×
Sonmassa

Sonmassa (M) is ’n standaard-massaeenheid in sterrekunde wat gebruik word om die massa van ander sterre, sterreswerms, newelvlekke en sterrestelsels aan te dui. Dit is gelyk aan die massa van die son, sowat twee noniljoen kilogram.

’n Noniljoen kilogram:

1 M=1,98892±0,00025×1030 kg

Dit is sowat 332 950 keer die massa van die Aarde (332 950 M) of 1 048 keer die massa van Jupiter (1 048 MJ).

  1. Castellani, V.; Degl'Innocenti, S.; Fiorentini, G.; Lissia, M.; Ricci, B. (1997). "Solar neutrinos: beyond standard solar models". Physics Reports. 281 (5–6): 309–398. arXiv:. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

sonmassa, standaard, massaeenheid, sterrekunde, gebruik, word, massa, ander, sterre, sterreswerms, newelvlekke, sterrestelsels, gelyk, massa, sowat, twee, noniljoen, kilogram, noniljoen, kilogram, 9889, 0002, 1030, sowat, keer, massa, aarde, keer, massa, jupit. Sonmassa M is n standaard massaeenheid in sterrekunde wat gebruik word om die massa van ander sterre sterreswerms newelvlekke en sterrestelsels aan te dui Dit is gelyk aan die massa van die son sowat twee noniljoen kilogram n Noniljoen kilogram 1 M 1 9889 2 0 0002 5 1030 kg 1 Dit is sowat 332 950 keer die massa van die Aarde 332 950 M of 1 048 keer die massa van Jupiter 1 048 MJ Verwysings Wysig Castellani V Degl Innocenti S Fiorentini G Lissia M Ricci B 1997 Solar neutrinos beyond standard solar models Physics Reports 281 5 6 309 398 arXiv astro ph 9606180 Bibcode 1997PhR 281 309C doi 10 1016 S0370 1573 96 00032 4 Onbekende parameter month geignoreer help AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sonmassa amp ol,