×
Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit
Sentraal Karoo
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC5
Plaaslike munisipaliteite Beaufort-Wes, Laingsburg, Prins Albert
Hoofstad Beaufort-Wes
Burgemeester Noel Constable (KDF)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 38 853 km²
Bevolking 60 474 (2001)

Die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Beaufort-Wes. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC5.

Bure

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Kode Bevolking %
Laingsburg WC051 6 674 11.04%
Prins Albert WC052 10 501 17.36%
Beaufort-Wes WC053 37 139 61.41%
Sentraal Karoo Distriksbestuursgebied WCDMA05 6 160 10.19%

Die Sentrale Karoo-streeksdiensteraad het in 1990 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In silwer, 'n rooi punt, die piek driebladvormig, tussen twee omgekeerde swart punte; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers is twee sekretarisvoëls, en die wapenspreuk is "Deus juvat". Die Sentraal-Karoo Distriksmunisipaliteit voer vandag dieselfde wapen.

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Afrikaans 54 005 89.30%
Xhosa 5 508 9.11%
Engels 642 1.06%
Ander 139 0.23%
Suid-Sotho 86 0.14%
Zoeloe 33 0.05%
Venda 19 0.03%
Tsonga 18 0.03%
Tswana 13 0.02%
Ndebele 7 0.01%
Swazi 4 0.01%
Noord-Sotho 0 0.00%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 31 199 51.59%
Manlik 29 275 48.41%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 46 490 76.88%
Swart 7 266 12.02%
Blank 6 664 11.02%
Asiaties 54 0.09%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 – 04 6 470 10.70%
05 – 09 6 432 10.64%
10 – 14 6 846 11.32%
15 – 19 5 929 9.80%
20 – 24 4 468 7.39%
25 – 29 4 440 7.34%
30 – 34 4 570 7.56%
35 – 39 4 239 7.01%
40 – 44 3 878 6.41%
45 – 49 3 155 5.22%
50 – 54 2 604 4.31%
55 – 59 2 005 3.32%
60 – 64 1 841 3.04%
65 – 69 1 352 2.24%
70 – 74 966 1.60%
75 – 79 610 1.01%
80 – 84 410 0.68%
85 plus 259 0.43%

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 36 989 [61.17% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 23 829 [39.40% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 64.42% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 14 368 60.30%
DA 3 999 16.78%
OD 2 583 10.84%
NNP 1 814 7.61%
ACDP 384 1.61%
VF+ 306 1.28%
PAC 90 0.38%
NA 36 0.15%
UDM 28 0.12%
IVP 28 0.12%
Azapo 27 0.11%
CDP 25 0.10%
UCDP 24 0.10%
EMSA 21 0.09%
NLP 20 0.09%
PJC 20 0.09%
TOP 14 0.06%
SOPA 13 0.05%
UF 13 0.05%
KISS 12 0.05%
MF 4 0.02%
Totaal 109 296 100.00%
Kaart van die Wes-Kaap wat die Sentraal Karoo DBG in rooi toon.

'n Gedeelte van die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit is 'n distriksbestuursgebied met die munisipale kode WCDMA03, wat geen plaaslike munisipaliteit het nie.

Demografie van die DBG

Volgens die 2001-sensus word die distriksbestuursgebied deur 6 184 mense bewoon en bestaan uit 1 543 huishoudings. Die bevolkingsdigtheid is 1,11 mense/km². Die digtheid van die huishoudings beslaan 0,28 huise/km². Die rasse-samestelling van die munisipaliteit is 17,40% Swart, 75,31% Kleurling, 0,0% Asiaties en 7,29% Blank.

17,1% van alle huishoudings bestaan uit meer as een individu en die gemiddelde huishouding bestaan uit 4,01 mense.

In die distriksbestuursgebied word die bevolking as volg verdeel: 36,8% van die bevolking is jonger as 15 jaar, 15,2% is vanaf 15 tot 24 jaar oud, 26,5% vanaf 25 tot 44, 15,7% vanaf 45 tot 64 en 5,9% maak diegene uit wat 65 jaar of ouer is. Die gemiddelde ouderdom is 23 jaar. Vir elke 100 vroue is daar 94,4 mans; vir elke 100 vroue van 18 jaar of ouer is daar 89,1 mans.

