×
Sekstant (sterrebeeld)

Die Sekstant (Latyn: Sextans) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in 1687 deur die sterrekundige Johannes Hevelius voorgestel en is genoem na die meetinstrument sekstant, wat hy dikwels in sy waarnemings gebruik het.

Sekstant
Latynse naam Sextans
Genitief Sextantis, Sextansis
Afkorting Sex
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h
Deklinasie
Grootte 314 vk. grade (47ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Sextantis (α Sex)
Naaste ster LHS 292
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 28
Meteoorreëns Sekstantiede
Aangrensende sterrebeelde
Leeu, Noordelike Waterslang, Beker
Portaal Sterrekunde

Die Sekstant dek ’n taamlik yl, dowwe deel van die hemelruim. Dit het net een ster met ’n helderheid van groter as 5 mag, Alpha Sextantis (4,49 mag). Daar is ’n paar dubbelsterre soos Gamma, 35 en 40 Sextantis, asook ’n paar veranderlike sterre soos Beta, 25 en 23 Sextantis.

Die Sekstant bevat net een noemenswaardige sterrestelsel, NGC 3115. Die maan en van die planete beweeg soms vir kort ’n ruk daardeur.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 25, 2021

sekstant, sterrebeeld, sekstant, latyn, sextans, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 1687, deur, sterrekundige, johannes, hevelius, voorgestel, genoem, meetinstrument, sekstant, dikwels, waarnemings, gebruik, sekstantlatynse, naam, sextansgenitief, sexta. Die Sekstant Latyn Sextans is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is in 1687 deur die sterrekundige Johannes Hevelius voorgestel en is genoem na die meetinstrument sekstant wat hy dikwels in sy waarnemings gebruik het SekstantLatynse naam SextansGenitief Sextantis SextansisAfkorting SexWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 10hDeklinasie 0ºGrootte 314 vk grade 47ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha Sextantis a Sex Naaste ster LHS 292Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 5Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 28Meteoorreens SekstantiedeAangrensende sterrebeeldeLeeu Noordelike Waterslang BekerPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Sekstant dek n taamlik yl dowwe deel van die hemelruim Dit het net een ster met n helderheid van groter as 5 mag Alpha Sextantis 4 49 mag Daar is n paar dubbelsterre soos Gamma 35 en 40 Sextantis asook n paar veranderlike sterre soos Beta 25 en 23 Sextantis Die Sekstant bevat net een noemenswaardige sterrestelsel NGC 3115 Die maan en van die planete beweeg soms vir kort n ruk daardeur Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins London ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Sextans Star Tales Sextans Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sekstant sterrebeeld Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Sekstant sterrebeeld amp ol,