×
Sentour (sterrebeeld)
Vir die wesens in die Griekse mitologie sien Sentour.

Die Sentour of Perdmens (Latyn: Centaurus) is ’n helder sterrebeeld wat sigbaar is in die Suidelike Halfrond. Dit is een van die grootste sterrebeelde en een van die 48 wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Claudius Ptolemaeus genoem is. Dit is steeds een van die 88 moderne konstellasies. In die Griekse mitologie was sentoure wesens wat half man, half perd was.

Sentour
Latynse naam Centaurus
Genitief Centauri
Afkorting Cen
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h
Deklinasie -50º
Grootte 1 060 vk. grade (9de)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 11
Helderste ster Alpha Centauri
Naaste ster Proxima Centauri
Sterre helderder as 3 m 10
Sterre met planete 14
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 69
Meteoorreëns Alpha Centauriede, Omicron-Centauriede, Theta-Centauriede
Aangrensende sterrebeelde
Lugpomp, Kiel, Passer, Suiderkruis, Noordelike Waterslang, Weegskaal (hoek), Wolf, Vlieg, Seile
Portaal Sterrekunde

Sentour bevat die Alpha Centauri-stelsel, ’n driester-stelsel wat uit ’n dubbelster en ’n heelwat dowwer rooi dwerg, Proxima Centauri, bestaan. Proxima is die naaste bekende ster aan die Son.

Die vierde helderste ster in die sterrebeeld is Beta Centauri, of Hadar.

Hoewel Omega Centauri (NGC 5139) die konstellasie se "omega"-ster genoem word, is dit inderwaarheid ’n bolvormige sterreswerm wat geleë is op ’n afstand van 17 000 ligjare, met ’n deursnee van 150 ligjare. Dit is die grootste en helderste bolvormige sterreswerm in die Melkweg; dit is tien keer so groot as die tweede grootste een. Dit bevat verskeie miljoene sterre, waarvan die meeste geel dwerge is, maar daar is ook rooi reuse en B-tipe blou-wit sterre; die sterre het ’n gemiddelde ouderdom van 12 miljard jaar.

Een van die naaste aktiewe sterrestelsels aan die Aarde is Centaurus A: op 11 miljoen ligjare. Dit het ’n supermassiewe swartkolk in sy kern.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 16, 2021

sentour, sterrebeeld, wesens, griekse, mitologie, sien, sentour, sentour, perdmens, latyn, centaurus, helder, sterrebeeld, sigbaar, suidelike, halfrond, grootste, sterrebeelde, deur, eeuse, sterrekundige, claudius, ptolemaeus, genoem, steeds, moderne, konstell. Vir die wesens in die Griekse mitologie sien Sentour Die Sentour of Perdmens Latyn Centaurus is n helder sterrebeeld wat sigbaar is in die Suidelike Halfrond Dit is een van die grootste sterrebeelde en een van die 48 wat deur die 2de eeuse sterrekundige Claudius Ptolemaeus genoem is Dit is steeds een van die 88 moderne konstellasies In die Griekse mitologie was sentoure wesens wat half man half perd was SentourLatynse naam CentaurusGenitief CentauriAfkorting CenWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 13hDeklinasie 50ºGrootte 1 060 vk grade 9de Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 11Helderste ster Alpha CentauriNaaste ster Proxima CentauriSterre helderder as 3 m 10Sterre met planete 14Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 69Meteoorreens Alpha Centauriede Omicron Centauriede Theta CentauriedeAangrensende sterrebeeldeLugpomp Kiel Passer Suiderkruis Noordelike Waterslang Weegskaal hoek Wolf Vlieg SeilePortaal SterrekundeSterre WysigSentour bevat die Alpha Centauri stelsel n driester stelsel wat uit n dubbelster en n heelwat dowwer rooi dwerg Proxima Centauri bestaan Proxima is die naaste bekende ster aan die Son Die vierde helderste ster in die sterrebeeld is Beta Centauri of Hadar Hoewel Omega Centauri NGC 5139 die konstellasie se omega ster genoem word is dit inderwaarheid n bolvormige sterreswerm wat gelee is op n afstand van 17 000 ligjare met n deursnee van 150 ligjare Dit is die grootste en helderste bolvormige sterreswerm in die Melkweg dit is tien keer so groot as die tweede grootste een Dit bevat verskeie miljoene sterre waarvan die meeste geel dwerge is maar daar is ook rooi reuse en B tipe blou wit sterre die sterre het n gemiddelde ouderdom van 12 miljard jaar Een van die naaste aktiewe sterrestelsels aan die Aarde is Centaurus A op 11 miljoen ligjare Dit het n supermassiewe swartkolk in sy kern Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Centaurus Starry Night Photography Centaurus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sentour Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sentour sterrebeeld amp ol,