fbpx
Wikipedia

Sonvlek

Sonvlekke is relatief donker kolle op die oppervlak van die Son. Dit hou verband met relatief koeler plekke op die Son. Dié afkoeling word veroorsaak deur sterk magneetvelde wat die konveksie van plasma bemoeilik en so die hittetoevoer vanuit die binneste deel van die ster tydelik verminder. Ná ’n tyd verdwyn die sonvlekke weer. Dit kom gewoonlik in pare voor, elk met ’n teenoorgestelde magneetpool.

Die Son met duidelik waarneembare sonvlekke (1992).

Sonvlek
sonvlek, relatief, donker, kolle, oppervlak, verband, relatief, koeler, plekke, dié, afkoeling, word, veroorsaak, deur, sterk, magneetvelde, konveksie, plasma, bemoeilik, hittetoevoer, vanuit, binneste, deel, ster, tydelik, verminder, verdwyn, sonvlekke, weer,. Sonvlekke is relatief donker kolle op die oppervlak van die Son Dit hou verband met relatief koeler plekke op die Son Die afkoeling word veroorsaak deur sterk magneetvelde wat die konveksie van plasma bemoeilik en so die hittetoevoer vanuit die binneste deel van die ster tydelik verminder Na n tyd verdwyn die sonvlekke weer Dit kom gewoonlik in pare voor elk met n teenoorgestelde magneetpool Die Son met duidelik waarneembare sonvlekke 1992 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sonvlek amp oldid 1884758,