×
Serwië en Montenegro
Србија и Црна Гора / Srbija i Crna Gora
Serwië en Montenegro
Volkslied: Hej, Sloveni
(Serwies vir: "Hey, Slawiërs")
Ligging van Serwië en Montenegro
Hoofstad Belgrado
Taal/Tale Serwo-Kroaties (1992-1997)
Serwies (1997-2006)
Regering Republiek
President
- 1992–1993 Dobrica Ćosić
- 1993–1997 Zoran Lilić
- 1997–2000 Slobodan Milošević
- 2000–2003 Vojislav Koštunica
- 2003–2006 Svetozar Marović
Eerste Minister
- 1992–1993 Milan Panić
- 1993–1998 Radoje Kontić
- 1998–2000 Momir Bulatović
- 2000–2001 Zoran Žižić
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- Stigting 28 April 1992
- Ontbinding 5 Junie 2006
Oppervlakte
- 2006 102 350 km2
39 518 sq mi
Bevolking
- 2006 skatting 10 832 545
Digtheid 105,8 /km²
274,1 /sq mi
Geldeenheid Joego-Slawiese dinar (1992-2003)
Serwiese dinar (Serwië, 2003-2006)
Duitse mark (Montenegro, 1992-2002)
Euro (Montenegro, 2002-2006)

Serwië en Montenegro, ook Serwië-Montenegro (Serwies: Србија и Црна Гора/Srbija i Crna Gora), het tussen 27 April 1992 en 3 Junie 2006 op die gebied van die huidige republieke Serwië, Kosowo en Montenegro bestaan. Tussen 27 April 1992 en 4 Februarie 2003 het die Bondsrepubliek Joego-Slawië (Serwies: Савезна Република Југославија, Savezna Republika Jugoslavija) bestaan.

Kaart wat Serwië en Montenegro vertoon

Ná die verval van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië deur die onafhanklikheidsverklaringe van Masedonië, Slowenië, Kroasië en Bosnië-Herzegowina in die vroeë 1990's is op 27 April 1992 die Bondsrepubliek Joego-Slawië gestig. In die Joego-Slawië-oorloë het die Bondsrepubliek Joego-Slawië teen die ander lande oorloë gevoer. Op 4 Februarie 2003 het die voormalige Bondsrepubliek Joego-Slawië hulself na Serwië en Montenegro hernoem. Op 3 Junie 2006 het Montenegro sy onafhanklikheid verklaar nadat die bevolking in 'n referendum daarvoor gestem het. Op 17 Februarie 2008 het die parlement van Kosowo die onafhanklikheid van Serwië verklaar.

  • Vlag van Montenegro binne Serwië en Montenegro tussen 1993 en 2004 (Hoofstad Podgorica)

  • Vlag van Serwië binne Serwië en Montenegro tussen 1992 en 2004 (Hoofstad Belgrado)

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

serwië, montenegro, Србија, Црна, Гора, srbija, crna, gora, 1992, 2006, vlag, wapenvolkslied, sloveni, serwies, slawiërs, source, source, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, track, tra. Srbiјa i Crna Gora Srbija i Crna Gora Serwie en Montenegro 1992 2006 Vlag WapenVolkslied Hej Sloveni Serwies vir Hey Slawiers source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Ligging van Serwie en MontenegroHoofstad BelgradoTaal Tale Serwo Kroaties 1992 1997 Serwies 1997 2006 Regering RepubliekPresident 1992 1993 Dobrica Cosic 1993 1997 Zoran Lilic 1997 2000 Slobodan Milosevic 2000 2003 Vojislav Kostunica 2003 2006 Svetozar MarovicEerste Minister 1992 1993 Milan Panic 1993 1998 Radoje Kontic 1998 2000 Momir Bulatovic 2000 2001 Zoran ZizicHistoriese tydperk Nuwe Tyd Stigting 28 April 1992 Ontbinding 5 Junie 2006Oppervlakte 2006 102 350 km2 39 518 sq miBevolking 2006 skatting 10 832 545 Digtheid 105 8 km 274 1 sq miGeldeenheid Joego Slawiese dinar 1992 2003 Serwiese dinar Serwie 2003 2006 Duitse mark Montenegro 1992 2002 Euro Montenegro 2002 2006 Serwie en Montenegro ook Serwie Montenegro Serwies Srbiјa i Crna Gora Srbija i Crna Gora het tussen 27 April 1992 en 3 Junie 2006 op die gebied van die huidige republieke Serwie Kosowo en Montenegro bestaan Tussen 27 April 1992 en 4 Februarie 2003 het die Bondsrepubliek Joego Slawie Serwies Savezna Republika Јugoslaviјa Savezna Republika Jugoslavija bestaan Kaart wat Serwie en Montenegro vertoon Na die verval van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego Slawie deur die onafhanklikheidsverklaringe van Masedonie Slowenie Kroasie en Bosnie Herzegowina in die vroee 1990 s is op 27 April 1992 die Bondsrepubliek Joego Slawie gestig In die Joego Slawie oorloe het die Bondsrepubliek Joego Slawie teen die ander lande oorloe gevoer Op 4 Februarie 2003 het die voormalige Bondsrepubliek Joego Slawie hulself na Serwie en Montenegro hernoem Op 3 Junie 2006 het Montenegro sy onafhanklikheid verklaar nadat die bevolking in n referendum daarvoor gestem het Op 17 Februarie 2008 het die parlement van Kosowo die onafhanklikheid van Serwie verklaar Galery Wysig Vlag van Montenegro binne Serwie en Montenegro tussen 1993 en 2004 Hoofstad Podgorica Vlag van Serwie binne Serwie en Montenegro tussen 1992 en 2004 Hoofstad Belgrado Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwie en Montenegro Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Serwie en Montenegro amp ol,