×
Skotte
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Skots-Gaelies.

Die Skotte (Engels: Scots of Scottish people, Skots: Scots Fowk, Skots-Gaelies: Albannaich) is 'n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Skotland en die omliggende eilande. Histories gesien het hulle ontstaan uit 'n samesmelting van twee groepe — die Pikte en die Gaele — wat in die 9de eeu die Koninkryk van Skotland (of Alba) gestig het en vermoedelik in etnotaalkundige opsig Kelte was. Later is die naburige Kumbriese Britone, wat ook 'n Keltiese taal gepraat het, asook die Germaanstalige Anglo-Sakse en Noormanne, in die Skotse nasie integreer.

Skotte

Totale bevolking: ca. 28–40 miljoen
Belangrike bevolkings in: Verenigde State 6 miljoen Skotte
5,4 miljoen Skots-Iere

Kanada 4,7 miljoen
Skotland 4,4 miljoen
Australië 1,8 miljoen
Engeland 795 000
Noord-Ierland 760 620
Argentinië 100 000
Chili 80 000
Frankryk 45 000
Pole 15 000
Nieu-Seeland 12 792
Suid-Afrika 11 160
Man (eiland) 2 403
Hongkong 1 459

Taal: Engels (Skotse Engels)
Skots-GaeliesSkots
Geloofsoortuiging: Presbiterianisme, Rooms-Katolisisme, Episkopalisme; ander minderheidsgroepe; Agnostisisme, Deïsme en Ateïsme
Verwante etniese groepe: Ander Keltiese volke soos Bretonners, Iere, Korniese en Walliesers; Engelse, Yslanders en Wikings
Skotse kilt-mode in 'n toonvenster in Buchanan Street, Glasgow

In moderne opsig word die terme "Skotse mense" of "Skotte" gebruik om na iemand te verwys wat in taalkundige, kulturele, voorvaderlike of genetiese opsig van Skotse afkoms is. Die Latynse word Scotti het oorspronklik na die Gaele verwys maar word nou gebruik om na al die inwoners van Skotland te verwys. Hoewel dit soms as argaïes of ongunstig beskou word, word die term Scotch ook gebruik om na die Skotse mense te verwys, maar dit is hede hoofsaaklik buite Skotland gebruiklik.

Daar is mense van Skotse afkoms in baie lande buite Skotland. Emigrasie, beïnvloed deur faktore soos die Hoogland en Laeveld se klane, die Skotse lidmaatskap in die Britse Ryk, en in die onlangse tyd industriële agteruitgang en werkloosheid, het tot gevolg gehad dat Skotse mense wêreldwyd gevestig het. Groot bevolkings van Skotse mense het hulle in die Nuwe Wêreld-lande van Noord- en Suid-Amerika, Australië en Nieu-Seeland, gevestig. Daar is 'n Skotse teenwoordigheid op 'n besonders hoë vlak in Kanada, wat oor die hoogste vlak van Skotse afstammelinge per inwoner in die wêreld en die tweede grootste bevolking van Skotse afstammelinge na die Verenigde State beskik. Hulle het hul Skotse tale en kultuur meegebring.

Skotland het migrasie en vestiging van mense op verskillende tye oor die geskiedenis heen gesien. Die Gaele, die Pikte en die Britone het verskeie mites van oorsprong, soos die meeste Middeleeuse Europese volke. Germaanse setlars, soos die Angel-Saksers, het hulle vroeg in die 7de eeu in Skotland gevestig. Skandinawiese setlaars het tydens die 8ste eeu in baie dele van Skotland voet aan wal gesit. In die Hoë Middeleeue, vanaf die heerskap van David I van Skotland, het emigrante vanuit Frankryk, Engeland en die Lae Lande na Skotland gekom. Sommige bekende Skotse vanne, insluitende dié van Bruce, Balliol, Murray en Stewart het in hierdie tyd na Skotland gekom. Vandag is Skotland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Skotland leef is Britse burgers.

