fbpx
Wikipedia

Siemens (eenheid)

Die siemens (simbool S) is die SI-eenheid vir die elektriese geleidingsvermoë en kom ooreen met .

Die siemens is die omgekeerde van die ohm: .

I = stroomsterkte R = weerstand U = spanningsverskil

Omdat die siemens die teenoorgestelde van die weerstandseenheid ohm is, word dit deur elektrotegnici ook mho genoem, en word as 'n omgedraaide hoofletter omega geskryf: .

'n Weerstand van 1 ohm het 'n geleidingsvermoë van 1 siemens.

Die eenheid siemens is na die Duitse uitvinder Werner von Siemens vernoem

Bronne

  • Wikipedia Nederlands: siemens nl:Siemens (eenheid)

Siemens (eenheid)
siemens, eenheid, siemens, simbool, eenheid, elektriese, geleidingsvermoë, ooreen, displaystyle, frac, siemens, omgekeerde, displaystyle, frac, frac, stroomsterkte, weerstand, spanningsverskilomdat, siemens, teenoorgestelde, weerstandseenheid, word, deur, elek. Die siemens simbool S is die SI eenheid vir die elektriese geleidingsvermoe en kom ooreen met 1 1 k g m 2 A 2 s 3 displaystyle 1 frac 1 kgm 2 A 2 s 3 Die siemens is die omgekeerde van die ohm S I U 1 R displaystyle S frac I U frac 1 R I stroomsterkte R weerstand U spanningsverskilOmdat die siemens die teenoorgestelde van die weerstandseenheid ohm is word dit deur elektrotegnici ook mho genoem en word as n omgedraaide hoofletter omega geskryf displaystyle mho n Weerstand van 1 ohm het n geleidingsvermoe van 1 siemens Die eenheid siemens is na die Duitse uitvinder Werner von Siemens vernoemBronne WysigWikipedia Nederlands siemens nl Siemens eenheid Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siemens eenheid amp oldid 1575630,