In die Distriksgebied praat 91,0% van alle inwoners Afrikaans as huistaal, 2,0% praat Engels, 5,2% praat Xhosa, 0,0% praat enige van die ander amptelike landstale (Ndebele, Zoeloe, Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Swazi, Venda of Tsonga) en 1,4% het 'n nie-amptelike taal as huistaal.

96,4% van die inwoners is Christene en 2,9% beoefen geen geloof nie.

30,3% van die inwoners van 20 jaar of ouer het geen onderwys ontvang nie, 27,2% het ’n bietjie laerskoolonderrig, 8,6% het slegs laerskool klaargemaak, 18,6% het ’n bietjie hoërskoolonderrig, 6,3% het slegs hoërskool klaargemaak en 9,0% het tersiêre onderwys voortgesit. Oor die algemeen het 15,3% hul hoërskoolloopbaan voltooi.

28,9% van die wooneenhede beskik oor ’n telefoon en/of sellulêre telefoon in die huis self, 56,3% het toegang tot ’n nabygeleë telefoon en 14,8% het geen toegang tot ’n telefoon nie. 79,3,0 % van alle huishoudings het ’n spoel- of chemiese toilet. 62,3% laat hul vullis deur die munisipaliteit ten minste een keer ’n week verwyder word; 0,5% het geen vullisverwydering nie. 36,9% het lopende kraanwater binne hul huise, 90,9% het lopende kraanwater op hul erf, en 98,3% het toegang tot lopende kraanwater. 34,2% van die huishoudings gebruik elektrisiteit vir kookdoeleindes, 23,2% vir verhitting, en 84,4% vir beligting. 71,3% van die huishoudings beskik oor ’n radio, 48,8% het ’n televisie, 4,9% besit ’n rekenaar, 43,1% het ’n yskas, en 16,4% ’n sellulêre telefoon.

17,7% van die bevolking tussen die ouderdom van 15 en 65 is werkloos. Van die werklose persone is 22,9% Swart, 75,0% Kleurling, 0,0% Asiaties en 1,9% Blankes.

Die gemiddelde jaarlikse inkomste van werkende volwassenes tussen die ouderdom van 15 tot 65 is R7 033. Mans het ’n gemiddelde inkomste van R7 761 teenoor R4 362 wat deur vroue verdien word. Die gemiddelde inkomste per ras is R6 757 vir Swartes, R6 211 vir Kleurlinge, R 0 vir Asiërs en R41 611 vir Blankes.

Die jaarlikse inkomsteverspreiding in die Sentraal Karoo DBG is:

  • No income – 2.6%
  • R12 – R4,800 – 32.0%
  • R4,812 – R9,600 – 33.2%
  • R9,612 – R19,200 – 13.6%
  • R19,212 – R38,400 – 7.1%
  • R38,412 – R76,800 – 6.7%
  • R76,812 – R153,600 – 3.3%
  • R153,612 – R307,200 – 0.3%
  • R307,212 – R614,400 – 0.7%
  • R614,412 of meer 0.4%
  1. .
  2. , skdm.co.za

