×
Skild (sterrebeeld)

Die Skild (Latyn: Scutum) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is.

Skild
Latynse naam Scutum
Genitief Scuti
Afkorting Sct
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18,7h
Deklinasie -10º
Grootte 109 vk. grade (84ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster Alpha Scuti (α Scuti)
Naaste ster LHS 3398
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 7
Meteoorreëns Junie-Scutiede
Aangrensende sterrebeelde
Arend, Boogskutter, Slang
Portaal Sterrekunde
Die werklike skild van Sobieski (in heraldiek).

Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na ’n nie-klassieke persoon genoem is. Dit is in 1684 uitgedink deur die Poolse sterrekundige Johannes Hevelius (Jan Heweliusz), wat dit oorspronklik Scutum Sobiescianum (Skild van Sobieski) genoem het ter nagedagtenis van die oorwinning van die Poolse leër onder koning Jan III Sobieski in 1683 in die Slag van Wene. Later is die Latynse naam verkort na Scutum.

Vyf helder sterre van die Skild – Alpha, Beta, Delta, Epsilon en Eta Scuti, wat voorheen 1, 6, 2, 3 en 9 Aquilae in die sterrebeeld Arend was – is latere heraanwysings.

Die sterrebeeld bevat verskeie oop sterreswerms, asook ’n bolvormige sterreswerm en ’n planetêre nebula.

  1. deur Ian Ridpath
  2. Wagman, M. (1987). "Flamsteed's Missing Stars". Journal for the History of Astronomy, Vol.18, NO. 3/AUG, P.209, 1987. 18: 212-213. Bibcode:.Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 21, 2021

skild, sterrebeeld, skild, latyn, scutum, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 17de, uitgedink, skildlatynse, naam, scutumgenitief, scutiafkorting, sctwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimming, 7hdeklinasie, 10ºgrootte, grade, 84ste, kwadrant, sq4beso. Die Skild Latyn Scutum is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is SkildLatynse naam ScutumGenitief ScutiAfkorting SctWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 18 7hDeklinasie 10ºGrootte 109 vk grade 84ste Kwadrant SQ4BesonderhedeHoofsterre 2Helderste ster Alpha Scuti a Scuti Naaste ster LHS 3398Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 1Messier voorwerpe 2Bayer Flamsteed sterre 7Meteoorreens Junie ScutiedeAangrensende sterrebeeldeArend Boogskutter SlangPortaal Sterrekunde Die werklike skild van Sobieski in heraldiek Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na n nie klassieke persoon genoem is Dit is in 1684 uitgedink deur die Poolse sterrekundige Johannes Hevelius Jan Heweliusz 1 wat dit oorspronklik Scutum Sobiescianum Skild van Sobieski genoem het ter nagedagtenis van die oorwinning van die Poolse leer onder koning Jan III Sobieski in 1683 in die Slag van Wene Later is die Latynse naam verkort na Scutum Ruimtevoorwerpe WysigVyf helder sterre van die Skild Alpha Beta Delta Epsilon en Eta Scuti wat voorheen 1 6 2 3 en 9 Aquilae in die sterrebeeld Arend was is latere heraanwysings 2 Die sterrebeeld bevat verskeie oop sterreswerms asook n bolvormige sterreswerm en n planetere nebula Verwysings Wysig Star Tales Scutum deur Ian Ridpath Wagman M 1987 Flamsteed s Missing Stars Journal for the History of Astronomy Vol 18 NO 3 AUG P 209 1987 18 212 213 Bibcode 1987JHA 18 209W Onbekende parameter month geignoreer help Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Scutum Star Tales Scutum Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skild sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Skild sterrebeeld amp ol,