  1. (in Engels). Scottish Government. Mei 2009. vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2019. Besoek op17 Maart 2015.
  2. . factfinder.census.gov (in Engels). Geargiveer vanaf op 7 Januarie 2012. Besoek op10 Februarie 2016.
  3. (en)
  4. (en)
  5. . scotlandscensus.gov.uk (in Engels). vanaf die oorspronklike op 18 November 2013. Besoek op10 Februarie 2016.
  6. (in Engels). 2012. vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op10 Februarie 2016.
  7. (en)
  8. (PDF) (in Engels). Scottish Government. Mei 2009. Geargiveer vanaf (PDF) op 14 Januarie 2018. Besoek op17 Maart 2015.
  9. (en) 30 September 2007 op Wayback Machine
  10. (en)
  11. (en) 5 Maart 2016 op Wayback Machine 24 September 2015 op Wayback Machine
  12. (en) Roger Collins, Judith McClure; Beda el Venerable, Bede (1999). The Ecclesiastical History of the English People: The Greater Chronicle; Bede's Letter to Egbert. Oxford University Press. p. 386. ISBN.
  13. (en) Anthony Richard (TRN) Birley, Cornelius Tacitus; Cayo Cornelio Tácito. Agricola and Germany. Oxford University Press. ISBN.
  14. (in Engels). Dictionary.reference.com. vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op3 Oktober 2012.
  15. (in Engels). Answers.com. vanaf die oorspronklike op 7 November 2018. Besoek op3 Oktober 2012.
  16. (en) Landsman, Ned C. (1 Oktober 2001). Nation and Province in the First British Empire: Scotland and the Americas. Bucknell University Press. ISBN.
  17. (en) Harris, Stephen J. (1 Oktober 2003). Race and Ethnicity in Anglo-Saxon Literature. Routledge (UK). p. 72. ISBN.

