fbpx
Wikipedia

Sentraal-Atlas

Die Sentraal-Atlas is 'n byna 500 kilometer lange, tot die Atlasgebergte in Noord-Afrika behorende, bergreeks in Marokko.

Noord daarvan lê 'n verder bergreeks, die Rif, terwyl die suide begrens word deur die Groot-Atlas. In die weste lê die hoofvestigings gebied van Marokko aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Oos lê die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks waarvan dit deur die Moulouyarivier geskei is.

Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities

Dit is deurgaans bevolk. In besonder aan die westelike uitlope woon baie mense. So lê Fès 'n stad met knap meer as 1 000 000 (2004) inwoners aan die voet van die berge. In die bergreeks self is daar egter 'n aantal groterige stede.

Die hoogste piek is 3 737 meter bo seespieël.

 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots

Sentraal-Atlas
sentraal, atlas, byna, kilometer, lange, atlasgebergte, noord, afrika, behorende, bergreeks, marokko, noord, daarvan, verder, bergreeks, terwyl, suide, begrens, word, deur, groot, atlas, weste, hoofvestigings, gebied, marokko, atlantiese, oseaan, plato, sjots,. Die Sentraal Atlas is n byna 500 kilometer lange tot die Atlasgebergte in Noord Afrika behorende bergreeks in Marokko Noord daarvan le n verder bergreeks die Rif terwyl die suide begrens word deur die Groot Atlas In die weste le die hoofvestigings gebied van Marokko aan die kus van die Atlantiese Oseaan Oos le die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks waarvan dit deur die Moulouyarivier geskei is Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities Dit is deurgaans bevolk In besonder aan die westelike uitlope woon baie mense So le Fes n stad met knap meer as 1 000 000 2004 inwoners aan die voet van die berge In die bergreeks self is daar egter n aantal groterige stede Die hoogste piek is 3 737 meter bo seespieel AtlasgebergteTellatlas Rif Sentraal Atlas Groot Atlas Sahara atlas Antiatlas Djebel Sarhro Plato van die SjotsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sentraal Atlas amp oldid 1887429,