×
Silikon-28
Eienskappe

Algemeen

Naam Silikon-28
Protone 14
Neutrone 14
Kernspin 0+
Massa-oorskot -21492,7968 keV

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 92,2297 %

Navigasie

2713Al
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
{\displaystyle \leftarrow } 2814Si {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
2914Si
Lys van isotope

Silikon-28 (chemiese notasie: 2814Si) is 'n stabiele isotoop van silikon. Dit is die isotoop wat die volopste voorkom.

Inhoud

28Si het 'n kernspin I=0 en is daardeur in teenstelling tot silikon-29 ongeskik vir kernmagnetiese resonansie.

Silicon-28 is 'n primêre nuklied in nukleosintese. Dit word gevorm in die suurstofverbranding wat in 'n later fase van 'n ster se ontwikkeling plaasvind:

16O +16O →28Si +4He

In hierdie fase is daar reeds magnesium aanwesig en het helium verdwyn. Die gevormde alfadeeltjie reageer daardeur as:

4He +24Mg →28Si + γ

Later sal die ster ineenstort in 'n supernova en word volop silikon-28 vrygestel. Dit verklaar waarom hierdie nuklied volop is en 'n groot deel van die aardkors vorm.

Onsekerheid in die atoommassa

Silikon-28 se atoommassa is met groot noukeurigheid bekend en dit het aansienlik oor tyd verbeter. Daar is belangstelling in die isotoop omdat geleerdes van die Avogadroprojek planne maak om die definisie van die atoommassa-eenheid, die mol en die kilogram te hersien. Dit was op die isotoop koolstof-12 gebaseer (tot 2018), maar die definisie word dalk in die toekoms op silikon-28 afgestem. Daar is reeds 6 kg uiters suiwere silikon-28 vervaardig.

  1. Handbook of Isotopes in the Cosmos: Hydrogen to GalliumDonald Clayton Cambridge University Press, 2007, ISBN 0-521-53083-0, ISBN 978-0-521-53083-5
  2. . IUPAC | International Union of Pure and Applied Chemistry (in Engels). 16 November 2018. Besoek op1 Maart 2021.
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 11, 2021

silikon, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, 21492, 7968, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, 2297, navigasie2713, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, displaystyle, leftarrow, 2814, di. Eienskappe AlgemeenNaam Silikon 28 Protone 14 Neutrone 14 Kernspin 0 1 Massa oorskot 21492 7968 keV 1 StatusStatus stabiel 1 Relatiewe voorkoms 92 2297 1 Navigasie2713 Al displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow displaystyle leftarrow 2814 Si displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 2914 SiLys van isotope Silikon 28 chemiese notasie 2814 Si is n stabiele isotoop van silikon Dit is die isotoop wat die volopste voorkom Inhoud 1 KMR 2 Nukleosintese 3 Atoommassa 4 VerwysingsKMR Wysig28 Si het n kernspin I 0 en is daardeur in teenstelling tot silikon 29 ongeskik vir kernmagnetiese resonansie Nukleosintese WysigSilicon 28 is n primere nuklied in nukleosintese Dit word gevorm in die suurstofverbranding wat in n later fase van n ster se ontwikkeling plaasvind 16 O 16 O 28 Si 4 He In hierdie fase is daar reeds magnesium aanwesig en het helium verdwyn Die gevormde alfadeeltjie reageer daardeur as 4 He 24 Mg 28 Si g Later sal die ster ineenstort in n supernova en word volop silikon 28 vrygestel Dit verklaar waarom hierdie nuklied volop is en n groot deel van die aardkors vorm 2 Atoommassa Wysig Onsekerheid in die atoommassa Silikon 28 se atoommassa is met groot noukeurigheid bekend en dit het aansienlik oor tyd verbeter Daar is belangstelling in die isotoop omdat geleerdes van die Avogadroprojek planne maak om die definisie van die atoommassa eenheid die mol en die kilogram te hersien Dit was op die isotoop koolstof 12 gebaseer tot 2018 3 maar die definisie word dalk in die toekoms op silikon 28 afgestem Daar is reeds 6 kg uiters suiwere silikon 28 vervaardig 4 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC Handbook of Isotopes in the Cosmos Hydrogen to Gallium Donald Clayton Cambridge University Press 2007 ISBN 0 521 53083 0 ISBN 978 0 521 53083 5 On the revision of the International System of Units International Union of Pure and Applied Chemistry IUPAC International Union of Pure and Applied Chemistry in Engels 16 November 2018 Besoek op 1 Maart 2021 6 kg isotopenreines Silizium 28 fur das Internationale Avogadro Projekt Peter Becker PTB de Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Silikon 28 amp ol,