Publikasie datum: September 26, 2021

skotte, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, skots, gaelies, engels, scots, scottish, people, skots, scots, fowk, skots, gaelies, albannaich, keltiese, nasie, etniese, groep, inheems, skotland, omliggende, eilande, histories, gesien, hulle, on. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Skots Gaelies Die Skotte Engels Scots of Scottish people Skots Scots Fowk Skots Gaelies Albannaich is n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Skotland en die omliggende eilande Histories gesien het hulle ontstaan uit n samesmelting van twee groepe die Pikte en die Gaele wat in die 9de eeu die Koninkryk van Skotland of Alba gestig het en vermoedelik in etnotaalkundige opsig Kelte was Later is die naburige Kumbriese Britone wat ook n Keltiese taal gepraat het asook die Germaanstalige Anglo Sakse en Noormanne in die Skotse nasie integreer SkotteTotale bevolking ca 28 40 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Verenigde State 6 miljoen Skotte 5 4 miljoen Skots Iere 2 3 Kanada 4 7 miljoen 4 Skotland 4 4 miljoen 5 Australie 1 8 miljoen 6 Engeland 795 000 Noord Ierland 760 620 Argentinie 100 000 Chili 80 000 Frankryk 45 000 Pole 15 000 Nieu Seeland 12 792 7 Suid Afrika 11 160 8 Man eiland 2 403 9 Hongkong 1 459 10 11 Taal Engels Skotse Engels Skots Gaelies SkotsGeloofsoortuiging Presbiterianisme Rooms Katolisisme Episkopalisme ander minderheidsgroepe Agnostisisme Deisme en AteismeVerwante etniese groepe Ander Keltiese volke soos Bretonners Iere Korniese en Walliesers Engelse Yslanders en Wikings Skotse kilt mode in n toonvenster in Buchanan Street Glasgow In moderne opsig word die terme Skotse mense of Skotte gebruik om na iemand te verwys wat in taalkundige kulturele voorvaderlike of genetiese opsig van Skotse afkoms is Die Latynse word Scotti 12 het oorspronklik na die Gaele verwys maar word nou gebruik om na al die inwoners van Skotland te verwys 13 Hoewel dit soms as argaies of ongunstig beskou word 14 word die term Scotch ook gebruik om na die Skotse mense te verwys maar dit is hede hoofsaaklik buite Skotland gebruiklik 15 Daar is mense van Skotse afkoms in baie lande buite Skotland Emigrasie beinvloed deur faktore soos die Hoogland en Laeveld se klane die Skotse lidmaatskap in die Britse Ryk en in die onlangse tyd industriele agteruitgang en werkloosheid het tot gevolg gehad dat Skotse mense wereldwyd gevestig het Groot bevolkings van Skotse mense het hulle in die Nuwe Wereld lande van Noord en Suid Amerika Australie en Nieu Seeland gevestig Daar is n Skotse teenwoordigheid op n besonders hoe vlak in Kanada wat oor die hoogste vlak van Skotse afstammelinge per inwoner in die wereld en die tweede grootste bevolking van Skotse afstammelinge na die Verenigde State beskik Hulle het hul Skotse tale en kultuur meegebring 16 Skotland het migrasie en vestiging van mense op verskillende tye oor die geskiedenis heen gesien Die Gaele die Pikte en die Britone het verskeie mites van oorsprong soos die meeste Middeleeuse Europese volke 17 Germaanse setlars soos die Angel Saksers het hulle vroeg in die 7de eeu in Skotland gevestig Skandinawiese setlaars het tydens die 8ste eeu in baie dele van Skotland voet aan wal gesit In die Hoe Middeleeue vanaf die heerskap van David I van Skotland het emigrante vanuit Frankryk Engeland en die Lae Lande na Skotland gekom Sommige bekende Skotse vanne insluitende die van Bruce Balliol Murray en Stewart het in hierdie tyd na Skotland gekom Vandag is Skotland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Skotland leef is Britse burgers Verwysings Wysig The Scottish Diaspora and Diaspora Strategy Insights and Lessons from Ireland in Engels Scottish Government Mei 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2019 Besoek op 17 Maart 2015 American Community Survey 2008 by the US Census Bureau estimates 5 827 046 people claiming Scottish ancestry and 3 538 444 people claiming Scotch Irish ancestry factfinder census gov in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2012 Besoek op 10 Februarie 2016 en Who are the Scots Irish en 2006 Canadian Census Statistical Bulletins scotlandscensus gov uk in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2013 Besoek op 10 Februarie 2016 ABS Ancestry in Engels 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017 Besoek op 10 Februarie 2016 en stats govt nz SCOTLAND S DIASPORA AND OVERSEAS BORN POPULATION PDF in Engels Scottish Government Mei 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 14 Januarie 2018 Besoek op 17 Maart 2015 en http www gov im lib docs treasury economic census censusreport2006 pdf Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine en https www gov uk government uploads system uploads attachment data file 274477 scotland analysis borders citizenship pdf page 70 en http www gov scot Resource Doc 285746 0087034 pdf Page 13 Geargiveer 5 Maart 2016 op Wayback Machine http www gov scot Publications 2009 09 24095045 3 Geargiveer 24 September 2015 op Wayback Machine en Roger Collins Judith McClure Beda el Venerable Bede 1999 The Ecclesiastical History of the English People The Greater Chronicle Bede s Letter to Egbert Oxford University Press p 386 ISBN en Anthony Richard TRN Birley Cornelius Tacitus Cayo Cornelio Tacito Agricola and Germany Oxford University Press ISBN Scotch in Engels Dictionary reference com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 Besoek op 3 Oktober 2012 Scotch Definition Synonyms from in Engels Answers com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2018 Besoek op 3 Oktober 2012 en Landsman Ned C 1 Oktober 2001 Nation and Province in the First British Empire Scotland and the Americas Bucknell University Press ISBN en Harris Stephen J 1 Oktober 2003 Race and Ethnicity in Anglo Saxon Literature Routledge UK p 72 ISBN Bronne Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skotte Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skotte amp ol,