×
Sjarmekwark

Die sjarmekwark of c-kwark (simbool: c, van die Engelse charm quark) is die derde swaarste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Hulle word in hadrone aangetref, wat subatomiese deeltjies is wat uit kwarke bestaan.

Sjarmekwark
Die sjarmekwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Kwarke
Generasie Tweede
Wisselwerking Sterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbool c
Antideeltjie Sjarme-antikwark
Geteoretiseer Sheldon Glashow,
John Iliopoulos,
Luciano Maiani
(1970)
Ontdek Burton Richter et al. (SLAC, 1974)
Samuel Ting et al. (BNL, 1974)
Massa 1,29+0,05−0,11 GeV/c2
Verval in Vreemdkwark (~95%), afkwark (~5%)
Elektriese lading +2/3 e
Kleurlading Ja
Spin 1/2
Swak isospin LH: +1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: +1/3, RH: +4/3

Saam met die vreemdkwark is dit ’n tweedegenerasie-kwark. Dit het ’n elektriese lading van +23 e en ’n massa van1,29+0,05−0,11 GeV/c2. Nes ander kwarke is die sjarmekwark ’n elementêre fermion met spin-12 en ervaar dit al vier fundamentele kragte: swaartekrag, elektromagnetisme, swak kernkrag en sterk kernkrag. Sy antideeltjie is die anti-sjarmekwark of anti-sjarme, waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

  1. K. Nakamura et al.(Particle Data Group) (2011). (PDF). Particle Data Group. Besoek op2011-08-08.
  2. R. Nave. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 23 November 2019. Besoek op6 Desember 2010.
  3. K. Nakamura et al. (Particle Data Group) (2010). (PDF). Journal of Physics G. 37 (75021): 150. Bibcode:. doi:.

Publikasie datum: September 27, 2021

sjarmekwark, sjarmekwark, kwark, simbool, engelse, charm, quark, derde, swaarste, kwarke, soort, elementêre, deeltjie, hoofbestanddeel, materie, hulle, word, hadrone, aangetref, subatomiese, deeltjies, kwarke, bestaan, sjarmekwark, plek, standaardmodel, onder,. Die sjarmekwark of c kwark simbool c van die Engelse charm quark is die derde swaarste van al die kwarke n soort elementere deeltjie en n hoofbestanddeel van materie Hulle word in hadrone aangetref wat subatomiese deeltjies is wat uit kwarke bestaan SjarmekwarkDie sjarmekwark se plek in die Standaardmodel onder kwarke Samestelling Elementere deeltjieStatistiek FermioniesGroep KwarkeGenerasie TweedeWisselwerking Sterk swak elektromagneties swaartekragSimbool cAntideeltjie Sjarme antikwarkGeteoretiseer Sheldon Glashow John Iliopoulos Luciano Maiani 1970 Ontdek Burton Richter et al SLAC 1974 Samuel Ting et al BNL 1974 Massa 1 29 0 05 0 11 GeV c2 1 Verval in Vreemdkwark 95 afkwark 5 2 3 Elektriese lading 2 3 eKleurlading JaSpin 1 2Swak isospin LH 1 2 RH 0Swak hiperlading LH 1 3 RH 4 3 Saam met die vreemdkwark is dit n tweedegenerasie kwark Dit het n elektriese lading van 2 3 e en n massa van 1 29 0 05 0 11 GeV c2 Nes ander kwarke is die sjarmekwark n elementere fermion met spin 1 2 en ervaar dit al vier fundamentele kragte swaartekrag elektromagnetisme swak kernkrag en sterk kernkrag Sy antideeltjie is die anti sjarmekwark of anti sjarme waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia K Nakamura et al Particle Data Group 2011 PDGLive Particle Summary Quarks u d s c b t b t Free PDF Particle Data Group Besoek op 2011 08 08 R Nave Transformation of Quark Flavors by the Weak Interaction in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2019 Besoek op 6 Desember 2010 K Nakamura et al Particle Data Group 2010 Review of Particles Physics The CKM Quark Mixing Matrix PDF Journal of Physics G 37 75021 150 Bibcode 2010JPhG 37g5021N doi 10 1088 0954 3899 37 7a 075021 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sjarmekwark amp ol,