×
Skurweblaarrosyntjie

Die Skurweblaarrosyntjie (Grewia flavescens) se blare is grof, veral aan die onderkant. Die plant se blare is groter as dié van die rosyntjiebos en is taamlik breed. Die spesie is meer subtropies tot tropies en kom in die noorde van Limpopo, Noordwes en Mosambiek, die hele Zimbabwe en ook die noorde van Botswana en Namibië voor. Noordwaarts is dit inheems aan Oos-Afrika, waar dit redelike variasie toon, benewens Saudi-Arabië en Indië. Die boom se nasionale nommer is 459.2.

Skurweblaarrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Genus:
Grewia
Spesie:
G. flavescens
Binomiale naam
Grewia flavescens
Juss., 1804
  • Die stamme en groter stingels is kenmerkend hoekig

  • Ryp vrug

  • Droë vrugte, winter

  1. , Flora of Tropical East Africa collection, Kew Gardens, Global Plants
Wikispecies het meer inligting oor: Grewia flavescens
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Oktober 19, 2021

skurweblaarrosyntjie, grewia, flavescens, blare, grof, veral, onderkant, plant, blare, groter, dié, rosyntjiebos, taamlik, breed, spesie, meer, subtropies, tropies, noorde, limpopo, noordwes, mosambiek, hele, zimbabwe, noorde, botswana, namibië, voor, noordwaa. Die Skurweblaarrosyntjie Grewia flavescens se blare is grof veral aan die onderkant Die plant se blare is groter as die van die rosyntjiebos en is taamlik breed Die spesie is meer subtropies tot tropies en kom in die noorde van Limpopo Noordwes en Mosambiek die hele Zimbabwe en ook die noorde van Botswana en Namibie voor Noordwaarts is dit inheems aan Oos Afrika waar dit redelike variasie toon benewens Saudi Arabie en Indie 1 Die boom se nasionale nommer is 459 2 2 SkurweblaarrosyntjieBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaSubklas Rosidae geen rang Eurosids IIOrde MalvalesFamilie MalvaceaeGenus GrewiaSpesie G flavescensBinomiale naamGrewia flavescens Juss 1804Fotogalery Wysig Die stamme en groter stingels is kenmerkend hoekig Ryp vrug Droe vrugte winterVerwysings Wysig GREWIA flavescens Juss family TILIACEAE Flora of Tropical East Africa collection Kew Gardens Global Plants https www treetags co za national list of indigenous trees Bronne WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Grewia flavescens Wikispecies het meer inligting oor Grewia flavescens Watter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skurweblaarrosyntjie amp ol,