×
Singulariteit (sterrekunde)

’n Singulariteit in sterrekunde, ook ’n swaartekragsingulariteit genoem, is ’n punt met ’n oneindige klein volume en ’n oneindige groot digtheid. Die ruimtetyd is hier so gekrom dat ruimte en tyd feitlik ophou bestaan. Dit het onder meer tot gevolg dat ook die wette wat in gewone natuurkunde geld, in ’n singulariteit nie meer geldig is nie. In die omgewing van ’n singulariteit vind allerlei prosesse plaas wat in die huidige wetenskap nog onbekend is.

’n Eenvoudige illustrasie van ’n swartkolk en sy singulariteit.

Volgens die Oerknalteorie het die hele heelal uit ’n singulariteit ontstaan. Volgens die algemene relatiwiteitsteorie bestaan daar in die heelal minstens twee soorte singulariteite: die middelpunt van ’n swartkolk en sogenaamde naakte singulariteite, dit wil sê die sigbare teenvoeters van swartkolke (sonder ’n waarnemingshorison). Die bestaan van laasgenoemde is egter nog nie bewys nie.

Publikasie datum: September 26, 2021

singulariteit, sterrekunde, singulariteit, sterrekunde, swaartekragsingulariteit, genoem, punt, oneindige, klein, volume, oneindige, groot, digtheid, ruimtetyd, hier, gekrom, ruimte, feitlik, ophou, bestaan, onder, meer, gevolg, wette, gewone, natuurkunde, gel. n Singulariteit in sterrekunde ook n swaartekragsingulariteit genoem is n punt met n oneindige klein volume en n oneindige groot digtheid Die ruimtetyd is hier so gekrom dat ruimte en tyd feitlik ophou bestaan Dit het onder meer tot gevolg dat ook die wette wat in gewone natuurkunde geld in n singulariteit nie meer geldig is nie In die omgewing van n singulariteit vind allerlei prosesse plaas wat in die huidige wetenskap nog onbekend is n Eenvoudige illustrasie van n swartkolk en sy singulariteit Volgens die Oerknalteorie het die hele heelal uit n singulariteit ontstaan Volgens die algemene relatiwiteitsteorie bestaan daar in die heelal minstens twee soorte singulariteite die middelpunt van n swartkolk en sogenaamde naakte singulariteite dit wil se die sigbare teenvoeters van swartkolke sonder n waarnemingshorison Die bestaan van laasgenoemde is egter nog nie bewys nie Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Singulariteit sterrekunde amp ol,