×
Skulprandskarnierwaterskilpad

Die skulprandskarnierwaterskilpad (Pelusios sinuatus) is 'n waterskilpad wat in die Limpopo-provinsie, Laeveld en Mpumalanga voorkom. Die skilpad word 30 tot 40 cm lank en weeg tot 7 kg. Dit kom redelik algemeen voor. Die skilpad is groot en swartbruin. Die rugdop is gekoepel. Skilde aan die dop se agterste gedeeltes is getand. Hulle vreet varswatermossels, paddas en aas, asook bosluise aan seekoeie en buffels.

Skulprandskarnierwaterskilpad
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pelomedusidae
Genus:
Pelusios
Spesie:
P. sinuatus
Binomiale naam
Pelusios sinuatus
(Smith, 1838)
'n Skulprand-skarnierwaterskilpad by die Mankwe-voëlskuiling in Pilanesberg.
Die een is naby Satara in die Krugerwildtuin afgeneem.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

skulprandskarnierwaterskilpad, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, skulprandskarnierwaterskilpad, pelusios, sinuatus, waterskilpad, limpopo, provinsie, laevel. Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Die skulprandskarnierwaterskilpad Pelusios sinuatus is n waterskilpad wat in die Limpopo provinsie Laeveld en Mpumalanga voorkom Die skilpad word 30 tot 40 cm lank en weeg tot 7 kg Dit kom redelik algemeen voor Die skilpad is groot en swartbruin Die rugdop is gekoepel Skilde aan die dop se agterste gedeeltes is getand Hulle vreet varswatermossels paddas en aas asook bosluise aan seekoeie en buffels SkulprandskarnierwaterskilpadWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas ReptiliaOrde TestudinesFamilie PelomedusidaeGenus PelusiosSpesie P sinuatusBinomiale naamPelusios sinuatus Smith 1838 n Skulprand skarnierwaterskilpad by die Mankwe voelskuiling in Pilanesberg Die een is naby Satara in die Krugerwildtuin afgeneem Bron WysigNatuurlewe van Suid Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978 1 4317 0248 0Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skulprandskarnierwaterskilpad Wikispecies het meer inligting verwant aan Skulprandskarnierwaterskilpad Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skulprandskarnierwaterskilpad amp ol,