×
Silwer (kleur)
C0C0C0

Silwer is 'n metaalkleur wat grys-wit lyk, maar dit is eintlik 'n voorstelling van die kleur van gepoleerde silwer.

'n Silwer kristal

Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel.

Inhoud

Dit kan nie deur 'n eenvoudige soliede kleur gereproduseer word nie, want die blink effek is te danke aan die materiaal se helderheid wat voortdurend wissel met die oppervlakhoek na die ligbron. Daarbenewens is daar geen meganisme vir die vertoon van metaal- of fluoresseer-kleure op 'n rekenaar nie, behalwe met die gebruik van sagteware wat die effek van lig, gekaats op 'n blink oppervlak, effektief naboots. Gevolglik word daar in kunsskilder en heraldiek 'n metaalverf gebruik wat dan soos ware silwer skitter.

  • 'n Tweede plek behaal in 'n kompetisie
  • Rykdom
'n Knoets silwer

Volgens verskeie kleurskemas word silwer as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #C0C0C0
RGB-kleurmodel (192, 192, 192)
CMYK (0, 0, 0, 25)
HSV (0°, 0%, 75%)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

silwer, kleur, c0c0c0, silwer, metaalkleur, grys, maar, eintlik, voorstelling, kleur, gepoleerde, silwer, silwer, kristal, visuele, sensasie, gewoonlik, geassosieer, word, silwer, metaal, blink, metaalskynsel, inhoud, moeilike, reproduksie, betekenis, samelewi. C0C0C0 Silwer is n metaalkleur wat grys wit lyk maar dit is eintlik n voorstelling van die kleur van gepoleerde silwer n Silwer kristal Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal is die blink metaalskynsel Inhoud 1 Moeilike reproduksie 2 Betekenis in die samelewing 3 Kleurkoordinate 4 Sien ookMoeilike reproduksie WysigDit kan nie deur n eenvoudige soliede kleur gereproduseer word nie want die blink effek is te danke aan die materiaal se helderheid wat voortdurend wissel met die oppervlakhoek na die ligbron Daarbenewens is daar geen meganisme vir die vertoon van metaal of fluoresseer kleure op n rekenaar nie behalwe met die gebruik van sagteware wat die effek van lig gekaats op n blink oppervlak effektief naboots Gevolglik word daar in kunsskilder en heraldiek n metaalverf gebruik wat dan soos ware silwer skitter Betekenis in die samelewing Wysig n Tweede plek behaal in n kompetisie Rykdom n Knoets silwerKleurkoordinate WysigVolgens verskeie kleurskemas word silwer as volg voorgestel Model KoordinateHeksadesimale kode C0C0C0RGB kleurmodel 192 192 192 CMYK 0 0 0 25 HSV 0 0 75 Sien ook WysigLys van kleure Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Silwer kleur amp ol,