×
Sentraal-Afrikaanse Republiek

Die Sentraal-Afrikaanse Republiek (kort SAR; Sango: Ködörösêse tî Bêafrîka; Frans: République centrafricaine, [ʁepyblik sɑ̃tʁafʁikɛn] of Centrafrique, [sɑ̃tʁafʁik]) is 'n landingeslote land in Sentraal-Afrika net noord van die ewenaar. Dit grens aan Tsjad in die noorde, Soedan en Suid-Soedan in die ooste, die Republiek die Kongo en die Demokratiese Republiek die Kongo in die suide, en Kameroen in die weste. Die Sentraal-Afrikaanse Republiek beslaan 'n oppervlakte van 622 984 km² en het 'n bevolking van 4 666 368 in 2018 gehad. Die hoofstad en grootste stad van dié land is Bangui en is in die suide langs die Ubangirivier net noord van die grens tot die Demokratiese Republiek die Kongo geleë.

Sentraal-Afrikaanse Republiek
République centrafricaine (Frans)
Ködörösêse tî Bêafrîka (Sango)
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité, Dignité, Travail
(Frans vir: "Eenheid, Waardigheid, Arbeid")
Volkslied: E Zingo (Sango)
La Renaissance (Frans)
(Afrikaans: "Die Renaissance")
Hoofstad Bangui

4°22′N18°35′O /4.367°N 18.583°O /4.367; 18.583

Grootste stad Bangui
Amptelike tale Frans en Sango
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Faustin-Archange Touadéra
Henri-Marie Dondra
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Keiserryk
• Republiek
• Huidige grondwet

13 Augustus 1960
4 Desember 1976
21 September 1979
27 Maart 2016
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

622 984 km2 (44ste)
240 535 myl2
12
Bevolking
- 2018-skatting
- 2003-sensus
- Digtheid

4 666 368 (119de)
3 895 139
7,1 / km2 (221ste)
18,4 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$4,985 miljard (162ste)
$1 014 (184ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2021-skatting

$2,718 miljard (163ste)
$552 (181ste)

MOI (2019) 0,397 (188ste) –laag
Gini (2008) 56,2(6de) –hoog
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
- Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .cf
Skakelkode +236
Nasa-Satellietbeeld van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Kaart van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Topografiese kaart van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Oes en verpakking van kassava in die Sentraal-Afrikaanse Republiek

Die grootste deel van die SAR bestaan uit Soedano-Guinese savanne maar sluit ook 'n Sahelo-Soedannese gebied in die noorde en 'n reënwoudgebied in die suide in. Twee derdes van die land lê in die bekkens van die Ubangirivier, wat suid in die Kongorivier invloei, terwyl die oorblywende derde in die bekken van die Sharirivier, wat noord in die Tsjadmeer invloei, lê. Aangesien die grootste deel van die landgebied in die Ubangi- en Sharirivierbekkens geleë is, het die Franse die kolonie wat dit in die gebied uitgekerf het Ubangi-Shari, of Oubangui-Chari in Frans, genoem. Die Franse kolonie Ubangi-Shari word in 1958 'n semi-outonome gebied binne die Franse Unie en 'n onafhanklike nasie op 13 Augustus 1960. Jean-Bédel Bokassa het vanaf 1966 tot 1976 as die tweede president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek gedien, voordat hy homself in 1976 tot keiser van die Sentraal-Afrikaanse Keiserryk verklaar het. Dit het egter net vir drie jaar bestaan.

Vir drie dekades na onafhanklikheid is die SAR regeer deur presidente wat nie op werklik demokratiese wyse verkies is nie of wat die mag met geweld oorgeneem het. Die eerste regverdige demokratiese verkiesings word 1993 gehou en stel Ange-Félix Patassé tot bewind, maar president Patassé se regering word in 2003 deur generaal François Bozizé omvergewerp. Generaal Bozizé wen in Mei 2005 'n demokratiese verkiesing en word op 24 Maart 2013 deur die Séléka-koalisie omvergewerp. Sedert 2016 dien Faustin-Archange Touadéra as president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek.

  1. (en) . Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling. Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op30 Junie 2021.
  2. (en) (xslx). Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (custom data acquired via website). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op30 Junie 2021.
  3. (en) countrymeters.info. . countrymeters.info. vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2016. Besoek op30 Junie 2021.
  4. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. April 2021. Besoek op30 Junie 2021.
  5. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op30 Junie 2021.
  6. (en) . Wêreldbank. Besoek op30 Junie 2021.
Algemeen

