×
Slag van Waterberg

Die Slag van Waterberg het op 11 Augustus 1904 by Waterberg in Duits-Suidwes-Afrika (die hedendaagse Namibië) plaasgevind. Dit was die beslissende geveg in die Duitse veldtog teen die Herero's.

Slag by Waterberg
Deel van die Herero Oorloë
Strydende partye
Duitse Keiserryk Herero's
Bevelvoerders
Luitenant-generaal Lothar von Trotha Samuel Maharero
Sterkte
2 000 3 500 - 6 000 krygers met hul families
Ongevalle
26 gedood, 60 gewond Onbekend, maar hoog

Die Duitse magte was onder die bevel van luitenant-generaal Lothar von Trotha met net meer as 1 500 soldate. Hulle was bewapen met 1 625 gewere, 30 kanonne en 14 masjiengewere. Die Herero's, daarteenoor, was onder die bevel van Samuel Maharero. Hulle het 3 500 tot 6 000 krygers en hulle families bymekaargebring, met die verwagting dat vredesonderhandelinge sou plaasvind. Die geskatte aantal Herero's in die gebied was tussen 25 000 en 50 000. Die res was met hulle tradisionele wapens bewapen.

Tydens die geveg is die Herero's verslaan en is hulle die woestyn van Omaheke ingedryf waar die meeste van hulle weens dors omgekom het.

  1. Irwing, Keith (red.). (in Engels). namibia-1-on-1.com. Geargiveer vanaf op 16 Oktober 2018. Besoek op25 Junie 2013.
  2. Irwing, Keith (red.). (in Engels). namibia-1-on-1.com. Geargiveer vanaf op 16 September 2018. Besoek op25 Junie 2013.
    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 26, 2021

    slag, waterberg, augustus, 1904, waterberg, duits, suidwes, afrika, hedendaagse, namibië, plaasgevind, beslissende, geveg, duitse, veldtog, teen, herero, slag, waterbergdeel, herero, oorloëdatum, augustus, 1904ligging, 51667, 23333, 51667, 23333, koördinate, 5. Die Slag van Waterberg het op 11 Augustus 1904 by Waterberg in Duits Suidwes Afrika die hedendaagse Namibie plaasgevind Dit was die beslissende geveg in die Duitse veldtog teen die Herero s Slag by WaterbergDeel van die Herero OorloeDatum 11 Augustus 1904Ligging 20 31 0 S 17 14 0 O 20 51667 S 17 23333 O 20 51667 17 23333 Koordinate 20 31 0 S 17 14 0 O 20 51667 S 17 23333 O 20 51667 17 23333 Waterberg Duits Suidwes AfrikaResultaat Beslissende Duitse oorwinningStrydende partye Duitse Keiserryk Herero sBevelvoerdersLuitenant generaal Lothar von Trotha Samuel MahareroSterkte2 000 3 500 6 000 krygers met hul familiesOngevalle26 gedood 60 gewond Onbekend maar hoog Die Duitse magte was onder die bevel van luitenant generaal Lothar von Trotha met net meer as 1 500 soldate 1 2 Hulle was bewapen met 1 625 gewere 30 kanonne en 14 masjiengewere Die Herero s daarteenoor was onder die bevel van Samuel Maharero Hulle het 3 500 tot 6 000 krygers en hulle families bymekaargebring met die verwagting dat vredesonderhandelinge sou plaasvind 1 2 Die geskatte aantal Herero s in die gebied was tussen 25 000 en 50 000 Die res was met hulle tradisionele wapens bewapen Tydens die geveg is die Herero s verslaan en is hulle die woestyn van Omaheke ingedryf waar die meeste van hulle weens dors omgekom het Verwysings Wysig 1 0 1 1 Irwing Keith red The Battle of Waterberg part 1 in Engels namibia 1 on 1 com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2018 Besoek op 25 Junie 2013 2 0 2 1 Irwing Keith red The Battle of Waterberg part 2 in Engels namibia 1 on 1 com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2018 Besoek op 25 Junie 2013 Eksterne skakels WysigIsabel V Hull Absolute destruction military culture and the practices of war in Imperial Germany Cornell University Press 2006 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Slag van Waterberg amp ol,