×
Soedan (gebied)

Die Soedan, van Arabies: بلاد السودان‎, Bilād as-Sūdān, "lande van die Swartes", is 'n geografiese gebied in Wes- en Oostelike Afrika wat suid van die Sahel strek van Mali (voorheen bekend as Frans-Soedan) tot in die land Soedan.

Die westelike deel van die Soedan in Wes-Afrika.
Die oostelike deel van die Soedan in Sentraal- en Oos-Afrika.

Die Soedan streek oor die lande Benin, Burkina Faso, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Niger, Nigerië, Senegal, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Soedan, Togo, Tsjad en Uganda. In die gebied woon etniese groepe soos Hausa en Fula wat in historiese tye belangrike ryke gestig het.

Die gebied ontvang meer reënval as die Sahel, en is geskik vir landbou. Suid van Soedan is die tropiese reënwoude geleê. Die gebied beheer twee van Afrika se langste riviere, die Kongorivier en die Nylrivier.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

soedan, gebied, soedan, arabies, بلاد, السودان, bilād, sūdān, lande, swartes, geografiese, gebied, oostelike, afrika, suid, sahel, strek, mali, voorheen, bekend, frans, soedan, land, soedan, westelike, deel, soedan, afrika, oostelike, deel, soedan, sentraal, a. Die Soedan van Arabies بلاد السودان Bilad as Sudan lande van die Swartes is n geografiese gebied in Wes en Oostelike Afrika wat suid van die Sahel strek van Mali voorheen bekend as Frans Soedan tot in die land Soedan Die westelike deel van die Soedan in Wes Afrika Die oostelike deel van die Soedan in Sentraal en Oos Afrika Die Soedan streek oor die lande Benin Burkina Faso Ethiopie Gambie Ghana Guinee Ivoorkus Kameroen Mali Niger Nigerie Senegal die Sentraal Afrikaanse Republiek Soedan Suid Soedan Togo Tsjad en Uganda In die gebied woon etniese groepe soos Hausa en Fula wat in historiese tye belangrike ryke gestig het Die gebied ontvang meer reenval as die Sahel en is geskik vir landbou Suid van Soedan is die tropiese reenwoude gelee Die gebied beheer twee van Afrika se langste riviere die Kongorivier en die Nylrivier Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Soedan gebied amp ol,