×
Serwië

Serwië (Serwies: Србија/Srbija [sř̩bija](hulp·inligting)), amptelik die Republiek van Serwië (Република Србија/Republika Srbija), is 'n landingeslote land geleë in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenië en Bulgarye, in die suide deur Albanië en Noord-Masedonië en in die weste deur Montenegro, Kroasië en Bosnië en Herzegowina. Serwië se hoofstad en grootste stad is Belgrado, geleë aan die monding van die Savarivier in die Donau.

Република Србија
Republika Srbija
Republiek Serwië
Vlag Wapen
Volkslied: Боже правде
(tr.: Bože pravde)
(Serwies vir: "God of Geregtigheid")
Hoofstad Belgrado

44°48′N20°28′O /44.800°N 20.467°O /44.800; 20.467

Grootste stad Belgrado
Amptelike tale Serwies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Aleksandar Vučić
Ana Brnabić
Onafhanklikheid
Vorming
• Middeleeuse prinsdom
• Middeleeuse koninkryk
Ottomaanse verowering
• Prinsdom Serwië
• Koninkryk Serwië
• Unifikasie in Joego-Slawië
• Onafhanklike republiek


Laat 8ste eeu
1217/1346
1459–1556
1815
1882
1 Desember 1918
5 Junie 2006
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

88 361 km2 (111ste)
34 116 myl2
0,13 (insluitend Kosovo)
Bevolking
- 2016-skatting
- 2011-sensus
- Digtheid

7 041 599 (104de)
7 031 862
91,1 / km2 (121ste)
235,9 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2017-skatting

$107,131 miljard (uitsluitend Kosovo) (78ste)
$15 321 (uitsluitend Kosovo) (83ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2017-skatting

$37,739 miljard (uitsluitend Kosovo) (86ste)
$5 397 (uitsluitend Kosovo) (88ste)

MOI (2015) 0,776 (66ste) –hoog
Gini (2013) 38(72ste) –medium
Geldeenheid Dinar (RSD)
Tydsone
- Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .rs, .срб
Skakelkode +381
Belgrado, hoofstad en grootste stad van Serwië
Kaart van Serwië
Etniese kaart van Serwië

Die moderne land Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van die Ottomaanse Ryk.

Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike land geword in 2006, nadat Montenegro die Unie verlaat het wat gevorm is na die verval van Joego-Slawië in die jare 90.

Inhoud

Daar woon 7 041 599 mense in Serwië en Kosovo. 83,3% van die populasie is Serwiërs, 3,5% is Hongare, 2,1% Roma, 2% is Bosniake, 1,1% Italianers en 5% ander groepe.

Godsdiens

85% is Serwies-Ortodoks; 5% is Rooms-Katoliek en 10% is ander Christene en Moslems.

Tale

88% praat Serwies, 3,9% praat Hongaars en minder as 9% ander tale.

  1. (sr) . Republic of Serbia Statistical Bureau. Geargiveer vanaf op 2 Februarie 2016. Besoek op1 Julie 2017.
  2. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op1 Julie 2017.
  3. (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2016. (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op1 Julie 2017.
  4. . cia.gov (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op1 Julie 2017.
  5. (en)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 09, 2021

serwië, serwies, Србија, srbija, bija, luister, hulp, inligting, amptelik, republiek, Република, Србија, republika, srbija, landingeslote, land, geleë, sentraal, suidoos, europa, word, noorde, begrens, deur, hongarye, ooste, deur, roemenië, bulgarye, suide, de. Serwie Serwies Srbiјa Srbija sr bija luister hulp inligting amptelik die Republiek van Serwie Republika Srbiјa Republika Srbija is n landingeslote land gelee in Sentraal en Suidoos Europa Dit word in die noorde begrens deur Hongarye in die ooste deur Roemenie en Bulgarye in die suide deur Albanie en Noord Masedonie en in die weste deur Montenegro Kroasie en Bosnie en Herzegowina Serwie se hoofstad en grootste stad is Belgrado gelee aan die monding van die Savarivier in die Donau Republika Srbiјa Republika Srbija Republiek Serwie Vlag WapenVolkslied Bozhe pravde tr Boze pravde Serwies vir God of Geregtigheid source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Belgrado 44 48 N 20 28 O 44 800 N 20 467 O 44 800 20 467Grootste stad BelgradoAmptelike tale SerwiesRegering President Eerste minister Unitere parlementere grondwetlike republiek Aleksandar Vucic Ana BrnabicOnafhanklikheid Vorming Middeleeuse prinsdom Middeleeuse koninkryk Ottomaanse verowering Prinsdom Serwie Koninkryk Serwie Unifikasie in Joego Slawie Onafhanklike republiek Laat 8ste eeu 1217 1346 1459 1556 1815 1882 1 Desember 1918 5 Junie 2006Oppervlakte Totaal Water 88 361 km2 111ste 34 116 myl2 0 13 insluitend Kosovo Bevolking 2016 skatting 2011 sensus Digtheid 7 041 599 1 104de 7 031 862 91 1 km2 121ste 235 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2017 skatting 107 131 miljard 2 uitsluitend Kosovo 78ste 15 321 2 uitsluitend Kosovo 83ste BBP nominaal Totaal Per capita 2017 skatting 37 739 miljard 2 uitsluitend Kosovo 86ste 5 397 2 uitsluitend Kosovo 88ste MOI 2015 0 776 3 66ste hoogGini 2013 38 4 72ste mediumGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 RSD a Tydsone Somertyd MET UTC 1 MEST UTC 2 Internet TLD rs srbSkakelkode 381 Belgrado hoofstad en grootste stad van Serwie Kaart van Serwie Etniese kaart van Serwie Die moderne land Serwie het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van die Ottomaanse Ryk Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wereldoorlog toe Serwie n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawie Serwie het weer n onafhanklike land geword in 2006 nadat Montenegro die Unie verlaat het wat gevorm is na die verval van Joego Slawie in die jare 90 Inhoud 1 Demografie 1 1 Godsdiens 1 2 Tale 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsDemografie WysigDaar woon 7 041 599 mense in Serwie en Kosovo 83 3 van die populasie is Serwiers 3 5 is Hongare 2 1 Roma 2 is Bosniake 1 1 Italianers en 5 ander groepe 5 Godsdiens Wysig 85 is Serwies Ortodoks 5 is Rooms Katoliek en 10 is ander Christene en Moslems 5 Tale Wysig 88 praat Serwies 3 9 praat Hongaars en minder as 9 ander tale Verwysings Wysig sr Official population projection for Serbia 2016 Republic of Serbia Statistical Bureau Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2016 Besoek op 1 Julie 2017 2 0 2 1 2 2 2 3 en Serbia Internasionale Monetere Fonds Besoek op 1 Julie 2017 2016 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2016 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 1 Julie 2017 Country Comparison Distribution of Family Income Gini Index cia gov in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020 Besoek op 1 Julie 2017 5 0 5 1 en CIA FactbookEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwie en Toerisme inligting oor Serwie op Wikivoyage Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Serwie amp ol,