×
Sianied
Eienskappe

Algemeen

Naam Sianied
Termochemiese radius 1,87 Å
Λ m {\displaystyle \Lambda _{m}^{-}} 78,0 [Scm2/mol]

'n Sianied is 'n sout van blousuur (waterstofsianied) met 'n formuleCN.

Die oksidasietoestand van die koolstofatoom is +4. Die bekendste sianiede is kalium- en natriumsianied (KCN en NaCN) wat in waterige oplossings goedoplosbare soute is en 'n basiese oplossing gee omrede blousuur 'n swak suur is en die sianiedioon in water gedeeltelik sal hidroliseer volgens die reaksie:

C N + H 2 O H C N + O H {\displaystyle CN^{-}+H_{2}O\to HCN+OH^{-}}

Sianiede en hul oplossings is uiters giftig en in suuroplossings word blousuur vrygestel. Dit is 'n kleurlose en taamlik vlugtige vloeistof wat kenmerkend soos bitter amandels ruik en 'n snelwerkende dodelike gif is. Die dood volg binne sekondes na inaseming van blousuurdampe. Dit was ook 'n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik vir teregstellings.

Die sianiedioon is 'n goeie kompleksvormer. Met yster kan byvoorbeeld sianoferrate gevorm word:

heksasianoferraat(II): F e 2 + + 6 C N F e ( C N ) 6 4 {\displaystyle Fe^{2+}+6CN^{-}\to Fe(CN)_{6}^{4-}}
heksasianoferraat(III): F e 3 + + 6 C N F e ( C N ) 6 3 {\displaystyle Fe^{3+}+6CN^{-}\to Fe(CN)_{6}^{3-}}

Hierdie stowwe is baie minder giftig as die sianiede self.

  1. Thermochemical Radii of Complex IonsHelen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. .

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

sianied, eienskappe, algemeennaam, termochemiese, radius, displaystyle, lambda, scm2, sout, blousuur, waterstofsianied, formule, oksidasietoestand, koolstofatoom, bekendste, sianiede, kalium, natriumsianied, nacn, waterige, oplossings, goedoplosbare, soute, ba. Eienskappe AlgemeenNaam Sianied Termochemiese radius 1 87 A 1 L m displaystyle Lambda m 78 0 Scm2 mol 2 n Sianied is n sout van blousuur waterstofsianied met n formule CN Die oksidasietoestand van die koolstofatoom is 4 Die bekendste sianiede is kalium en natriumsianied KCN en NaCN wat in waterige oplossings goedoplosbare soute is en n basiese oplossing gee omrede blousuur n swak suur is en die sianiedioon in water gedeeltelik sal hidroliseer volgens die reaksie C N H 2 O H C N O H displaystyle CN H 2 O to HCN OH dd Sianiede en hul oplossings is uiters giftig en in suuroplossings word blousuur vrygestel Dit is n kleurlose en taamlik vlugtige vloeistof wat kenmerkend soos bitter amandels ruik en n snelwerkende dodelike gif is Die dood volg binne sekondes na inaseming van blousuurdampe Dit was ook n gewilde middel in die verlede om mense te vergif en is gebruik vir teregstellings Die sianiedioon is n goeie kompleksvormer Met yster kan byvoorbeeld sianoferrate gevorm word heksasianoferraat II F e 2 6 C N F e C N 6 4 displaystyle Fe 2 6CN to Fe CN 6 4 heksasianoferraat III F e 3 6 C N F e C N 6 3 displaystyle Fe 3 6CN to Fe CN 6 3 dd Hierdie stowwe is baie minder giftig as die sianiede self Sien ook WysigLys van anione Pseudohalogeen SianogeenBronne WysigDokter in die huis Dr Jan van Elfen 1993 ISBN 0 624 03234 5 Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K Roobottom H Donald B Jenkins Jack Passmore Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76 11 1999 bls 1570 aqion Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sianied amp ol,