Publikasie datum: Augustus 23, 2021

sentraal, afrikaanse, republiek, kort, sango, ködörösêse, bêafrîka, frans, république, centrafricaine, ʁepyblik, tʁafʁikɛn, centrafrique, tʁafʁik, landingeslote, land, sentraal, afrika, noord, ewenaar, grens, tsjad, noorde, soedan, suid, soedan, ooste, republi. Die Sentraal Afrikaanse Republiek kort SAR Sango Kodorosese ti Beafrika Frans Republique centrafricaine ʁepyblik sɑ tʁafʁikɛn of Centrafrique sɑ tʁafʁik is n landingeslote land in Sentraal Afrika net noord van die ewenaar Dit grens aan Tsjad in die noorde Soedan en Suid Soedan in die ooste die Republiek die Kongo en die Demokratiese Republiek die Kongo in die suide en Kameroen in die weste Die Sentraal Afrikaanse Republiek beslaan n oppervlakte van 622 984 km en het n bevolking van 4 666 368 in 2018 gehad Die hoofstad en grootste stad van die land is Bangui en is in die suide langs die Ubangirivier net noord van die grens tot die Demokratiese Republiek die Kongo gelee Sentraal Afrikaanse Republiek Republique centrafricaine Frans Kodorosese ti Beafrika Sango Vlag WapenNasionale leuse Unite Dignite Travail Frans vir Eenheid Waardigheid Arbeid Volkslied E Zingo Sango La Renaissance Frans Afrikaans Die Renaissance source source track Hoofstad Bangui 4 22 N 18 35 O 4 367 N 18 583 O 4 367 18 583Grootste stad BanguiAmptelike tale Frans en SangoRegering President Eerste minister Unitere semi presidensiele grondwetlike republiek Faustin Archange Touadera Henri Marie DondraOnafhanklikheid van Frankryk Keiserryk Republiek Huidige grondwet 13 Augustus 1960 4 Desember 1976 21 September 1979 27 Maart 2016Oppervlakte Totaal Water 622 984 km2 44ste 240 535 myl2 12Bevolking 2018 skatting 2003 sensus Digtheid 4 666 368 1 2 119de 3 895 139 3 7 1 km2 221ste 18 4 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2021 skatting 4 985 miljard 4 162ste 1 014 4 184ste BBP nominaal Totaal Per capita 2021 skatting 2 718 miljard 4 163ste 552 4 181ste MOI 2019 0 397 5 188ste laagGini 2008 56 2 6 6de hoogGeldeenheid CFA frank a href ISO 4217 html title ISO 4217 XAF a Tydsone Somertyd WAT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD cfSkakelkode 236 Nasa Satellietbeeld van die Sentraal Afrikaanse Republiek Kaart van die Sentraal Afrikaanse Republiek Topografiese kaart van die Sentraal Afrikaanse Republiek Oes en verpakking van kassava in die Sentraal Afrikaanse Republiek Die grootste deel van die SAR bestaan uit Soedano Guinese savanne maar sluit ook n Sahelo Soedannese gebied in die noorde en n reenwoudgebied in die suide in Twee derdes van die land le in die bekkens van die Ubangirivier wat suid in die Kongorivier invloei terwyl die oorblywende derde in die bekken van die Sharirivier wat noord in die Tsjadmeer invloei le Aangesien die grootste deel van die landgebied in die Ubangi en Sharirivierbekkens gelee is het die Franse die kolonie wat dit in die gebied uitgekerf het Ubangi Shari of Oubangui Chari in Frans genoem Die Franse kolonie Ubangi Shari word in 1958 n semi outonome gebied binne die Franse Unie en n onafhanklike nasie op 13 Augustus 1960 Jean Bedel Bokassa het vanaf 1966 tot 1976 as die tweede president van die Sentraal Afrikaanse Republiek gedien voordat hy homself in 1976 tot keiser van die Sentraal Afrikaanse Keiserryk verklaar het Dit het egter net vir drie jaar bestaan Vir drie dekades na onafhanklikheid is die SAR regeer deur presidente wat nie op werklik demokratiese wyse verkies is nie of wat die mag met geweld oorgeneem het Die eerste regverdige demokratiese verkiesings word 1993 gehou en stel Ange Felix Patasse tot bewind maar president Patasse se regering word in 2003 deur generaal Francois Bozize omvergewerp Generaal Bozize wen in Mei 2005 n demokratiese verkiesing en word op 24 Maart 2013 deur die Seleka koalisie omvergewerp Sedert 2016 dien Faustin Archange Touadera as president van die Sentraal Afrikaanse Republiek Verwysings Wysig en World Population prospects Population division Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020 Besoek op 30 Junie 2021 en Overall total population World Population Prospects The 2019 Revision xslx Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling custom data acquired via website Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020 Besoek op 30 Junie 2021 en countrymeters info Live Central African Republic population 2017 Current population of Central African Republic Countrymeters countrymeters info Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2016 Besoek op 30 Junie 2021 4 0 4 1 4 2 4 3 en Central African Republic Internasionale Monetere Fonds April 2021 Besoek op 30 Junie 2021 en Human Development Report 2020 PDF United Nations Development Programme 2020 Besoek op 30 Junie 2021 en Central African Republic Wereldbank Besoek op 30 Junie 2021 Bronne WysigAlgemeen en Central African Republic Encyclopaedia Britannica Besoek op 30 Junie 2021 en Central African Republic Central Intelligence Agency Besoek op 30 Junie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sentraal Afrikaanse Republiek en Toerisme inligting oor Sentraal Afrikaanse Republiek op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sentraal Afrikaanse Republiek amp ol,