×
Skalaarveld

In wiskunde en fisika is 'n skalaarveld 'n funksie wat aan elke punt in 'n ruimte 'n skalaarwaarde toeken. 'n Voorbeeld hiervan is die temperatuur in 'n kamer: op elke plek in die kamer is daar 'n afsonderlike temperatuur (en temperatuur is 'n skalaar).

'n Skalaarveld soos met temperatuur of druk, waar intensiteit grafies deur verskillende kleure uitgedruk word.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Oktober 16, 2021

skalaarveld, wiskunde, fisika, skalaarveld, funksie, elke, punt, ruimte, skalaarwaarde, toeken, voorbeeld, hiervan, temperatuur, kamer, elke, plek, kamer, daar, afsonderlike, temperatuur, temperatuur, skalaar, soos, temperatuur, druk, waar, intensiteit, grafie. In wiskunde en fisika is n skalaarveld n funksie wat aan elke punt in n ruimte n skalaarwaarde toeken n Voorbeeld hiervan is die temperatuur in n kamer op elke plek in die kamer is daar n afsonderlike temperatuur en temperatuur is n skalaar n Skalaarveld soos met temperatuur of druk waar intensiteit grafies deur verskillende kleure uitgedruk word Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skalaarveld amp ol,