×
Seile (sterrebeeld)

Die Seile (Latyn: Vela) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die seile van ’n skip en was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute" (Argo Navis), wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is die Agterdek en die Kiel.

Seile
Latynse naam Vela
Genitief Velorum
Afkorting Vel
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 9h
Deklinasie -50º
Grootte 500 vk. grade (32ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Gamma Velorum
Naaste ster Gliese 367
Sterre helderder as 3 m 5
Sterre met planete 7
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 50
Meteoorreëns Delta-Velaïede, Gamma-Velaïede, Puppid-Velaïede
Aangrensende sterrebeelde
Agterdek , Kiel, Lugpomp, Kompas, Sentour
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die helderste ster in die sterrebeeld is die superreus Gamma Velorum, met ’n oënskynlike helderheid van 1,75m. Dit is eintlik vyf sterre, waarvan die primêre ster die helderste Wolf-Rayetster in die hemelruim is. Dit word soms Regor genoem.

Dit bevat ook die planetêre newel NGC 3132, wat uit nog 32 planetêre newels bestaan, asook die oorblyfsels van die Vela-supernova. Daar word geglo die ontploffing van die supernova was sowat 10 000 jaar gelede van die Aarde af sigbaar.

Die Valskruis is ’n asterisme wat bestaan uit die sterre Delta Velorum, Kappa Velorum, Iota Carinae en Epsilon Carinae. Dit word so genoem omdat dit soms verkeerdelik vir die Suiderkruis aangesien word en so tot navigasiefoute lei.

  • Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
  • Richard Hinckley Allen, Star Names, Their Lore and Legend, New York, Dover.


    Die 88 moderne sterrebeelde

    AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

    Publikasie datum: September 26, 2021

    seile, sterrebeeld, seile, latyn, vela, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, verteenwoordig, seile, skip, oorspronklik, deel, groot, sterrebeeld, skip, jason, argonoute, argo, navis, eeue, later, verdeel, drie, dele, ander, twee, agterdek, kiel, seilelatynse, na. Die Seile Latyn Vela is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit verteenwoordig die seile van n skip en was oorspronklik deel van n groot sterrebeeld die skip van Jason en die Argonoute Argo Navis wat eeue later verdeel is in drie dele die ander twee is die Agterdek en die Kiel SeileLatynse naam VelaGenitief VelorumAfkorting VelWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 9hDeklinasie 50ºGrootte 500 vk grade 32ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 5Helderste ster Gamma VelorumNaaste ster Gliese 367Sterre helderder as 3 m 5Sterre met planete 7Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 50Meteoorreens Delta Velaiede Gamma Velaiede Puppid VelaiedeAangrensende sterrebeeldeAgterdek Kiel Lugpomp Kompas SentourPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Valskruis 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie helderste ster in die sterrebeeld is die superreus Gamma Velorum met n oenskynlike helderheid van 1 75m Dit is eintlik vyf sterre waarvan die primere ster die helderste Wolf Rayetster in die hemelruim is Dit word soms Regor genoem Dit bevat ook die planetere newel NGC 3132 wat uit nog 32 planetere newels bestaan asook die oorblyfsels van die Vela supernova Daar word geglo die ontploffing van die supernova was sowat 10 000 jaar gelede van die Aarde af sigbaar Valskruis WysigDie Valskruis is n asterisme wat bestaan uit die sterre Delta Velorum Kappa Velorum Iota Carinae en Epsilon Carinae Dit word so genoem omdat dit soms verkeerdelik vir die Suiderkruis aangesien word en so tot navigasiefoute lei Verwysings WysigIan Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Richard Hinckley Allen Star Names Their Lore and Legend New York Dover Eksterne skakels WysigStar Tales Vela Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seile sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Seile sterrebeeld amp ol,