×
Spaans
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Spanjaarde.

Spaans (español, [espaˈɲol],(hulp·inligting)) of Kastiliaans (castellano, [kasteˈʎano](hulp·inligting)), van 'Kastilië', is 'n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wêreld naas Engels en Chinees. Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat. Die meeste daarvan woon in Latyns-Amerika.

Spaans
español, castellano
Uitspraak: [espaˈɲol], [kasteˈʎano]
Gepraat in: Argentinië
Bolivië
Brasilië
Chili
Colombia
Costa Rica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Ekwatoriaal-Guinee
El Salvador
Filippyne
Grenada
Guatemala
Honduras
Kuba
Marokko
Meksiko
Nicaragua
Panama
Paraguay
Peru
Spanje
Uruguay
Venezuela
Verenigde State
Wes-Sahara
Gebied: Amerikas en Suid-Europa
Totale sprekers: 426 miljoen (moedertaal)
91 miljoen (tweede taal)
Rang: 3
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Gallo-Iberies
Ibero-Romaans
Wes-Iberies
Spaans
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Verenigde Nasies
Afrika-unie
Europese Unie
Argentinië
Bolivië
Chili
Colombia
Costa Rica
Dominikaanse Republiek
Ecuador
Ekwatoriaal-Guinee
El Salvador
Grenada
Guatemala
Honduras
Kuba
Meksiko
Nicaragua
Panama
Paraguay
Peru
Puerto Rico
Spanje
Uruguay
Venezuela
Wes-Sahara
Arizona
Florida
Kalifornië
Nieu-Meksiko
Texas
Gereguleer deur: Asociación de Academias de la Lengua Española
Taalkodes
ISO 639-1: es
ISO 639-2: spa
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000

Die Spaanse standaardtaal ontstaan in die 13de eeu uit die streektaal van Kastilië (die gebied rondom Toledo en Madrid).

Inhoud

Die uitspraak en spelling van Spaans is, in vergelyking met dié van baie ander tale, redelik eenvoudig. Die spelling is grotendeels foneties: daar is vir die grootste deel een eenduidige verhouding tussen geskrewe letters en die uitspraak van klanke.

Reëls en voorbeelde:

Spaans Uitspraak voorbeeld
c voor e of i: soos die Engelse th in Europese Spaans (maar soos s in Latyns-Amerika)
oorblywende gevalle: k
cerveza (bier)
casa (huis)
ch soos die "tj" klank in Afrikaans in tjops hecho (gemaak, gedaan)
d stom aan die einde van 'n woord ciudad (stad)
g soos die gh in ghoen of die g in berge
voor i of e as sagte g
ganar (wen)
gente (mense), Girona (Gerona)
gu voor e of i soos gh in ghoen of die g in berge guerra (oorlog)
gw (g soos in garçon, w soos in die Engelse "watch") desagüe (afwatering)
h word nie uitgespreek nie
hotel, prohibido (verbode),
hu w (soos in Washington)
huevo (eier),
i
ie
ie
je
ilimitado (onbegrens)
fiebre (koorts),
j sagte g trabajo (werk)
ll (LL) lj (zj in Argentinië, j in Colombia, Meksiko) calle (straat)
ñ nj mañana (môre)
u oe uno (1)
x in Meksiko: sagte g, of sj (soos in Sjinees) México
v b (in die middel van 'n woord sag, amper soos w) venado (hert)
z soos die Engelse th (s in Latyns-Amerika) zapatero (skoenmaker)

Die klemtoon lê op die laaste lettergreep, maar op die een na laaste as die woord op 'n klinker, -n of -s eindig. As hiervan word afgewyk word staan daar 'n aksent op die beklemtoonde klinker (bv. fármaco (geneesmiddel), Córdoba).

Wie die basisreëls van die Spaanse spelling en uitspraak leer, kan daarom na 'n bietjie oefening enige teks sonder probleme lees. Daar is egter wel verskillende Spaanse dialekte en streektale. Die uitspraak in die omgewing van die Spaanse hoofstad Madrid klink anders as dié in Andalusië, en die Spaans wat in Spanje gepraat word, klink ook anders as hoe dit in Suid- en Sentraal-Amerika gepraat word. Ook binne die Latyns-Amerikaanse lande is daar verskillende streeksvariante.

Katalaans is 'n selfstandige taal, maar verwant aan Spaans.

