×
Sisilië
---Sidenote START---
Wapen en vlag
Algemene gegewens
Volkslied: Madreterra
(Sisiliaans vir: "Moederland")
Hoofstad: Palermo
Amptelike tale: Italiaans en Sisiliaans
Administratiewe verdeling: 9 provinsies
Oppervlakte: 25 711 vk km
Bevolking: 5 029 675 (2017)
Bevolkingsdigtheid: 195,6 inwoners per vk km
Webwerf:
ISO 3166-2: IT-82
President: Nello Musumeci (Diventerà Bellissima)
Kaart

Sisilië (Italiaans: Sicilia, [siˈtʃiːlja]; Sisiliaans: Sicìlia) is 'n eilandgebied van Italië in die Middellandse See en 'n outonome administratiewe gewes van Italië. Die eiland is in Europa in die suidweste van Italië, in die suidooste van Sardinië en ten noorde van Malta geleë.

Nasa-Satellietbeeld van Sisilië
Kaart van Sisilië

Sisilië is die grootste eiland in die Middellandse See. Sisilië het 'n bevolking van 5 029 675 in 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 25 711 km². Die hoofstad en grootste stad is Palermo. Die amptelike tale is Sisiliaans en Italiaans.

Inhoud

Die vulkaan Etna is 'n bekende vuurspuwende landmerk op Sisilië.

Daar is sowel treinverbindings as motorweë tussen Sisilië en die punt van Italië. Hoewel 'n reuse vervoerbrug al sedert 1865 beplan word, word treine en motors steeds op veerbote gelaai om die water na en van die vasteland oor te steek.

Padvervoer

In die jongste vier dekades is motorweë dwarsoor die eiland gebou en uitgebrei. Die bekendste van die Sisiliaanse paaie is die autostrada wat langs die noordelike deel van die eiland loop. Groot dele van die motorweg is op pilare gebou, as gevolg van die bergagtige terrein van die eiland. Ander hoofweë in Sisilië is die SS.113 Strade Statali wat Trapani met Messina (via Palermo) verbind, die SS.114 Messina-Sirakuse (via Catania) en die SS.115 Sirakuse-Trapani (via Ragusa, Gela en Agrigento).

Spoorvervoer

Die eerste spoorlyn in Sisilië is in 1863 tussen Palermo en Bagheria geopen. Vandag word al die Sisiliaanse provinsies tussen meeste dorpe en stede, deur 'n netwerk spoorverbindings bedien deur Trenitalia. In Catania is daar sedert 1999 'n Metrotrein wat op 'n deel van die FCE-spoorlyn loop.

Lugvervoer en hawens

Daar is lughawens in Catania, Palermo en Trapani.

Ter see word Sisilië deur verskeie veerbootroetes en vraghawens bedien, en in alle groot stede dok lynskepe op 'n gereelde basis.

  • Die A20 Messina-Palermo motorweg.

  • Twee treine binne die Punta Raisi spoorwegstasie in Palermo Internasionale Lughawe.

  • 'n Trem in Messina.

  • Die Donnafugata wynkelder.

  • Palermo

  • Catania

  • Messina

  • Siracusa

  • Ragusa

  • Segesta

  1. (in Italiaans). SiciliaEMoto.it. 2 Januarie 2008. vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2019.
  2. (in Italiaans). Sicilia.Indettaglio.it. 24 Oktober 2007. vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op9 Mei 2013.
  3. (in Italiaans). SiciliaEMoto.it. 2 Januarie 2008. vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2019.
  4. (in Italiaans). Sicilia.Indettaglio.it. 24 Oktober 2007. vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op9 Mei 2013.


Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo)Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria)Kampanië (Campania)Emilia-RomagnaFriuli-Venezia GiuliaLatium (Lazio)Ligurië (Liguria)Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte)Sardinië (Sardegna)Sisilië (Sicilia)Toskane (Toscana)Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto

