×
Serwies
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Serwiërs.

Serwies (Serwiese Cyrillies: српски, Latyns: srpski, [sr̩̂pskiː]) is 'n taal binne die Slawiese tak van die Indo-Europese taalfamilie. Saam met Sloweens, Kroaties, Masedonies, Bosnies, Montenegryns en Bulgaars word dit by die Suid-Slawiese taalgroep gereken. Serwies was vroeër (as Serwo-Kroaties) saam met Sloweens en Masedonies die ampstale van die voormalige Joego-Slawië.

Serwies
српски / srpski
Uitspraak: [sr̩̂pskiː]
Gepraat in: Serwië
Bosnië en Herzegowina
Montenegro
Kosovo
Noord-Masedonië
Kroasië
Roemenië
Gebied: Balkan
Totale sprekers: 12 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
Slawies
Suid-Slawies
Suidwes-Slawies
Serwo-Kroaties
Serwies
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Serwië
Bosnië en Herzegowina
Montenegro (in amptelike gebruik)
Kosovo
Berg Athos
Gereguleer deur: Raad vir Standaardisering van die Serwiese taal
Taalkodes
ISO 639-1: sr
ISO 639-2: srp
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Lande met Serwies as 'n amptelike taal

Lande met Serwies as 'n erkende minderheidstaal

Die Serwiese Cyrilliese alfabet

Serwies is tans die ampstaal van Serwië, waar dit deur sowat 6,2 miljoen mense as moedertaal gepraat word. 'n Verdere twee miljoen sprekers word in Bosnië en Herzegowina, Montenegro, Kroasië, Kosowo en Noord-Masedonië aangetref. Die taalkennis van sowat 3,5 miljoen Serwiese emigrante in Wes-Europa, Australië, Kanada en die Verenigde State varieer. Daarbenewens is Serwies in Montenegro in amptelike gebruik.

Volgens die Serwiese grondwet van November 2006 word Serwies amptelik volgens die Cyrilliese alfabet geskryf, alhoewel in die alledaagse lewe en in die media dikwels ook die Latynse alfabet gebruik word.

Op grond van grammatikale en semantiese kriteria word na Serwies, Kroaties en Bosnies dikwels as nasionale variëteite van 'n gemeenskaplike taal, Serwo-Kroaties, verwys. Alhoewel hierdie klassifikasie omstrede is, is al drie tale tot 'n groot mate onderling verstaanbaar.

In Montenegro word die ampstaal amptelik Montenegryns genoem en kan in beide die Cyrilliese en die Latynse alfabet geskryf word. Die verskille tussen Montenegryns en Serwies is egter minimal.

Cyrillies А
а
Б
б
В
в
Г
г
Д
д
Ђ
ђ
Е
е
Ж
ж
З
з
И
и
Ј
ј
К
к
Л
л
Љ
љ
М
м
Н
н
Њ
њ
О
о
П
п
Р
р
С
с
Т
т
Ћ
ћ
У
у
Ф
ф
Х
х
Ц
ц
Ч
ч
Џ
џ
Ш
ш
Latyns A
a
B
b
V
v
G
g
D
d
Đ
đ
E
e
Ž
ž
Z
z
I
i
J
j
K
k
L
l
Lj
lj
M
m
N
n
Nj
nj
O
o
P
p
R
r
S
s
T
t
Ć
ć
U
u
F
f
H
h
C
c
Č
č

Š
š
IFA /a/ /b/ /ʋ/ /g/ /d/ /dʑ/ /e/ /ʒ/ /z/ /i/ /j/ /k/ /l/ /ʎ/ /m/ /n/ /ɲ/ /o/ /p/ /r/ /s/ /t/ /tɕ/ /u/ /f/ /x/ /ts/ /tʃ/ /dʒ/ /ʃ/
  1. . Geargiveer vanaf op 15 Mei 2014. Besoek op16 Mei 2014.
  2. Waarvan 6,62 miljoen in Serwië sonder Kosowo (88% van die totale bevolking), 1,49 miljoen in Bosnië en Herzegowina (37,1%), 400 000 in Montenegro (60%), 133 000 in Kosowo en 45 000 in Kroasië (sonder vlugtelinge), moontlik een miljoen in die Serwiese diaspora. Statistieke vir 2006, Encyclopedia of Language and Linguistics, 2de uitgawe
  3. (en) . . WIPO. 19 Oktober 2007. Besoek op2 Desember 2020. Serbian, Bosnian, Albanian and Croatian shall also be in the official use.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Serwies
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 27, 2021

