fbpx
Wikipedia

Southampton

Southampton

Ligging van Southampton in Engeland Die Bargate
Kaart van Southampton
 Land  Verenigde Koninkryk
 Land (VK)  Engeland
 Graafskap Hampshire
 Koördinate 50°54′N 1°24′W / 50.900°N 1.400°W / 50.900; -1.400Koördinate: 50°54′N 1°24′W / 50.900°N 1.400°W / 50.900; -1.400
 Oppervlakte:  
 - Totaal 72.8 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010)skatting 253 651
 - Bevolkingsdigtheid 4 454/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.southampton.gov.uk

Southampton is 'n stad in die verresuide van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n geskatte bevolking van 253 650 gehad in 2010. Southampton lê in die seremoniële graafskap van Hampshire, maar vir administratiewe doeleindes is die stad 'n unitêre gesag.

Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en drie in Kanada wat na Southampton vernoem is. In 1912 het die RMS Titanic het sy noodlottige reis van die stadshawe begin.

Geskiedenis

'n Dorp genaamd Hamwic is in die 1ste eeu gebou. Later is die naam verander na Hamtun en toe na Hampton.

Southampton was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1983, Krieketwêreldbeker 1999 en Krieketwêreldbeker 2019.

Demografie

Southampton is die tweede grootste stad aan die Engelse suidkus (naas Plymouth). In 2001 was 92,4% van sy bevolking blankes, 3,8% Indiërs, 1,0% swartes en 2,8% ander.

Susterstede

Southampton
southampton, ligging, engeland, bargatekaart, land, verenigde, koninkryk, land, engeland, graafskap, hampshire, koördinate, koördinate, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2010, skatting, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, burgemeester. SouthamptonLigging van Southampton in Engeland Die BargateKaart van Southampton Land Verenigde Koninkryk Land VK Engeland Graafskap Hampshire Koordinate 50 54 N 1 24 W 50 900 N 1 400 W 50 900 1 400 Koordinate 50 54 N 1 24 W 50 900 N 1 400 W 50 900 1 400 Oppervlakte Totaal 72 8 vk km Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking Totaal 2010 skatting 253 651 Bevolkingsdigtheid 4 454 vk km Tydsone GMT Somertyd GMT 1 Burgemeester Geen Amptelike Webwerf www southampton gov ukSouthampton is n stad in die verresuide van Engeland in die Verenigde Koninkryk Die stad het n geskatte bevolking van 253 650 gehad in 2010 Southampton le in die seremoniele graafskap van Hampshire maar vir administratiewe doeleindes is die stad n unitere gesag Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en drie in Kanada wat na Southampton vernoem is In 1912 het die RMS Titanic het sy noodlottige reis van die stadshawe begin Geskiedenis Wysig n Dorp genaamd Hamwic is in die 1ste eeu gebou Later is die naam verander na Hamtun en toe na Hampton Southampton was een van die gasheerstede tydens die Krieketwereldbeker 1983 Krieketwereldbeker 1999 en Krieketwereldbeker 2019 Demografie WysigSouthampton is die tweede grootste stad aan die Engelse suidkus naas Plymouth In 2001 was 92 4 van sy bevolking blankes 3 8 Indiers 1 0 swartes en 2 8 ander Susterstede Wysig Kalisz Pole Le Havre Frankryk 1973 Rems Murr Kreis Duitsland 1991 Hampton VSA Qindao Volksrepubliek China 1998 Pusan Suid Korea 1978 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Southampton amp oldid 2390532,