×
September

September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.

September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember.

  • In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem.
  • In die Ierse kalender word die maand Meán Fómhair genoem (wat letterlik "Middel Herfs" beteken), en is in die middel van die herfsseisoen in die Noordelike Halfrond.

Inhoud

Die sterretekens wat binne die maand September val, is die Maagd (22 Augustus-19 September) en die Weegskaal (20 September-21 Oktober).

September se geboortesteen is die saffier.


Publikasie datum: Augustus 08, 2021

september, 2020, 1213, 1920, 2627, 30al, negende, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, naam, latynse, woord, septem, sewe, oorspronglik, sewende, maand, jaar, voordat, januarie, februarie, ingevoeg, begin, elke, jaar, dieselfde, week, desember, griekse, beskaw. lt lt September 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 30 dae Die naam kom van die Latynse woord septem vir sewe September was oorspronglik die sewende maand van die jaar voordat Januarie en Februarie ingevoeg is September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem In die Ierse kalender word die maand Mean Fomhair genoem wat letterlik Middel Herfs beteken en is in die middel van die herfsseisoen in die Noordelike Halfrond Inhoud 1 Gebeure 2 Simbole 3 Sien ook 4 Eksterne skakelsGebeure Wysig2001 Die 11 September 2001 aanvalle Die World Trade Center New York word aangeval Ekstremiste Osama bin Laden se Al Kaida groep laat vlieg n Boeing straler direk in elk van die twee toringblokke vas waarna die geboue in vlamme uitbars stadig ineenstort en byna drieduisend mense omkom n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon n VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse nasie en waarskuwingstasie vir die hele wereld teen onverwagse kernbom aanvalle Simbole WysigDie sterretekens wat binne die maand September val is die Maagd 22 Augustus 19 September en die Weegskaal 20 September 21 Oktober September se geboortesteen is die saffier Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir September Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title September amp ol,