×
Sonlig

Sonlig is in die breë sin van die woord die totale frekwensiespektrum wat deur die son uitgestraal word. Op aarde word sonlig deur die atmosfeer gefilter en word sonlig waargeneem as daglig wanneer die son bo die horison is.

Sonlig

As die direkte sonstraling nie deur wolke bedek word nie, word die sonlig as sonskyn waargeneem wat 'n kombinasie van helder lig en warmtesstraling is. Die Wêreld Meteorologiese Organisasie gebruik die term "sonskyn duurte" om te verwys na die totale tyd waarop 'n gebied direkte straling van die son ontvang van meer as 120 watt per vierkante meter.

Die ultraviolet straling in sonlig het positiewe en negatiewe effekte op gesondheid omdat dit beide 'n voorvereiste vir die sintese van vitamin D3( positief) en 'n mutageen( negatief) is.

Sonlig neem omtrent 8.3 minute om die aarde te bereik vanaf die son se oppervlakte. 'n Foton wat by die middel van die son begin kan 10 000 tot 170 000 jaar neem om die son se oppervlakte te bereik. Dít nadat die foton elke keer van rigting verander het wanneer dit met 'n gelaaide deeltjie te doene gehad het.


  1. (PDF). CIMO Guide. Wêreld Meteorologiese Organisasie. Besoek op2008-12-01.
  2. . SunEarthDay.NASA.gov. NASA. Geargiveer vanaf op 2012-01-22. Besoek op2012-02-12.

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

sonlig, breë, woord, totale, frekwensiespektrum, deur, uitgestraal, word, aarde, word, sonlig, deur, atmosfeer, gefilter, word, sonlig, waargeneem, daglig, wanneer, horison, direkte, sonstraling, deur, wolke, bedek, word, word, sonlig, sonskyn, waargeneem, kom. Sonlig is in die bree sin van die woord die totale frekwensiespektrum wat deur die son uitgestraal word Op aarde word sonlig deur die atmosfeer gefilter en word sonlig waargeneem as daglig wanneer die son bo die horison is Sonlig As die direkte sonstraling nie deur wolke bedek word nie word die sonlig as sonskyn waargeneem wat n kombinasie van helder lig en warmtesstraling is Die Wereld Meteorologiese Organisasie gebruik die term sonskyn duurte om te verwys na die totale tyd waarop n gebied direkte straling van die son ontvang van meer as 120 watt per vierkante meter 1 Die ultraviolet straling in sonlig het positiewe en negatiewe effekte op gesondheid omdat dit beide n voorvereiste vir die sintese van vitamin D3 positief en n mutageen negatief is Sonlig neem omtrent 8 3 minute om die aarde te bereik vanaf die son se oppervlakte n Foton wat by die middel van die son begin kan 10 000 tot 170 000 jaar neem om die son se oppervlakte te bereik Dit nadat die foton elke keer van rigting verander het wanneer dit met n gelaaide deeltjie te doene gehad het 2 Verwysings Wysig Hoofstuk 8 Measurement of sunshine duration PDF CIMO Guide Wereld Meteorologiese Organisasie Besoek op 2008 12 01 The 8 minute travel time to Earth by sunlight hides a thousand year journey that actually began in the core SunEarthDay NASA gov NASA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2012 01 22 Besoek op 2012 02 12 Sien ook WysigElektromagnetiese spektrum ligBron WysigKENNIS 1980 vol 5 bl 876 877 ISBN 0 7981 0827 4Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sonlig amp ol,