fbpx Selatirivier
Wikipedia

Selatirivier

Die Selatirivier (ook plaaslik Ga-Selatirivier genoem) is 'n sytak van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika.

Inhoud

Die Selatirivier ontspring op die ruwe westelike hange van die Wolkberge, 'n deel van die Strydpoortberge, omtrent 20 km suidoos van Tzaneen (24°07′14″S30°21′53″O /24.12061°S 30.3646°O /-24.12061; 30.3646).

Ná dit ontspring het in hierdie hoë reënvalgebied, vloei die rivier meestal ooswaarts vir 140 kilometer, deur landelike nedersettings en wildreservate, voordat dit sowat 7 kilometer suid van Phalaborwa by die Olifantsrivier aansluit. (24°02′20″S31°10′20″O /24.03889°S 31.17222°O /-24.03889; 31.17222).

Die Selatirivier se grootste sytakke is die Ngwabitsi- en Mulatiriviere, beide sluit van regs af aan.

In die droë seisoen is die rivierbeddding van die Selati ook droog vir die grootste deel van sy lengte. Die Selatirivier is erg besoedel in sy onderste lope te danke aan die mynbedrywighede in Phalaborwa.

  1. (en)
  2. 4 Maart 2016 op Wayback Machine(en)
  3. (en)


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Selatirivier
selatirivier, plaaslik, genoem, sytak, olifantsrivier, limpopo, suid, afrika, monding, olifantsrivier, naby, phalaborwastroomgebied, limpopo, suid, afrikalengte, kmmonding, hoogte, mkoördinate, 03889, 17222, 03889, 17222, koördinate, 03889, 17222, 03889, 17222. Die Selatirivier ook plaaslik Ga Selatirivier genoem is n sytak van die Olifantsrivier in Limpopo Suid Afrika Selatirivier Ga SelatirivierMonding Olifantsrivier naby PhalaborwaStroomgebied Limpopo Suid AfrikaLengte 140 kmMonding hoogte 297 mSelatirivierKoordinate 24 2 20 S 31 10 20 O 24 03889 S 31 17222 O 24 03889 31 17222 Koordinate 24 2 20 S 31 10 20 O 24 03889 S 31 17222 O 24 03889 31 17222 Inhoud 1 Oorsprong 2 Roete en takke 3 Damme in die bekken 4 VerwysingsOorsprong WysigDie Selatirivier ontspring op die ruwe westelike hange van die Wolkberge n deel van die Strydpoortberge omtrent 20 km suidoos van Tzaneen 24 07 14 S 30 21 53 O 24 12061 S 30 3646 O 24 12061 30 3646 Roete en takke WysigNa dit ontspring het in hierdie hoe reenvalgebied vloei die rivier meestal ooswaarts vir 140 kilometer deur landelike nedersettings en wildreservate voordat dit sowat 7 kilometer suid van Phalaborwa by die Olifantsrivier aansluit 24 02 20 S 31 10 20 O 24 03889 S 31 17222 O 24 03889 31 17222 1 Die Selatirivier se grootste sytakke is die Ngwabitsi en Mulatiriviere beide sluit van regs af aan 2 In die droe seisoen is die rivierbeddding van die Selati ook droog vir die grootste deel van sy lengte Die Selatirivier is erg besoedel in sy onderste lope te danke aan die mynbedrywighede in Phalaborwa 3 Damme in die bekken WysigHarmoniedam by 24 3 25 S 30 29 0 O 24 05694 S 30 48333 O 24 05694 30 48333 in die Ga Selatirivier Selatidam by 24 4 0 S 30 31 23 O 24 06667 S 30 52306 O 24 06667 30 52306 in die Ga Selatirivier Toursdam by 24 6 11 S 30 15 3 O 24 10306 S 30 25083 O 24 10306 30 25083 in die Ngwabitsirivier Verwysings Wysig Hydrology and land use in the Ga Selati catchment en South African Rivers Selati River Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine en The Olifants River System Ecoregions 4 03 amp 4 05 Ecoregion and River Characteristics en Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Selatirivier amp ol,