serwies, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, serwiërs, cyrillies, српски, latyns, srpski, pskiː, taal, binne, slawiese, indo, europese, taalfamilie, saam, sloweens, kroaties, masedonies, bosnies, montenegryns, bulgaars, word, suid, slawiese, . Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Serwiers Serwies Serwiese Cyrillies srpski Latyns srpski sr pskiː is n taal binne die Slawiese tak van die Indo Europese taalfamilie Saam met Sloweens Kroaties Masedonies Bosnies Montenegryns en Bulgaars word dit by die Suid Slawiese taalgroep gereken Serwies was vroeer as Serwo Kroaties saam met Sloweens en Masedonies die ampstale van die voormalige Joego Slawie Serwies srpski srpski Uitspraak sr pskiː Gepraat in Serwie Bosnie en Herzegowina Montenegro Kosovo Noord Masedonie Kroasie Roemenie Gebied BalkanTotale sprekers 12 miljoen 1 2 3 Taalfamilie Indo Europees Slawies Suid Slawies Suidwes Slawies Serwo Kroaties Serwies Skrifstelsel Cyrilliese alfabet Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Serwie Bosnie en Herzegowina Montenegro in amptelike gebruik 4 Kosovo Berg AthosGereguleer deur Raad vir Standaardisering van die Serwiese taalTaalkodesISO 639 1 srISO 639 2 srpISO 639 3 srp Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Lande met Serwies as n amptelike taal Lande met Serwies as n erkende minderheidstaal Die Serwiese Cyrilliese alfabet Serwies is tans die ampstaal van Serwie waar dit deur sowat 6 2 miljoen mense as moedertaal gepraat word n Verdere twee miljoen sprekers word in Bosnie en Herzegowina Montenegro Kroasie Kosowo en Noord Masedonie aangetref Die taalkennis van sowat 3 5 miljoen Serwiese emigrante in Wes Europa Australie Kanada en die Verenigde State varieer Daarbenewens is Serwies in Montenegro in amptelike gebruik Volgens die Serwiese grondwet van November 2006 word Serwies amptelik volgens die Cyrilliese alfabet geskryf alhoewel in die alledaagse lewe en in die media dikwels ook die Latynse alfabet gebruik word Op grond van grammatikale en semantiese kriteria word na Serwies Kroaties en Bosnies dikwels as nasionale varieteite van n gemeenskaplike taal Serwo Kroaties verwys Alhoewel hierdie klassifikasie omstrede is is al drie tale tot n groot mate onderling verstaanbaar In Montenegro word die ampstaal amptelik Montenegryns genoem en kan in beide die Cyrilliese en die Latynse alfabet geskryf word Die verskille tussen Montenegryns en Serwies is egter minimal Alfabette WysigCyrillies A a B b V v G g D d Ђ ђ E e Zh zh Z z I i Ј ј K k L l Љ љ M m N n Њ њ O o P p R r S s T t Ћ ћ U u F f H h C c Ch ch Џ џ Sh shLatyns A a B b V v G g D d Đ đ E e Z z Z z I i J j K k L l Lj lj M m N n Nj nj O o P p R r S s T t C c U u F f H h C c C c Dz dz S sIFA a b ʋ g d dʑ e ʒ z i j k l ʎ m n ɲ o p r s t tɕ u f x ts tʃ dʒ ʃ Verwysings Wysig http www rts rs page stories sr story 125 Dru C5 A1tvo 45760 Srpski jezik govori 12 miliona ljudi html argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2014 Besoek op 16 Mei 2014 Waarvan 6 62 miljoen in Serwie sonder Kosowo 88 van die totale bevolking 1 49 miljoen in Bosnie en Herzegowina 37 1 400 000 in Montenegro 60 133 000 in Kosowo en 45 000 in Kroasie sonder vlugtelinge moontlik een miljoen in die Serwiese diaspora Statistieke vir 2006 Encyclopedia of Language and Linguistics 2de uitgawe en Language and alphabet Article 13 Grondwet van Montenegro WIPO 19 Oktober 2007 Besoek op 2 Desember 2020 Serbian Bosnian Albanian and Croatian shall also be in the official use Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Serwies Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwies Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Serwies Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Satem tale Slawiese taleWes Slawiese tale Kasjoebies Polabies Pools Slowaaks Silesies Sorbies Neder Sorbies Opper Sorbies Rusyn Rusnak TsjeggiesOos Slawiese tale Oud Oos Slawies Oekraiens Russies Rusyn Roeteens BelarussiesSuid Slawiese tale Bulgaars Masedonies Sloweens Serwo Kroaties Bosnies Kroaties Montenegryns Serwies Kunsmatige tale Protoslawies Kerkslawies Ou Kerkslawies Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Serwies amp ol,