fbpx Selandium
Wikipedia

Selandium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Neogeen Mioseen Aquitanium jonger
Paleogeen Oligoseen Chattium 23,03–28,1
Rupelium 28,1–33,9
Eoseen Priabonium 33,9–38,0
Bartonium 38,0–41,3
Lutetium 41,3–47,8
Ipresium 47,8–56,0
Paleoseen Tanetium 56,0–59,2
Selandium 59,2–61,6
Danium 61,6–66,0
Kryt Laat Maastricht ouer
Die verdeling van die Paleogeen (IKS).

Die Selandium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen (serie/epog Paleoseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 61,6 tot 59,2 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Danium en gevolg deur die Tanetium.

Die basis van die etage word gedefinieer deur die magnetostratigrafiese chronosone C27r, net bo ’n radiasie binne die kalkagtige nanoplanktongenus Fasciculithus en deur die eerste verskyning van die nanoplankton Neochiastozygus perfectus. Die bokant word gedefinieer deur die begin van die magnetiese chronosone C26n. Die globale stratotipepunt lê in die ontsluiting langs die strand van Itzerun in Spanje.

  1. Gradstein et al. (2012)
  2. Arenillas et al. (2008); Bernaola et al. (2009)
  • (en) Arenillas, I.; Molina, E.; Ortiz, S. & Schmitz, B.; 2008: Foraminiferal and δ13C isotopic event-stratigraphy across the Danian-Selandian transition at Zumaya (northern Spain): chronostratigraphic implications, Terra Nova 20: pp 38-44.
  • (en) Bernaola, G., Martín-Rubio, M. & Baceta, J.I., 2009: New high resolution calcareous nannofossil analysis across the Danian-Selandian transition at the Zumaia section: comparisons with South Tethys and Danish sections, Geologica Acta 7(1-2), pp 79-92.
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.
Selandium
selandium, periode, sisteem, epog, serie, tydsnede, etage, jaar, geledeneogeen, mioseen, aquitanium, jongerpaleogeen, oligoseen, chattium, 1rupelium, 9eoseen, priabonium, 0bartonium, 3lutetium, 8ipresium, 0paleoseen, tanetium, 6danium, 0kryt, laat, maastricht,. Periode sisteem Epog serie Tydsnede etage M jaar geledeNeogeen Mioseen Aquitanium jongerPaleogeen Oligoseen Chattium 23 03 28 1Rupelium 28 1 33 9Eoseen Priabonium 33 9 38 0Bartonium 38 0 41 3Lutetium 41 3 47 8Ipresium 47 8 56 0Paleoseen Tanetium 56 0 59 2Selandium 59 2 61 6Danium 61 6 66 0Kryt Laat Maastricht ouerDie verdeling van die Paleogeen IKS Die Selandium is n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen serie epog Paleoseen Dit verwys dus na n tydperk sowel as die gesteentes wat in die tydperk gevorm het Die tydperk was van sowat 61 6 tot 59 2 miljoen jaar gelede 1 Dit is voorafgegaan deur die Danium en gevolg deur die Tanetium Naam en definisie WysigDie basis van die etage word gedefinieer deur die magnetostratigrafiese chronosone C27r net bo n radiasie binne die kalkagtige nanoplanktongenus Fasciculithus en deur die eerste verskyning van die nanoplankton Neochiastozygus perfectus Die bokant word gedefinieer deur die begin van die magnetiese chronosone C26n Die globale stratotipepunt le in die ontsluiting langs die strand van Itzerun in Spanje 2 Verwysings Wysig Gradstein et al 2012 Arenillas et al 2008 Bernaola et al 2009 Bronne Wysig en Arenillas I Molina E Ortiz S amp Schmitz B 2008 Foraminiferal and d13C isotopic event stratigraphy across the Danian Selandian transition at Zumaya northern Spain chronostratigraphic implications Terra Nova 20 pp 38 44 en Bernaola G Martin Rubio M amp Baceta J I 2009 New high resolution calcareous nannofossil analysis across the Danian Selandian transition at the Zumaia section comparisons with South Tethys and Danish sections Geologica Acta 7 1 2 pp 79 92 en Gradstein F M Ogg J G Schmitz M D amp Ogg G M 2012 A Geologic Time Scale 2012 Elsevier ISBN 0444594256 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Selandium amp ol,