Spaans is die enigste amptelike taal op nasionale vlak

Spaans is 'n mede-amptelike taal

Verspreiding van Spaanse dialekte
Gebruik van die terme español of castellano volgens Spaanstalige lande
Lande met 'n merkwaardige aantal Spaanse sprekers
Alfabetiese volgorde Aantal moedertaalsprekers
  1. Amerikaanse Maagde-eilande (3 980)
  2. Andorra (40 000)
  3. Argentinië (41 248 000)
  4. Aruba (105 000)
  5. Australië (150 000)
  6. Belize (130 000)
  7. Bolivië (7 010 000)
  8. Bonaire (5 700)
  9. Brasilië (19 700 000)
  10. Chili (18 000 000)
  11. China (250 000)
  12. Colombia (47 000 000)
  13. Costa Rica (4 220 000)
  14. Curaçao (112 450)
  15. Dominikaanse Republiek (8 850 000)
  16. Duitsland (410 000)
  17. Ecuador (10 946 000)
  18. Ekwatoriaal-Guinee (447 000)
  19. El Salvador (6 859 000)
  20. Filippyne (2 900 000)
  21. Finland (17 200)
  22. Frankryk (2 100 000)
  23. Frans-Guyana (13 000)
  24. Guatemala (8 163 000)
  25. Guyana (198 000)
  26. Haïti (1 650 000)
  27. Honduras (7 267 000)
  28. Israel (160 000)
  29. Italië (455 000)
  30. Japan (500 000)
  31. Kanada (272 000)
  32. Koeweit (1 700)
  33. Kuba (11 285 000)
  34. Libanon (2 300)
  35. Marokko (960 706)
  36. Meksiko (125 000 000)
  37. Nederland (17 600)
  38. Nicaragua (5 503 000)
  39. Nieu-Seeland (26 100)
  40. Oostenryk (1 970)
  41. Panama (3 108 000)
  42. Paraguay (4 737 000)
  43. Peru (26 152 265)
  44. Portugal (1 750 000)
  45. Puerto Rico (4 017 000)
  46. Roemenië (7 000)
  47. Rusland (1 200 000)
  48. Spanje (44 400 000)
  49. Suid-Korea (90 000)
  50. Swede (39 700)
  51. Switserland (172 000)
  52. Trinidad en Tobago (32 200)
  53. Turkye (29 500)
  54. Uruguay (3 442 000)
  55. Verenigde Koninkryk (900 000)
  56. Verenigde State (41 000 000)
  57. Venezuela (26 021 000)
  58. Wes-Sahara (341 000)
  1. Meksiko (125 000 000)
  2. Colombia (45 600 000)
  3. Spanje (44 400 000)
  4. Argentinië (41 248 000)
  5. Verenigde State (41 000 000)
  6. Peru (26 152 265)
  7. Venezuela (26 021 000)
  8. Brasilië (19 700 000)
  9. Chili (18 000 000)
  10. Kuba (11 285 000)
  11. Ecuador (10 946 000)
  12. Dominikaanse Republiek (8 850 000)
  13. Guatemala (8 163 000)
  14. Honduras (7 267 000)
  15. Bolivië (7 010 000)
  16. El Salvador (6 859 000)
  17. Nicaragua (5 503 000)
  18. Paraguay (4 737 000)
  19. Costa Rica (4 220 000)
  20. Puerto Rico (4 017 000)
  21. Uruguay (3 442 000)
  22. Panama (3 108 000)
  23. Filippyne (2 900 000)
  24. Frankryk (2 100 000)
  25. Portugal (1 750 000)
  26. Haïti (1 650 000)
  27. Rusland (1 200 000)
  28. Marokko (960 706)
  29. Verenigde Koninkryk (900 000)
  30. Japan (500 000)
  31. Italië (455 000)
  32. Ekwatoriaal-Guinee (447 000)
  33. Duitsland (410 000)
  34. Wes-Sahara (341 000)
  35. Kanada (272 000)
  36. China (250 000)
  37. Guyana (198 000)
  38. Switserland (172 000)
  39. Israel (160 000)
  40. Australië (150 000)
  41. Belize (130 000)
  42. Curaçao (112 450)
  43. Aruba (105 000)
  44. Suid-Korea (90 000)
  45. Andorra (40 000)
  46. Swede (39 700)
  47. Trinidad en Tobago (32 200)
  48. Turkye (29 500)
  49. Nieu-Seeland (26 100)
  50. Nederland (17 600)
  51. Finland (17 200)
  52. Frans-Guyana (13 000)
  53. Roemenië (7 000)
  54. Bonaire (5 700)
  55. Amerikaanse Maagde-eilande (3 980)
  56. Libanon (2 300)
  57. Oostenryk (1 970)
  58. Koeweit (1 700)
Latyn Spaans Portugees Katalaans Italiaans Frans Betekenis en aantekeninge
nos nosotros nós nosaltres noi nous (nous autres in Kanadese Frans) ons ("ander" mense)
germānum, frater hermano irmão germà fratello frère broer
dies Martis
(Klassieke Latyn)
martes terça-feira
(Kerklatyn tertia feria)
dimarts martedi mardi Dinsdag
cantiōnem canción canção cançó canzone chanson lied
magis or plus más
(selde: plus)
mais
(in die argaïese taal ook chus)
més più plus meer

