×
Skrywer

Die term skrywer of outeur verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het. Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.

'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder poësie en prosa. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.

Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

skrywer, term, skrywer, outeur, verwys, enige, iemand, geskrewe, werk, skep, alhoewel, woord, gewoonlik, gebruik, word, verwys, professionele, skrywers, mense, geskrewe, werke, verskillende, vorms, geskryf, bekwame, skrywers, gebruik, taal, idees, beelde, gesk. Die term skrywer of outeur verwys na enige iemand wat n geskrewe werk skep alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee hetsy fiksie of nie fiksie n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer waaronder poesie en prosa Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters komponiste toneelskrywers joernaliste draaiboekskrywers ens afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van n samelewing Sien ook WysigLys van outeurs Kopiereg OuteursregEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Writers Sien skrywer in Wiktionary die vrye woordeboek Writers Guild of Great Britain The Writer s Network Advies informasie en hulpmiddels vir Suid Afrikaanse skrywers Litnet Geargiveer 7 Februarie 2010 op Wayback Machine Woes co za n gratis publiseringsplatform Geargiveer 11 Junie 2009 op Wayback Machine Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skrywer amp ol,