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

sentraal, karoo, distriksmunisipaliteit, sentraal, karooprovinsie, kaaptipe, distriksmunisipaliteitmunisipale, kode, dc5plaaslike, munisipaliteite, beaufort, laingsburg, prins, alberthoofstad, beaufort, wesburgemeester, noel, constable, grootste, tale, afrikaa. Sentraal KarooProvinsie Wes KaapTipe DistriksmunisipaliteitMunisipale kode DC5Plaaslike munisipaliteite Beaufort Wes Laingsburg Prins AlbertHoofstad Beaufort WesBurgemeester Noel Constable KDF Grootste tale Afrikaans Xhosa EngelsOppervlakte 38 853 km Bevolking 60 474 2001 Die Sentraal Karoo distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes Kaap Die setel van die munisipaliteit is in Beaufort Wes Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend Die munisipaliteit se kode is DC5 Kaart van die Sentraal Karoo distriksmunisipaliteit Inhoud 1 Geografie 1 1 Bure 1 2 Plaaslike munisipaliteite 2 Wapen 3 Demografie 3 1 Geslag 3 2 Etniese groepering 3 3 Ouderdom 4 Politiek 4 1 Verkiesingsuitslae 5 Distriksbestuursgebied 5 1 Demografie van die DBG 6 VerwysingsGeografie WysigBure Wysig Pixley ka Seme DC7 in die noorde Sarah Baartman DC10 in die ooste Eden DC4 in die suide Kaapse Wynlande DC2 in die weste Namakwa DC6 in die noordwestePlaaslike munisipaliteite Wysig Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite Plaaslike munisipalitteit Kode Bevolking Laingsburg WC051 6 674 11 04 Prins Albert WC052 10 501 17 36 Beaufort Wes WC053 37 139 61 41 Sentraal Karoo Distriksbestuursgebied WCDMA05 6 160 10 19 Wapen WysigDie Sentrale Karoo streeksdiensteraad het in 1990 n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer In silwer n rooi punt die piek driebladvormig tussen twee omgekeerde swart punte die skild oortop met n muurkroon met drie uitkomende torings alles silwer Die skildhouers is twee sekretarisvoels en die wapenspreuk is Deus juvat 1 Die Sentraal Karoo Distriksmunisipaliteit voer vandag dieselfde wapen 2 Demografie WysigDie volgende statistiek is van die sensus in 2001 Taal Bevolking Afrikaans 54 005 89 30 Xhosa 5 508 9 11 Engels 642 1 06 Ander 139 0 23 Suid Sotho 86 0 14 Zoeloe 33 0 05 Venda 19 0 03 Tsonga 18 0 03 Tswana 13 0 02 Ndebele 7 0 01 Swazi 4 0 01 Noord Sotho 0 0 00 Geslag Wysig Geslag Bevolking Vroulik 31 199 51 59 Manlik 29 275 48 41 Etniese groepering Wysig Etniese groepering Bevolking Kleurling 46 490 76 88 Swart 7 266 12 02 Blank 6 664 11 02 Asiaties 54 0 09 Ouderdom Wysig Ouderdom Bevolking 00 04 6 470 10 70 05 09 6 432 10 64 10 14 6 846 11 32 15 19 5 929 9 80 20 24 4 468 7 39 25 29 4 440 7 34 30 34 4 570 7 56 35 39 4 239 7 01 40 44 3 878 6 41 45 49 3 155 5 22 50 54 2 604 4 31 55 59 2 005 3 32 60 64 1 841 3 04 65 69 1 352 2 24 70 74 966 1 60 75 79 610 1 01 80 84 410 0 68 85 plus 259 0 43 Politiek WysigVerkiesingsuitslae Wysig Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 Bevolking 18 en ouer 36 989 61 17 van die totale bevolking Totale stemme 23 829 39 40 van die totale bevolking Stempersentasie 64 42 van die persentasie van die stemgeregtigdesParty Stemme ANC 14 368 60 30 DA 3 999 16 78 OD 2 583 10 84 NNP 1 814 7 61 ACDP 384 1 61 VF 306 1 28 PAC 90 0 38 NA 36 0 15 UDM 28 0 12 IVP 28 0 12 Azapo 27 0 11 CDP 25 0 10 UCDP 24 0 10 EMSA 21 0 09 NLP 20 0 09 PJC 20 0 09 TOP 14 0 06 SOPA 13 0 05 UF 13 0 05 KISS 12 0 05 MF 4 0 02 Totaal 109 296 100 00 Distriksbestuursgebied Wysig