(Romaans mai)

manūm sinistram mano izquierda mão esquerda
(verouderd ook sẽestra)
mà esquerra mano sinistra main gauche linkerhand

(Baskies: esku ezkerra)

nullam rem natam
(letterlik "geen gebore ding nie")
nada nada
(verouderd ook rem)
res niente rien niks
  1. (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op2 Maart 2016.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Spaans


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

spaans, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, spanjaarde, español, espaˈɲol, luister, hulp, inligting, kastiliaans, castellano, kasteˈʎano, luister, hulp, inligting, kastilië, romaanse, taal, derde, grootste, taal, wêreld, naas, engels, chinees. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Spanjaarde Spaans espanol espaˈɲol luister hulp inligting of Kastiliaans castellano kasteˈʎano luister hulp inligting van Kastilie is n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wereld naas Engels en Chinees Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat Die meeste daarvan woon in Latyns Amerika Spaans espanol castellano Uitspraak espaˈɲol kasteˈʎano Gepraat in Argentinie Bolivie Brasilie Chili Colombia Costa Rica Dominikaanse Republiek Ecuador Ekwatoriaal Guinee El Salvador Filippyne Grenada Guatemala Honduras Kuba Marokko Meksiko Nicaragua Panama Paraguay Peru Spanje Uruguay Venezuela Verenigde State Wes Sahara Gebied Amerikas en Suid EuropaTotale sprekers 426 miljoen moedertaal 91 miljoen tweede taal 1 Rang 3Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Gallo Iberies Ibero Romaans Wes Iberies Spaans Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Verenigde Nasies Afrika unie Europese Unie Argentinie Bolivie Chili Colombia Costa Rica Dominikaanse Republiek Ecuador Ekwatoriaal Guinee El Salvador Grenada Guatemala Honduras Kuba Meksiko Nicaragua Panama Paraguay Peru Puerto Rico Spanje Uruguay Venezuela Wes Sahara Arizona Florida Kalifornie Nieu Meksiko TexasGereguleer deur Asociacion de Academias de la Lengua EspanolaTaalkodesISO 639 1 esISO 639 2 spaISO 639 3 spa Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes Europa tussen 1000 en 2000 Die Spaanse standaardtaal ontstaan in die 13de eeu uit die streektaal van Kastilie die gebied rondom Toledo en Madrid Inhoud 1 Uitspraak van Spaans 2 Geografiese verspreiding 3 n Vergelyking tussen Spaans en ander Romaanse tale 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsUitspraak van Spaans WysigDie uitspraak en spelling van Spaans is in vergelyking met die van baie ander tale redelik eenvoudig Die spelling is grotendeels foneties daar is vir die grootste deel een eenduidige verhouding tussen geskrewe letters en die uitspraak van klanke Reels en voorbeelde Spaans Uitspraak voorbeeldc voor e of i soos die Engelse th in Europese Spaans maar soos s in Latyns Amerika oorblywende gevalle k cerveza bier casa huis ch soos die tj klank in Afrikaans in tjops hecho gemaak gedaan d stom aan die einde van n woord ciudad stad g soos die gh in ghoen of die g in berge voor i of e as sagte g ganar wen gente mense Girona Gerona gu voor e of i soos gh in ghoen of die g in berge guerra oorlog gu gw g soos in garcon w soos in die Engelse watch desague afwatering h word nie uitgespreek nie hotel prohibido verbode hu w soos in Washington huevo eier i ie ie je ilimitado onbegrens fiebre koorts j sagte g trabajo werk ll LL lj zj in Argentinie j in Colombia Meksiko calle straat n nj manana more u oe uno 1 x in Meksiko sagte g of sj soos in Sjinees Mexicov b in die middel van n woord sag amper soos w venado hert z soos die Engelse th s in Latyns Amerika zapatero skoenmaker Die klemtoon le op die laaste lettergreep maar op die een na laaste as die woord op n klinker n of s eindig As hiervan word afgewyk word staan daar n aksent op die beklemtoonde klinker bv farmaco geneesmiddel Cordoba Wie die basisreels van die Spaanse spelling en uitspraak leer kan daarom na n bietjie oefening enige teks sonder probleme lees Daar is egter wel