×
Siffie

Siffie (Haliotis spadicea) is 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die seedier is deel van dieselfde genus as die bekende perlemoen en staan ook bekend as Venusoortjie want die skulp lyk soos 'n menseoor met die dier aan die binnekant. Die toringspits is rooi binne. Die dier leef in die tussengetysone tot vlak water in skeure en ook tussen rooiaas op rotsagtige gebiede.

Siffie
Haliotis spadicea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(geen rang):
clade Vetigastropoda
Superfamilie:
Haliotoidea
Familie:
Haliotidae
Genus:
Haliotis
Spesie:
H. spadicea
Binomiale naam
Haliotis spadicea
Donovan, 1808
Sinonieme
  • Haliotis ficiformis Menke, 1844
  • Haliotis sanguinea Hanley, 1840
  • Haliotis sinuata Perry, 1811
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 24, 2021

siffie, haliotis, spadicea, gastropood, buikvoetige, seedier, suid, ooskus, suid, afrika, voorkom, seedier, deel, dieselfde, genus, bekende, perlemoen, staan, bekend, venusoortjie, want, skulp, soos, menseoor, dier, binnekant, toringspits, rooi, binne, dier, l. Siffie Haliotis spadicea is n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid en ooskus van Suid Afrika voorkom Die seedier is deel van dieselfde genus as die bekende perlemoen en staan ook bekend as Venusoortjie want die skulp lyk soos n menseoor met die dier aan die binnekant Die toringspits is rooi binne Die dier leef in die tussengetysone tot vlak water in skeure en ook tussen rooiaas op rotsagtige gebiede SiffieHaliotis spadiceaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum MolluscaKlas Gastropoda geen rang clade VetigastropodaSuperfamilie HaliotoideaFamilie HaliotidaeGenus HaliotisSpesie H spadiceaBinomiale naamHaliotis spadicea Donovan 1808SinoniemeHaliotis ficiformis Menke 1844 Haliotis sanguinea Hanley 1840 Haliotis sinuata Perry 1811Bron WysigGids tot die Kusgebiede van Suid Afrika Jacana Media 2007 ISBN 978 1 77009 215 0 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siffie amp ol,