×
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (Engels: Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Suid-Atlantiese Oseaan. Dit bestaan uit die eiland Sint Helena, sowel as die afhanklikhede Ascensioneiland en Tristan da Cunha.

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
  • Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha(Engels)
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the Queen
Hoofstad Jamestown

15°56′S5°43′W /15.933°S 5.717°W /-15.933; -5.717

Grootste stad Jamestown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrateur
van Ascension
• Administrateur
van Tristan da Cunha
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Mark Andrew Capes

Colin Wells

Sean Burns

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Vorming
• Sint Helena
Charta toegestaan
Oos-Indiese Kompanjie
se reël beëindig
• Ascension bygevoeg
• Tristan da Cunha bygevoeg
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied

1657

22 April 1834
12 September 1922
12 Januarie 1938
6 November 2009
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

397 km2
153 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2014-sensus
- Digtheid

7 729
13,4 / km2
34,7 / myl2
Geldeenheid Ponda (SHP)
Tydsone
- Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .sh, .ac
Skakelkode +290
+247
a. Pond sterling (GBP) in Tristan da Cunha.
Longwood House, Sint Helena waar Napoleon aangehou is
Napoleon Bonaparte op Sint Helena

Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoleon Bonaparte tussen 1815 en sy sterfte in 1821. Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is, is Franse gebiede.

Die hoofstad van Sint Helena is Jamestown. Die gebied Sint Helena bestaan uit drie gelyke dele:

Eiland Oppervlakte
(km²)
Bevolking
Sensus 2008
Hoofstad
Sint Helena 122 4 255 Jamestown
Ascension 91 1 122 Georgetown
Tristan da Cunha 207 284 Edinburgh of the Seven Seas
Totaal 420 6 563 Jamestown
  1. (en) .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 03, 2021

sint, helena, ascension, tristan, cunha, engels, saint, helena, ascension, tristan, cunha, oorsese, gebied, verenigde, koninkryk, suid, atlantiese, oseaan, bestaan, eiland, sint, helena, sowel, afhanklikhede, ascensioneiland, tristan, cunha, saint, helena, asc. Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Engels Saint Helena Ascension and Tristan da Cunha is n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Suid Atlantiese Oseaan Dit bestaan uit die eiland Sint Helena sowel as die afhanklikhede Ascensioneiland en Tristan da Cunha Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Saint Helena Ascension and Tristan da Cunha Engels Vlag WapenVolkslied God Save the Queen source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Jamestown 15 56 S 5 43 W 15 933 S 5 717 W 15 933 5 717Grootste stad JamestownAmptelike tale EngelsRegering Monarg Goewerneur Administrateur van Ascension Administrateur van Tristan da Cunha Verantwoordelike Britse minister Parlementere demokrasie binne n grondwetlike monargie Elizabeth II Mark Andrew Capes Colin Wells Sean Burns Mark SimmondsOnafhanklikheid Vorming Sint Helena Charta toegestaan Oos Indiese Kompanjie se reel beeindig Ascension bygevoeg Tristan da Cunha bygevoeg Huidige grondwet Britse oorsese gebied 1657 22 April 1834 1 12 September 1922 12 Januarie 1938 6 November 2009Oppervlakte Totaal Water 397 km2 153 myl2 feitlik niksBevolking 2014 sensus Digtheid 7 729 13 4 km2 34 7 myl2Geldeenheid Ponda a href ISO 4217 html title ISO 4217 SHP a Tydsone Somertyd GMT UTC 0 nie toegepas nie UTC 0 Internet TLD sh acSkakelkode 290 247a Pond sterling GBP in Tristan da Cunha Longwood House Sint Helena waar Napoleon aangehou is Napoleon Bonaparte op Sint Helena Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoleon Bonaparte tussen 1815 en sy sterfte in 1821 Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is is Franse gebiede Die hoofstad van Sint Helena is Jamestown Die gebied Sint Helena bestaan uit drie gelyke dele Eiland Oppervlakte km Bevolking Sensus 2008 HoofstadSint Helena 122 4 255 JamestownAscension 91 1 122 GeorgetownTristan da Cunha 207 284 Edinburgh of the Seven SeasTotaal 420 6 563 JamestownVerwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha en St Helena Ascension and Tristan da Cunha Constitution Order 2009 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde Koninkryk LandeEngeland Skotland Wallis Noord IerlandOorsese gebiedeAnguilla Bermuda Brits Antarktiese Gebied Britse Indiese Oseaangebied Britse Maagde eilande Falkland eilande Gibraltar Kaaimanseilande Montserrat Pitcairneilande Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Suid Georgie en die Suidelike Sandwicheilande Turks en CaicoseilandeKroongebiedeEiland Man Guernsey JerseySowereine militere basisseAkrotiri en DhekelieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha amp ol,