Kaart van die Wes Kaap wat die Sentraal Karoo DBG in rooi toon n Gedeelte van die Sentraal Karoo distriksmunisipaliteit is n distriksbestuursgebied met die munisipale kode WCDMA03 wat geen plaaslike munisipaliteit het nie Demografie van die DBG Wysig Volgens die 2001 sensus word die distriksbestuursgebied deur 6 184 mense bewoon en bestaan uit 1 543 huishoudings Die bevolkingsdigtheid is 1 11 mense km Die digtheid van die huishoudings beslaan 0 28 huise km Die rasse samestelling van die munisipaliteit is 17 40 Swart 75 31 Kleurling 0 0 Asiaties en 7 29 Blank 17 1 van alle huishoudings bestaan uit meer as een individu en die gemiddelde huishouding bestaan uit 4 01 mense In die distriksbestuursgebied word die bevolking as volg verdeel 36 8 van die bevolking is jonger as 15 jaar 15 2 is vanaf 15 tot 24 jaar oud 26 5 vanaf 25 tot 44 15 7 vanaf 45 tot 64 en 5 9 maak diegene uit wat 65 jaar of ouer is Die gemiddelde ouderdom is 23 jaar Vir elke 100 vroue is daar 94 4 mans vir elke 100 vroue van 18 jaar of ouer is daar 89 1 mans In die Distriksgebied praat 91 0 van alle inwoners Afrikaans as huistaal 2 0 praat Engels 5 2 praat Xhosa 0 0 praat enige van die ander amptelike landstale Ndebele Zoeloe Noord Sotho Suid Sotho Tswana Swazi Venda of Tsonga en 1 4 het n nie amptelike taal as huistaal 96 4 van die inwoners is Christene en 2 9 beoefen geen geloof nie 30 3 van die inwoners van 20 jaar of ouer het geen onderwys ontvang nie 27 2 het n bietjie laerskoolonderrig 8 6 het slegs laerskool klaargemaak 18 6 het n bietjie hoerskoolonderrig 6 3 het slegs hoerskool klaargemaak en 9 0 het tersiere onderwys voortgesit Oor die algemeen het 15 3 hul hoerskoolloopbaan voltooi 28 9 van die wooneenhede beskik oor n telefoon en of sellulere telefoon in die huis self 56 3 het toegang tot n nabygelee telefoon en 14 8 het geen toegang tot n telefoon nie 79 3 0 van alle huishoudings het n spoel of chemiese toilet 62 3 laat hul vullis deur die munisipaliteit ten minste een keer n week verwyder word 0 5 het geen vullisverwydering nie 36 9 het lopende kraanwater binne hul huise 90 9 het lopende kraanwater op hul erf en 98 3 het toegang tot lopende kraanwater 34 2 van die huishoudings gebruik elektrisiteit vir kookdoeleindes 23 2 vir verhitting en 84 4 vir beligting 71 3 van die huishoudings beskik oor n radio 48 8 het n televisie 4 9 besit n rekenaar 43 1 het n yskas en 16 4 n sellulere telefoon 17 7 van die bevolking tussen die ouderdom van 15 en 65 is werkloos Van die werklose persone is 22 9 Swart 75 0 Kleurling 0 0 Asiaties en 1 9 Blankes Die gemiddelde jaarlikse inkomste van werkende volwassenes tussen die ouderdom van 15 tot 65 is R7 033 Mans het n gemiddelde inkomste van R7 761 teenoor R4 362 wat deur vroue verdien word Die gemiddelde inkomste per ras is R6 757 vir Swartes R6 211 vir Kleurlinge R 0 vir Asiers en R41 611 vir Blankes Die jaarlikse inkomsteverspreiding in die Sentraal Karoo DBG is No income 2 6 R12 R4 800 32 0 R4 812 R9 600 33 2 R9 612 R19 200 13 6 R19 212 R38 400 7 1 R38 412 R76 800 6 7 R76 812 R153 600 3 3 R153 612 R307 200 0 3 R307 212 R614 400 0 7 R614 412 of meer 0 4 3 Verwysings Wysig National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Sentraal Karoo distriksmunisipaliteit skdm co za Statistics South Africa Census 2001Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sentraal Karoo distriksmunisipaliteit amp ol,