fbpx
Wikipedia

Sosiale sielkunde

Sosiale sielkunde is die studie van die mens in werklike, geïmpliseerde of verbeelde interaksie met ander mense. Onder hierdie rigting word terreine soos groepsdinamika, houdings, sosiale kognisie en emosies in groepsverband bestudeer.

Persone wat belangrike bydraes gelewer het tot die sosiale sielkunde is Fritz Heider, Robert Zajonc en Erving Goffman.

Sosiale sielkunde
sosiale, sielkunde, studie, mens, werklike, geïmpliseerde, verbeelde, interaksie, ander, mense, onder, hierdie, rigting, word, terreine, soos, groepsdinamika, houdings, sosiale, kognisie, emosies, groepsverband, bestudeer, persone, belangrike, bydraes, gelewer. Sosiale sielkunde is die studie van die mens in werklike geimpliseerde of verbeelde interaksie met ander mense Onder hierdie rigting word terreine soos groepsdinamika houdings sosiale kognisie en emosies in groepsverband bestudeer Persone wat belangrike bydraes gelewer het tot die sosiale sielkunde is Fritz Heider Robert Zajonc en Erving Goffman Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sosiale sielkunde amp oldid 2066426,