos pokke die dood van 90 tot 95 persent van die bevolking van die oorspronklike bewoners van die Nuwe Wereld veroorsaak het 7 Verwysings Wysig en Thomas Hugh Conquest Montezuma Cortes and the Fall of Old Mexico New York Simon and Schuster 1993 bl 528 529 en Thomas Hugh Conquest Montezuma Cortes and the Fall of Old Mexico New York Simon and Schuster 1993 bl 528 529 3 0 3 1 3 2 Clodfelter 2017 p 32 en Diaz B 1963 The Conquest of New Spain London Penguin Books ISBN 0 14 044123 9 es Bernard Grunberg La folle aventure d Hernan Cortes in L Histoire n 322 Julie August 2007 en Leon Portilla Miguel ed The Broken Spears The Aztec Account of the Conquest of Mexico Boston Beacon Press 1966 bl 4 6 en The Story Of Smallpox and other Deadly Eurasian GermsEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spaanse verowering van die Asteekse Ryk amp ol,