verskillende Spaanse dialekte en streektale Die uitspraak in die omgewing van die Spaanse hoofstad Madrid klink anders as die in Andalusie en die Spaans wat in Spanje gepraat word klink ook anders as hoe dit in Suid en Sentraal Amerika gepraat word Ook binne die Latyns Amerikaanse lande is daar verskillende streeksvariante Katalaans is n selfstandige taal maar verwant aan Spaans Geografiese verspreiding Wysig Spaans is die enigste amptelike taal op nasionale vlak Spaans is n mede amptelike taal Verspreiding van Spaanse dialekte Gebruik van die terme espanol of castellano volgens Spaanstalige lande Lande met n merkwaardige aantal Spaanse sprekersAlfabetiese volgorde Aantal moedertaalsprekersAmerikaanse Maagde eilande 3 980 Andorra 40 000 Argentinie 41 248 000 Aruba 105 000 Australie 150 000 Belize 130 000 Bolivie 7 010 000 Bonaire 5 700 Brasilie 19 700 000 Chili 18 000 000 China 250 000 Colombia 47 000 000 Costa Rica 4 220 000 Curacao 112 450 Dominikaanse Republiek 8 850 000 Duitsland 410 000 Ecuador 10 946 000 Ekwatoriaal Guinee 447 000 El Salvador 6 859 000 Filippyne 2 900 000 Finland 17 200 Frankryk 2 100 000 Frans Guyana 13 000 Guatemala 8 163 000 Guyana 198 000 Haiti 1 650 000 Honduras 7 267 000 Israel 160 000 Italie 455 000 Japan 500 000 Kanada 272 000 Koeweit 1 700 Kuba 11 285 000 Libanon 2 300 Marokko 960 706 Meksiko 125 000 000 Nederland 17 600 Nicaragua 5 503 000 Nieu Seeland 26 100 Oostenryk 1 970 Panama 3 108 000 Paraguay 4 737 000 Peru 26 152 265 Portugal 1 750 000 Puerto Rico 4 017 000 Roemenie 7 000 Rusland 1 200 000 Spanje 44 400 000 Suid Korea 90 000 Swede 39 700 Switserland 172 000 Trinidad en Tobago 32 200 Turkye 29 500 Uruguay 3 442 000 Verenigde Koninkryk 900 000 Verenigde State 41 000 000 Venezuela 26 021 000 Wes Sahara 341 000 Meksiko 125 000 000 Colombia 45 600 000 Spanje 44 400 000 Argentinie 41 248 000 Verenigde State 41 000 000 Peru 26 152 265 Venezuela 26 021 000 Brasilie 19 700 000 Chili 18 000 000 Kuba 11 285 000 Ecuador 10 946 000 Dominikaanse Republiek 8 850 000 Guatemala 8 163 000 Honduras 7 267 000 Bolivie 7 010 000 El Salvador 6 859 000 Nicaragua 5 503 000 Paraguay 4 737 000 Costa Rica 4 220 000 Puerto Rico 4 017 000 Uruguay 3 442 000 Panama 3 108 000 Filippyne 2 900 000 Frankryk 2 100 000 Portugal 1 750 000 Haiti 1 650 000 Rusland 1 200 000 Marokko 960 706 Verenigde Koninkryk 900 000 Japan 500 000 Italie 455 000 Ekwatoriaal Guinee 447 000 Duitsland 410 000 Wes Sahara 341 000 Kanada 272 000 China 250 000 Guyana 198 000 Switserland 172 000 Israel 160 000 Australie 150 000 Belize 130 000 Curacao 112 450 Aruba 105 000 Suid Korea 90 000 Andorra 40 000 Swede 39 700 Trinidad en Tobago 32 200 Turkye 29 500 Nieu Seeland 26 100 Nederland 17 600 Finland 17 200 Frans Guyana 13 000 Roemenie 7 000 Bonaire 5 700 Amerikaanse Maagde eilande 3 980 Libanon 2 300 Oostenryk 1 970 Koeweit 1 700 n Vergelyking tussen Spaans en ander Romaanse tale WysigLatyn Spaans Portugees Katalaans Italiaans Frans Betekenis en aantekeningenos nosotros nos nosaltres noi nous nous autres in Kanadese Frans ons ander mense germanum frater hermano irmao germa fratello frere broerdies Martis Klassieke Latyn martes terca feira Kerklatyn tertia feria dimarts martedi mardi Dinsdagcantiōnem cancion cancao canco canzone chanson liedmagis or plus mas selde plus mais in die argaiese taal ook chus mes piu plus meer Romaans mai manum sinistram mano izquierda mao esquerda verouderd ook sẽestra ma esquerra mano sinistra main gauche linkerhand Baskies esku ezkerra nullam rem natam letterlik geen gebore ding nie nada nada verouderd ook rem res niente rien niksVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Spanish in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020 Besoek op 2 Maart 2016 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Spaans Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spaans Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Spaans es Real Academia Espanola Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Spaans amp ol,