Publikasie datum: September 26, 2021

sisilië, sidenote, start, wapen, vlagalgemene, gegewensvolkslied, madreterra, sisiliaans, moederland, hoofstad, palermoamptelike, tale, italiaans, sisiliaansadministratiewe, verdeling, provinsiesoppervlakte, kmbevolking, 2017, bevolkingsdigtheid, inwoners, kmw. Sidenote START Wapen en vlagAlgemene gegewensVolkslied Madreterra Sisiliaans vir Moederland Hoofstad PalermoAmptelike tale Italiaans en SisiliaansAdministratiewe verdeling 9 provinsiesOppervlakte 25 711 vk kmBevolking 5 029 675 2017 Bevolkingsdigtheid 195 6 inwoners per vk kmWebwerf pti regione sicilia itISO 3166 2 IT 82President Nello Musumeci Diventera Bellissima Kaart Sisilie Italiaans Sicilia siˈtʃiːlja Sisiliaans Sicilia is n eilandgebied van Italie in die Middellandse See en n outonome administratiewe gewes van Italie Die eiland is in Europa in die suidweste van Italie in die suidooste van Sardinie en ten noorde van Malta gelee Nasa Satellietbeeld van Sisilie Kaart van Sisilie Sisilie is die grootste eiland in die Middellandse See Sisilie het n bevolking van 5 029 675 in 2017 gehad en beslaan n oppervlakte van 25 711 km Die hoofstad en grootste stad is Palermo Die amptelike tale is Sisiliaans en Italiaans Inhoud 1 Geografie 2 Vervoer 2 1 Padvervoer 2 2 Spoorvervoer 2 3 Lugvervoer en hawens 3 Fotogalery 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeografie WysigDie vulkaan Etna is n bekende vuurspuwende landmerk op Sisilie Vervoer WysigDaar is sowel treinverbindings as motorwee tussen Sisilie en die punt van Italie Hoewel n reuse vervoerbrug al sedert 1865 beplan word word treine en motors steeds op veerbote gelaai om die water na en van die vasteland oor te steek Padvervoer Wysig In die jongste vier dekades is motorwee dwarsoor die eiland gebou en uitgebrei Die bekendste van die Sisiliaanse paaie is die autostrada wat langs die noordelike deel van die eiland loop Groot dele van die motorweg is op pilare gebou as gevolg van die bergagtige terrein van die eiland 1 2 3 4 Ander hoofwee in Sisilie is die SS 113 Strade Statali wat Trapani met Messina via Palermo verbind die SS 114 Messina Sirakuse via Catania en die SS 115 Sirakuse Trapani via Ragusa Gela en Agrigento Spoorvervoer Wysig Die eerste spoorlyn in Sisilie is in 1863 tussen Palermo en Bagheria geopen Vandag word al die Sisiliaanse provinsies tussen meeste dorpe en stede deur n netwerk spoorverbindings bedien deur Trenitalia In Catania is daar sedert 1999 n Metrotrein wat op n deel van die FCE spoorlyn loop Lugvervoer en hawens Wysig Daar is lughawens in Catania Palermo en Trapani Ter see word Sisilie deur verskeie veerbootroetes en vraghawens bedien en in alle groot stede dok lynskepe op n gereelde basis Fotogalery Wysig Die A20 Messina Palermo motorweg Twee treine binne die Punta Raisi spoorwegstasie in Palermo Internasionale Lughawe n Trem in Messina Die Donnafugata wynkelder Palermo Catania Messina Siracusa Ragusa SegestaSien ook WysigSisiliaanse MafiaVerwysings Wysig A 19 autostrada Palermo Catania in Italiaans SiciliaEMoto it 2 Januarie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2019 Autostrada A20 Messina Palermo in Italiaans Sicilia Indettaglio it 24 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019 Besoek op 9 Mei 2013 A 29 autostrada Palermo Trapani Mazara del Vallo in Italiaans SiciliaEMoto it 2 Januarie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2019 Autostrada A18 Messina Catania in Italiaans Sicilia Indettaglio it 24 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2019 Besoek op 9 Mei 2013 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sisilie en Toerisme inligting oor Sisilie op Wikivoyage it Amptelike webwerf van die Outonome Region Sisilie Administratiewe streke van ItalieAbruzze Abruzzo Apulie Puglia Basilicata Kalabrie Calabria Kampanie Campania Emilia Romagna Friuli Venezia Giulia Latium Lazio Ligurie Liguria Lombardye Lombardia Marke Marche Molise Piemont Piemonte Sardinie Sardegna Sisilie Sicilia Toskane Toscana Trentino Suid Tirol Trentino Alto Adige Umbrie Umbria Valle d Aosta VenetoOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sisilie amp ol,