×
Skilder (sterrebeeld)

Die Skilder (Latyn: Pictor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim langs die Groot Magellaanse Wolk. Hoewel sy naam Skilder is, stel dit eintlik ’n skilder se esel voor – die oorspronklike Latynse naam was Equuleus Pictoris en is later verkort. Dit is in die 17de eeu uitgedink deur die sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille.

Skilder
Latynse naam Pictor
Genitief Pictoris
Afkorting Pic
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 4,53h ~ 6,85h
Deklinasie −43° ~ −64º
Grootte 247 vk. grade (59ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Pictoris (α Pic)
Naaste ster Kapteyn se Ster
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 15
Aangrensende sterrebeelde
Graveerstif, Kiel, Duif, Swaardvis, Agterdek, Vlieënde Vis
Portaal Sterrekunde

Die Skilder het in onlangse jare aandag getrek vanweë sy tweede helderste ster, Beta Pictoris (β Pic), wat 63,4 ligjare van die Aarde af is en deur ’n ongewone, koolstofryke stofskyf omring is.

Kapteyn se Ster, ’n rooi dwergster 12,78 ligjare van hier, is die naaste bekende ster met ’n halo.

NGC 1705 is ’n onreëlmatige dwergsterrestelsel 17 miljoen ligjare van die Aarde af. Dit is een van die aktiefste stervormende sterrestelsels in die nabygeleë heelal, ondanks die feit dat hy sy hoogtepunt van stervorming sowat 30 miljoen jaar gelede bereik het.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

skilder, sterrebeeld, skilder, latyn, pictor, klein, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, langs, groot, magellaanse, wolk, hoewel, naam, skilder, stel, eintlik, skilder, esel, voor, oorspronklike, latynse, naam, equuleus, pictoris, later, verkort, 17de, u. Die Skilder Latyn Pictor is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim langs die Groot Magellaanse Wolk Hoewel sy naam Skilder is stel dit eintlik n skilder se esel voor die oorspronklike Latynse naam was Equuleus Pictoris en is later verkort Dit is in die 17de eeu uitgedink deur die sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille SkilderLatynse naam PictorGenitief PictorisAfkorting PicWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 4 53h 6 85hDeklinasie 43 64ºGrootte 247 vk grade 59ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha Pictoris a Pic Naaste ster Kapteyn se SterSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 3Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 15Aangrensende sterrebeeldeGraveerstif Kiel Duif Swaardvis Agterdek Vlieende VisPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Skilder het in onlangse jare aandag getrek vanwee sy tweede helderste ster Beta Pictoris b Pic wat 63 4 ligjare van die Aarde af is en deur n ongewone koolstofryke stofskyf omring is Kapteyn se Ster n rooi dwergster 12 78 ligjare van hier is die naaste bekende ster met n halo NGC 1705 is n onreelmatige dwergsterrestelsel 17 miljoen ligjare van die Aarde af Dit is een van die aktiefste stervormende sterrestelsels in die nabygelee heelal ondanks die feit dat hy sy hoogtepunt van stervorming sowat 30 miljoen jaar gelede bereik het 1 Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins London ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigStar Tales Pictor Pictor Stargazing Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skilder sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Skilder sterrebeeld amp ol,