×
Skurweblaarbos

Die Skurweblaarbos (Ehretia amoena) is 'n veelvertakte struik of 'n klein boom. Die boom kom voor in die noorde van KwaZulu-Natal tot in die sentrale deel van Zimbabwe en ooswaarts tot by die Mosambiek-kus. Die boom groei in bosveld, mopanieveld en langs waterlope.

Skurweblaarbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
(ongeplaas)
Familie:
Genus:
Spesie:
E. amoena
Binomiale naam
Ehretia amoena
Klotzsch, 1861
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

skurweblaarbos, ehretia, amoena, veelvertakte, struik, klein, boom, boom, voor, noorde, kwazulu, natal, sentrale, deel, zimbabwe, ooswaarts, mosambiek, boom, groei, bosveld, mopanieveld, langs, waterlope, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantae, geen, r. Die Skurweblaarbos Ehretia amoena is n veelvertakte struik of n klein boom Die boom kom voor in die noorde van KwaZulu Natal tot in die sentrale deel van Zimbabwe en ooswaarts tot by die Mosambiek kus Die boom groei in bosveld mopanieveld en langs waterlope SkurweblaarbosWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang AsteridsOrde ongeplaas Familie BoraginaceaeGenus EhretiaSpesie E amoenaBinomiale naamEhretia amoena Klotzsch 1861Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBron WysigWatter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skurweblaarbos amp ol,