×
Serengeti

Die Serengeti is 'n geografiese streek van Afrika wat uit savannes en boslandskappe bestaan. Die streek strek oor die noorde van Tanzanië en die suide van Kenia en beslaan 'n oppervlakte van ongeveer 30 000 km². Tagtig persent van die gebied lê in Tanzanië, die gedeelde in Kenia staan ook as die Maasai Mara bekend. Die naam "Serengeti" is afgelei van die Maasai-taal (Siringet), en beteken letterlik "eindelose vlaktes".

Serengeti*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Aasvoëls en maraboes in die Serengeti

Serengeti
Ligging van die Serengeti in Tanzanië
Koördinate:2°19′51″S34°50′0″O /2.33083°S 34.83333°O /-2.33083; 34.83333Koördinate:2°19′51″S34°50′0″O /2.33083°S 34.83333°O /-2.33083; 34.83333
Lande Tanzanië
Tipe Natuur
Kriteria vii, x
Verwysings
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1981 (5de Sessie)
*
Die Serengeti

Daar leef ongeveer 1,6 miljoen plantetende en duisende roofdiere in die gebied. Die volopste diere in hierdie streek is die blouwildebees, Thomson-gaselle, bontkwagga en buffel.

Die streek is bekend vir die migrasie wat jaarliks om en by in Oktober plaasvind. Tydens hierdie migrasies trek miljoene plantetende diere vanaf die noordelike heuwels na die suidelike vlaktes. Hiertydens steek die diere die Mararivier oor. Na die reëns van April, trek hulle met 'n westelike ompad terug. Die verskynsel word 'n sirkelvormige migrasie genoem.

Die argeologies belangrike Olduvaikloof, waar van die oudste bekende menslike fossiele gevind is, is ook in die in Serengeti geleë.

Die Serengeti omvat (in Tanzanië) die Serengeti Nasionale Park, die Ngorongoro-krater en die Maswa Wildreservaat en (in Kenia) die Masai Mara Reservaat.

  • Maasai-vroue

  • Wildebeeste kruis 'n rivier tydens hulle jaarlikse migrasie

  • Migrerende wildebeeste

  • Leeu op 'n koppie

  1. Briggs, Phillip (2006), Northern Tanzania: The Bradt Safari Guide with Kilimanjaro and Zanzibar, Bradt Travel Guides, p. 198, ISBN 978-1-84162-146-3
  2. (in Cebuano). Darkwing.uoregon.edu. vanaf die oorspronklike op 1 September 2017. Besoek op23 Oktober 2010.
    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 26, 2021

    serengeti, geografiese, streek, afrika, savannes, boslandskappe, bestaan, streek, strek, noorde, tanzanië, suide, kenia, beslaan, oppervlakte, ongeveer, tagtig, persent, gebied, tanzanië, gedeelde, kenia, staan, maasai, mara, bekend, naam, afgelei, maasai, taa. Die Serengeti is n geografiese streek van Afrika wat uit savannes en boslandskappe bestaan Die streek strek oor die noorde van Tanzanie en die suide van Kenia en beslaan n oppervlakte van ongeveer 30 000 km Tagtig persent van die gebied le in Tanzanie die gedeelde in Kenia staan ook as die Maasai Mara bekend Die naam Serengeti is afgelei van die Maasai taal Siringet en beteken letterlik eindelose vlaktes 1 2 Serengeti Unesco werelderfenisterreinAasvoels en maraboes in die SerengetiSerengetiLigging van die Serengeti in TanzanieKoordinate 2 19 51 S 34 50 0 O 2 33083 S 34 83333 O 2 33083 34 83333 Koordinate 2 19 51 S 34 50 0 O 2 33083 S 34 83333 O 2 33083 34 83333Lande TanzanieTipe NatuurKriteria vii xVerwysings 156Streek AfrikaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1981 5de Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Die Serengeti Daar leef ongeveer 1 6 miljoen plantetende en duisende roofdiere in die gebied Die volopste diere in hierdie streek is die blouwildebees Thomson gaselle bontkwagga en buffel Die streek is bekend vir die migrasie wat jaarliks om en by in Oktober plaasvind Tydens hierdie migrasies trek miljoene plantetende diere vanaf die noordelike heuwels na die suidelike vlaktes Hiertydens steek die diere die Mararivier oor Na die reens van April trek hulle met n westelike ompad terug Die verskynsel word n sirkelvormige migrasie genoem Die argeologies belangrike Olduvaikloof waar van die oudste bekende menslike fossiele gevind is is ook in die in Serengeti gelee Die Serengeti omvat in Tanzanie die Serengeti Nasionale Park die Ngorongoro krater en die Maswa Wildreservaat en in Kenia die Masai Mara Reservaat Maasai vroue Wildebeeste kruis n rivier tydens hulle jaarlikse migrasie Migrerende wildebeeste Leeu op n koppieVerwysings Wysig Briggs Phillip 2006 Northern Tanzania The Bradt Safari Guide with Kilimanjaro and Zanzibar Bradt Travel Guides p 198 ISBN 978 1 84162 146 3 Maa Maasai Dictionary in Cebuano Darkwing uoregon edu Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2017 Besoek op 23 Oktober 2010 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Serengeti Amptelike webtuiste Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Serengeti amp ol,