×
Seleukidiese Ryk
Seleukidiese Ryk
Die Seleukidiese Ryk (groen) op sy grootste
Hoofstad Seleukië (305–240 v.C.), Antiogië (240–63 v.C.)
Taal/Tale Grieks (amptelik), Persies, Aramees
Regering Monargie
Basileus
- 305–281 v.C. Seleukos I Nikator (eerste)
- 65–63? n.C. Filips II (laaste)
Historiese tydperk Mesopotamië
- Gevestig 312 v.C.
- Oorloë van die Diadoche 312 v.C.
- Slag van Ipsos 301 v.C.
- Romeins-Seleukidiese Oorlog 192–188 v.C.
- Verdrag van Apamea 188 v.C.
- Ontbind 64 v.C.

Die Seleukidiese Ryk was ’n Hellenistiese staat wat van 312 tot 64 v.C. regeer is deur ’n dinastie wat gestig is deur Seleukos I Nikator ná die verdeling van die ryk wat Alexander die Grote tot stand gebring het. Seleukos het Babilonië gekry.

Seleukos het sy heerskappy van Babilonië af uitgebrei om ’n groot deel van Alexander se Nabye-Oosterse gebiede in te sluit. Op die hoogtepunt van die ryk het dit Sentraal-Anatolië, Persië, die Levant en Mesopotamië ingesluit, asook wat nou bekend is as Koeweit, Afganistan, Pakistan, Turkmenistan en noordwestelike dele van Indië.

Die Seleukidiese Ryk was ’n belangrikse sentrum van Hellenistiese kultuur wat die Antieke Griekse gebruik behou het waar ’n politieke elite oorheers het, meestal in die stedelike gebiede. Die Griekse bevolking in die stede wat voorheen die dominante elite gevorm het, is uit Griekeland verdryf.

Die Seleukidiese uitbreiding in Anatolië en Griekeland is skielik beëindig ná groot neerslae teen die Romeinse leër. Hul pogings om hul ou vyand Ptolemeïese Egipte te verslaan, is ook deur die Romeine in die wiele gery. ’n Groot deel van die ooste van die ryk is in die middel 2de eeu v.C. deur die Partiërs verower onder Mithridates I van Partië, maar die Seleukidiese konings het steeds uit Sirië oor ’n klein staat regeer tot met die verowering deur Rome.

Van die 2de eeu v.C. af het antieke skrywers na die Seleukidiese heersers verwys as "koning van Sirië", "koning van Asië" ens., maar die Seleukiede self het hulle nooit met ’n spesifieke geografiese gebied vereenselwig nie.

  1. Richard N. Frye, The History of Ancient Iran, (Ballantyne Ltd, 1984), 164.
  2. Jones, Kenneth Raymond (2006). Provincial reactions to Roman imperialism: the aftermath of the Jewish revolt, A.D. 66-70, Parts 66-70. University of California, Berkeley. p. 174. ISBN 978-0-542-82473-9.
  3. Society for the Promotion of Hellenic Studies (Londen, Engeland) (1993). The Journal of Hellenic studies, Volumes 113-114. Society for the Promotion of Hellenic Studies. p. 211.
  4. Glubb, sir John Bagot (1967). Syria, Lebanon, Jordan. Thames & Hudson. p. 34. OCLC .
  5. Steven C. Hause, William S. Maltby (2004). Western civilization: a history of European society. Thomson Wadsworth. p. 76. ISBN 978-0-534-62164-3.
  6. Victor, Royce M. (2010). Colonial education and class formation in early Judaism: a postcolonial reading. Continuum International Publishing Group. p. 55. ISBN 978-0-567-24719-3.
  7. Nigel Wilson. . p. 652.

Publikasie datum: September 26, 2021

seleukidiese, groen, grootstehoofstad, seleukië, antiogië, taal, tale, grieks, amptelik, persies, aramees, regering, monargiebasileus, seleukos, nikator, eerste, filips, laaste, historiese, tydperk, mesopotamië, gevestig, oorloë, diadoche, slag, ipsos, romeins. Seleukidiese Ryk 312 v C 64 v C Die Seleukidiese Ryk groen op sy grootsteHoofstad Seleukie 305 240 v C Antiogie 240 63 v C Taal Tale Grieks amptelik 1 Persies Aramees 1 Regering MonargieBasileus 305 281 v C Seleukos I Nikator eerste 65 63 n C Filips II laaste Historiese tydperk Mesopotamie Gevestig 312 v C Oorloe van die Diadoche 312 v C Slag van Ipsos 301 v C Romeins Seleukidiese Oorlog 192 188 v C Verdrag van Apamea 188 v C Ontbind 64 v C Die Seleukidiese Ryk was n Hellenistiese staat wat van 312 tot 64 v C regeer is deur n dinastie wat gestig is deur Seleukos I Nikator na die verdeling van die ryk wat Alexander die Grote tot stand gebring het 2 3 Seleukos het Babilonie gekry Geskiedenis WysigSeleukos het sy heerskappy van Babilonie af uitgebrei om n groot deel van Alexander se Nabye Oosterse gebiede in te sluit Op die hoogtepunt van die ryk het dit Sentraal Anatolie Persie die Levant en Mesopotamie ingesluit asook wat nou bekend is as Koeweit Afganistan Pakistan Turkmenistan en noordwestelike dele van Indie Die Seleukidiese Ryk was n belangrikse sentrum van Hellenistiese kultuur wat die Antieke Griekse gebruik behou het waar n politieke elite oorheers het meestal in die stedelike gebiede 4 5 6 Die Griekse bevolking in die stede wat voorheen die dominante elite gevorm het is uit Griekeland verdryf 4 5 Die Seleukidiese uitbreiding in Anatolie en Griekeland is skielik beeindig na groot neerslae teen die Romeinse leer Hul pogings om hul ou vyand Ptolemeiese Egipte te verslaan is ook deur die Romeine in die wiele gery n Groot deel van die ooste van die ryk is in die middel 2de eeu v C deur die Partiers verower onder Mithridates I van Partie maar die Seleukidiese konings het steeds uit Sirie oor n klein staat regeer tot met die verowering deur Rome Van die 2de eeu v C af het antieke skrywers na die Seleukidiese heersers verwys as koning van Sirie koning van Asie ens maar die Seleukiede self het hulle nooit met n spesifieke geografiese gebied vereenselwig nie 7 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Richard N Frye The History of Ancient Iran Ballantyne Ltd 1984 164 Jones Kenneth Raymond 2006 Provincial reactions to Roman imperialism the aftermath of the Jewish revolt A D 66 70 Parts 66 70 University of California Berkeley p 174 ISBN 978 0 542 82473 9 Society for the Promotion of Hellenic Studies Londen Engeland 1993 The Journal of Hellenic studies Volumes 113 114 Society for the Promotion of Hellenic Studies p 211 4 0 4 1 Glubb sir John Bagot 1967 Syria Lebanon Jordan Thames amp Hudson p 34 OCLC 585939 5 0 5 1 Steven C Hause William S Maltby 2004 Western civilization a history of European society Thomson Wadsworth p 76 ISBN 978 0 534 62164 3 Victor Royce M 2010 Colonial education and class formation in early Judaism a postcolonial reading Continuum International Publishing Group p 55 ISBN 978 0 567 24719 3 Nigel Wilson Encyclopedia of Ancient Greece p 652 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seleukidiese Ryk en SELEUCID EMPIRE Encyclopaedia Iranica Besoek op 21 Mei 2019 en Seleucid empire Encyclopaedia Britannica Besoek op 21 Mei 2019 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Seleukidiese Ryk amp ol,