fbpx
Wikipedia

Sharirivier

Die Sharirivier (Engels: Chari River; Frans: Chari) is 'n groot noordwes-vloeiende rivier in Sentraal-Afrika. Die rivier is met 'n lengte van 1 400 km die grootste invloei van die Tsjadmeer.

Sharirivier
'n Uitsig oor die Sharirivier.

Die stroomgebied van die Sharirivier.

Oorsprong Verskeie bronriviere in Darfoer, die Noord-Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamaua
onderskeidelik Soedan, Kameroen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Monding Tsjadmeer, naby N'Djamena
op die grens tussen Kameroen en Tsjad
Stroomgebied Sentraal-Afrikaanse Republiek, Kameroen, Tsjad
Lengte 1 400 km (870 myl)
Mondinghoogte 280 m (919 vt)
Gemiddelde afloop 1 59 m³/s
Stroomgebiedopp. 650 000 km² (250 000 myl²)
Nasa-Satellietbeeld van die Sharirivier

Die Sharirivier ontstaan uit die saamvloei van verskeie bronriviere wat in Darfoer, die Noord-Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamaua ontspring en onderskeidelik in Soedan, Kameroen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek geleë is. Dikwels word die rivierloop vanaf Sarh as die eintlike Sharirivier beskou. Aansluitend vloei die rivier in 'n noordwestelike rigting deur Tsjad, voordat by N'Djamena, die land se hoofstad, die Logone in die Sharirivier uitmond. Vanaf hier vorm die rivier die grens tussen Kameroen in die weste en Tsjad in die ooste. Verder noord vloei die Sharirivier in die Tsjadmeer.

Trivia

In die Kameroense volkslied word na die Sharirivier verwys.

Sien ook

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sharirivier.
  • (en) "Chari River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.

Sharirivier
sharirivier, engels, chari, river, frans, chari, groot, noordwes, vloeiende, rivier, sentraal, afrika, rivier, lengte, grootste, invloei, tsjadmeer, uitsig, stroomgebied, oorsprong, verskeie, bronriviere, darfoer, noord, ekwatoriale, drempel, hoogland, adamaua. Die Sharirivier Engels Chari River Frans Chari is n groot noordwes vloeiende rivier in Sentraal Afrika Die rivier is met n lengte van 1 400 km die grootste invloei van die Tsjadmeer Sharirivier n Uitsig oor die Sharirivier Die stroomgebied van die Sharirivier Oorsprong Verskeie bronriviere in Darfoer die Noord Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamauaonderskeidelik Soedan Kameroen en die Sentraal Afrikaanse RepubliekMonding Tsjadmeer naby N Djamenaop die grens tussen Kameroen en TsjadStroomgebied Sentraal Afrikaanse Republiek Kameroen TsjadLengte 1 400 km 870 myl Mondinghoogte 280 m 919 vt Gemiddelde afloop 1 59 m sStroomgebiedopp 650 000 km 250 000 myl Nasa Satellietbeeld van die Sharirivier Die Sharirivier ontstaan uit die saamvloei van verskeie bronriviere wat in Darfoer die Noord Ekwatoriale drempel en die Hoogland van Adamaua ontspring en onderskeidelik in Soedan Kameroen en die Sentraal Afrikaanse Republiek gelee is Dikwels word die rivierloop vanaf Sarh as die eintlike Sharirivier beskou Aansluitend vloei die rivier in n noordwestelike rigting deur Tsjad voordat by N Djamena die land se hoofstad die Logone in die Sharirivier uitmond Vanaf hier vorm die rivier die grens tussen Kameroen in die weste en Tsjad in die ooste Verder noord vloei die Sharirivier in die Tsjadmeer Trivia WysigIn die Kameroense volkslied word na die Sharirivier verwys Sien ook WysigLys van riviere in AfrikaEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sharirivier en Chari River Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 April 2019 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sharirivier amp oldid 2397690,