fbpx Sel (musiek)
Wikipedia

Sel (musiek)

Die Encyclopédie Larousse van 1957 definieer 'n sel in musiek as 'n klein ritmiese en melodiese ontwerp wat geïsoleer kan word, of wat een deel van 'n tematiese konteks uitmaak. Dié sel kan onderskei word van 'n figuur of motief: Die Encyclopédie Fasquelle van 1958 definieer die sel as die kleinste ondeelbare eenheid, anders as die motief, wat in meer as een sel verdeel kan word. 'n Sel kan onafhanklik van die konteks ontwikkel word en as melodiese fragment as 'n ontwikkelende motief gebruik word. Dit kan die bron van die hele struktuur van 'n werk wees; in só geval word dit die generatiewe sel genoem.

Tresillo, 'n ritmiese sel van die tango en habanera.

'n Ritmiese sel is a sel sonder melodiese konnotasies. Dit kan geheel en al met slagwerk gedoen word of op verskillende melodiese segmente toegepas word.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
  1. quoted in Nattiez, Jean-Jacques (1990). Music and Discourse: Toward a Semiology of Music (Musicologie générale et sémiologue, 1987). Translated by Carolyn Abbate (1990).
  2. Nattiez 1990, p.156.
  3. Garrett, Charles Hiroshi (2008). Struggling to Define a Nation: American Music and the Twentieth Century, p.54.
  4. Sublette, Ned (2007). Cuba and Its Music, p.134.

Sel (musiek)
musiek, encyclopédie, larousse, 1957, definieer, selin, musiek, klein, ritmiese, melodiese, ontwerp, geïsoleer, word, deel, tematiese, konteks, uitmaak, dié, onderskei, word, figuur, motief, encyclopédie, fasquelle, 1958, definieer, kleinste, ondeelbare, eenhe. Die Encyclopedie Larousse 1 van 1957 definieer n selin musiek as n klein ritmiese en melodiese ontwerp wat geisoleer kan word of wat een deel van n tematiese konteks uitmaak Die sel kan onderskei word van n figuur of motief Die Encyclopedie Fasquelle van 1958 definieer die sel as die kleinste ondeelbare eenheid anders as die motief wat in meer as een sel verdeel kan word n Sel kan onafhanklik van die konteks ontwikkel word en as melodiese fragment as n ontwikkelende motief gebruik word Dit kan die bron van die hele struktuur van n werk wees in so geval word dit die generatiewe selgenoem 2 Tresillo n ritmiese sel van die tango en habanera 3 4 Play n Ritmiese sel is a sel sonder melodiese konnotasies Dit kan geheel en al met slagwerk gedoen word of op verskillende melodiese segmente toegepas word Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verwysings Wysig quoted in Nattiez Jean Jacques 1990 Music and Discourse Toward a Semiology of Music Musicologie generale et semiologue 1987 Translated by Carolyn Abbate 1990 Nattiez 1990 p 156 Garrett Charles Hiroshi 2008 Struggling to Define a Nation American Music and the Twentieth Century p 54 Sublette Ned 2007 Cuba and Its Music p 134 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sel musiek amp ol,